Bulletin 141205

Page 1

Rural areas: FREE • Platteland: GRATIS

5 Desember 2014

015 307 7248

www.bulletin.us.com R4

Nog regslui bekyk Fear lessl y the tr uth

Nuwe stof dwarrel om Tzaneen-prokureurs Die gedrag van nog bekende prokureurspraktyke in Tzaneen is nou ook onder die Prokureursorde (Orde) se vergrootglas ingeskuif — en dit is ‘n geval van en nog is het einde niet. Die Bulletin het eers Woensdagaand dokumente hieroor onder oë gehad en dit word tans nog deur ons bestudeer. Intussen, soos vroeër eksklusief deur die Bulletin berig is, het die aansoek om skorsing teen me Karin de Jager misluk en sy praktiseer volstoom as prokureur, aktevervaardiger en notaris — nou saam

met mnr Flippie Coetzer wat al geruime tyd in ‘n eenmanpraktyk in die dorp praktiseer. Hy sal van 5 Januarie af in dieselfde gebou waar De Jager praktiseer (die gebou waar De Jager altyd was en steeds praktiseer) as prokureur werk. De Jager het die kurator wat vir die Orde besig is met ‘n ondersoek na die sake van De Jager en mnr Jenke Nagel (wat intussen wel as prokureur geskors is) se vorige praktyk (KrügerNagelDeJager) eers bygestaan — maar sy is sedert Maandag voluit aan die gang en bewerings as De Jager sou De Jager nie (mag)

Stanford Lake College has met the Eco-schools Green Flag requirements, and received the Green Flag Award for 2014. This follows the Silver Award the College achieved in 2011 and 2013, and the Bronze Award in 2010. The award is based on diverse criteria. The focus of Ecoschools is on pupil involvement in environmental projects, and on school management providing a framework and setting that underpins participation of the school community in environmental conservation and protection.

Who runs the Greater Tzaneen Municipality? Is it the democratically elected councillors, or is it the SA Municipal Workers Union (Samwu)? This is now becoming a burning issue in the GTM’s blundering handling of sensitive issues. In the latest development the acting municipal manager, since Mr Masiye Mankabidi’s suspension on full pay in April, Mr Obby Mkhombo, has been shown the door — and the rather controversial chief financial officer, Ms Norah Lyon, has now been elevated to occupy the MM’s chair. The moves come after Samwu had obtained a labour court interdict agains Mkhombo’s appointment, as well as the appointment of one Mgama Mathye as acting director of planning and economic development.

He will be sorely missed page 3

dat nie nou veralgemeen moet word nie en praktiseer nie, blyk kwaadwillig te wees. Die Orde lewer nie kommentaar op klagtes dat in alle beroepe soms probleme ronden ondersoeke wat in ‘n vroeë stadium van om indiwidue se optredes opduik. ondersoek is nie en ons het derhalwe nie die “Dit gaan om enkelinge se gedrag en nie Orde vir kommentaar oor die jongste ver- om die beroep as sodanig nie. Mense moet wikkelings genader nie. Ons kon egter uit ook onthou dat alle prokureurs deur ‘n Gedokumente in ons besit sien dat betrouheidsdswaarborgfonds gedek word, paalde beweerde onreëlmatighede wat sorg dat die publiek nie geldelike en/of oortredings van die Wet op skade vanweë ‘n prokureur se wanProkureurs na die Orde verwys bestuur van ’n kliënt se geld (trustis, om ondersoek te word. geld) sal ly nie,” het Coetzer gesê. Die pas verkose voorsitter • Ons behoort volgende week verder oor van die Letaba Prokureursverdie jongste verwikkelings te kan berig, as eniging, mnr Flippie Coetzer, het ons verdere dokumente verkry het en dié Woensdag aan die Bulletin in ons besit volledig nagegaan het. gesê dit is op die oomblik ‘n — Francois Aucamp moeilike tyd vir die prokureurseditor@bulletin.us.com Coetzer beroep in Tzaneen. Hy vra

Who’s the boss?

‘n Besondere eer het Tzaneen te beurt geval, toe die ATKV ‘n streekkongres hier gehou het. Gewoonlik word die streekkongresse in die metropole of groot stede gehou, maar by uitsondering word een of twee in die platteland gehou. Lede van die Letaba-tak van die ATKV het as gashere/gasvroue opgetree. Hier is me Charmaine de Villiers (bestuurslid van die tak), mnr Mark Anthony (Limpopostreekkoördineerder van die ATKV), me Clarissa Coetzee (voorsitter van die Letaba-tak) en mnr Dominique Paris (bestuurder van takke by die ATKV se hoofkantoor).

Lyon

Mkhombo

In a media statement the GTM’s spokesperson, Mr Neville Ndlala, tries his level best to tone down the impact of the latest development and the council’s haphazard way of handling matters. For a change the GTM, who has over spent on legal fees for the last number of years, decided not to contest the court order. Ndlala says “council took (this) decision in a bid to avoid a prolonged legal battle which council view as unnecessary and a waste of taxpayers’ money”. Observers find it amusing that the council now care about rate payers’ money... since they have allowed Mankabidi to sit at home for seven months (at about R100 000 a month), showing no serious concern for rate payers’ money being wasted — and it could go on for at least another three months!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Bulletin 141205 by Far North Bulletin - Issuu