Bulletin_120302

Page 10

10

2 Maart 2012

Bulletin

www.bulletin.us.com

Facebook: search “Laeveld Bulletin”

Skolenuus

Meridian College announced the new head leaders for 2012 after a successful leadership

camp held at Schoemansdal. They performed all the activities with great enthusiasm

Merensky came second for both their cheerleading and singing abilities as well as for their athetic performance at the Interhigh. Seven schools competed in the event. The cheerleaders who led the Merensky supporters were (back) Franco Scheepers, (middle) Laura Corrilon, Kolofelo Rananga, Joané Janse van Rensburg and (front) De Wet Potgieter.

Die Hoërskool Ben Vorster se toptien gr 11-akademiese leerlinge van 2011, op grond van hul eindjaaruitslae, is onlangs aangewys. Agter is Sheri Maritz (75,7%), Nadine Marais (77,2%), Clara Olivier (76,3%), Wynand van Losenoord (78,6%) en Mapula Mhlongo (78,6%). Voor sit Basani Bambisa (76,7%), Edri Vorster (76,8%), Hennie Botes (78,6%), en Nicolie van der Zee (81,9%).

and they were evaluated by the staff of Schoemansdal. The team consists of Makungu Mhangwana (deputy head boy), Ntsako Magamana (head boy), Kamogelo Ntjie (head girl) and Joy Ngobeni (deputy head girl).

Me Adele du Plessis, ‘n ou bekende in Vossieland, het weer by die personeel van die Hoërskool Ben Vorster aangesluit. Sy sal vir die hotel- en spysenierklas vir gr 12 verantwoordelik wees.

Ms Helyn Tooley joined Merensky High School’s ranks. She obtained her BA degree with a postgraduate in education and returned to her alma mater to teach English after a teaching stint in South Korea. “It was a wonderful experience to teach in Gyeongsan, but will be nothing compared to teaching here where my heart is embedded in the foundation,” said a smiling Tooley on her first day ‘back at school’.

BO: Die gr 4- en 5-babbelbekkies van die Laerskool Tzaneen wat aan die ATKV-redenaarskompetisie gaan deelneem, is W C Kriel en Dian Malherbe voor, en agter staan Rinus Jacobs, LT de Jager en James Vorster. LT en James gaan ook aan die Super-12 Laerskoleredenaarskompetisie deelneem. Die gr 1 tot 3-redenaartjies van die Laerskool Tzaneen wat gekies is om hul skool te verteenwoordig by die nasionale ATKV-redenaarskompetisie is Keynan Fox en Maynard Kleynhans voor, en agter staan Rachel de Jager, Elsje Kriel en Helandré Venter. Elsje en Rachel is ook gekies om aan die Super-12 Laerskole-redenaarskompetisie deel te neem. REGS is die gr 6- en -7-redenaars wat gekies is om Laerskool Tzaneen by die ATKV-redenaarskompetisie te verteenwoordig is Erwin Ceronio en Cilmarie Geyer voor, en agter is Sumari du Plessis, Wian Jacobs en Jonélle Oberholzer. Hulle sal ook aan die Super 12 Laerskole-redenaarskompetisie deelneem.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.