Issuu on Google+

November 2016

Groenkrag vir Limpopo

3

Perdesiekte nog stil

5

Boer van die Jaar

6

A worker of Tzaneen Blueberry Farm pruning the orchard for next year’s crop. See page 2.


2

November 2016

’n publikasie van

Blueberries end on high note

Bulletin

Uitgewer: Laeveld Bulletin editor@bulletin.us.com Redakteur: Louis Roux louis@bulletin.us.com Joe Dreyer joe@bulletin.us.com Bemarking: Jacques Smuts jacques@bulletin.us.com Uitleg en ontwerp: Tamryn Branch tamryn@bulletin.us.com Tessa Thompson tessa@bulletin.us.com Crownstraat 8, Tzaneen, 0850 015 307 7248 015 307 7684 www.bulletin.us.com Drukker/Printer: PaarlColdset Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin. Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin. Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved. Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.

Part of the 25 ha blueberry fields in Hamawasha which produced 200 tons of berries for the export market.

Blueberries are flourishing in Tzaneen despite water shortages and measures to maintain a low file on irrigation. Tzaneen Blueberry Farm (TBF), situated on the outskirts of Hamawasha east of Tzaneen, has had a good third season. They produced just more than 200 tons of the delicate fruit within two months, exporting almost 90% of the crop. A relaxed Mr Henry Hayes, manager and coowner of TBF, said it was a hectic season due to weather conditions. Picking time usually starts early in July, but picks up in August and September until October, when the bulk of the harvest is done. This involved the employment of hundreds of temporary workers, precision irrigation and intensive mana

publication

advertising

agement on the 25 ha blueberry farm. He foresees a good future for the product, which was only introduced to the Tzaneen area a few years back. It was grown in the Magoebaskloof region of Haenertsburg with a slightly different climate. Blueberries are well consumed locally and in the rest of Sout Africa, but they export up to 90% of their crop to Europe, America and several other countries. World prices are favourable and the international market is still growing, said Hayes. “With the water crisis in hand we are forced to follow strict irrigation programmes. The blueberry needs water seven days a week. We have adopted to novel irrigation systems to comply with the reduction of water use.” The company employs 35 permanent workers and at least 300 seasonal employees for picking time. Many of them return after the previous harvest to join the seasonal team,

Your window on the

“Pantry of South Africa” Tzaneen, Limpopo

If you would like to advertise in the AgriBulletin, please contact:

Jacques Smuts 071 268 2543 jacques@bulletin.us.com

Seasonal workers are used for the pruning of blueberries.

easing the employment issue. Once the harvest is done, pruning of the orchards is an important step to ensure the next crop. Hayes said the full work force was used to do this year’s pruning and it was done within weeks. “This is my first break in many months and I’m going to utilise it in preparation for next year’s crop,” Hayes said. They are planning to expand in the near future, aiming at a plantation of up to 80 hectares of export blueberries from Tzaneen.


3

November 2016

Provinsie kan gedy met groenkrag Limpopo se gesprek oor groen energie is waarskynlik verder gevorder as in die meeste ander dele van die land, omdat dit reeds ‘n dekade gelede begin het en steeds voortgaan. Die provinsie kan ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van private opwekking van son-, wind-. Wateren bio-afvalenergie, sê mnr Lodewyk de Jager van AgriLimpopo se dagbestuur. Hy glo om met elektrisiteit ook te boer, kan ‘n groot bydrae tot winsgewendheid en volhoubaarheid van landbou maak. “Ons het reeds in 2006 die provinsiale regering genader om aanpassings aan die beleidsomgewing te bespreek, waaruit die Groen Ekonomie Werkgroep van Limpopo se premier ontstaan het.” Mnr Leon Borcherds, die president van AgriLimpopo, het gesê Afrika is baie ver agter Europa en Amerika met die benutting van hernubare energiebronne. Hy meen dis tyd dat plaaslike boere toegelaat moet word om energie op te wek en surplusse in die nasionale netwerk te verkoop, wat Eskom se monopolie in die mark kan mak maak. Die uitvoerende hoof van AgriLimpopo, mnr Willem van Jaarsveld, het gesê landbou is ‘n groot verbruiker

van elektrisiteit. Dit maak ekonomiese sin om die betroubaarheid van verskaffing en die koste nader aan die huis te bring. As medevoorsitter van die premier se Groen Ekonomie Werkgroep het hy in die vooruitsig gestel dat boere en landboubesighede hierin sal belê as kwessies soos beleid- en eiendomsekerheid asook vooruitsigte vir winsgewendheid vasgelê kan word. Groenkrag in Suid-Afrika (en Afrika) kom onder die soeklig wanneer dr Theo de Jager, AgriLimpopo se dagbestuurslid vir transformasie, vandeesmaand die landbou-afvaardiging van die World Farmers Organisation (WFO) en die Pan African Farmers Organisation (PAFO) by die COP22konferensie in Marrakesh sal lei. Hy het gesê SA is die grootste opwekker en gebruiker van elektrisiteit op die vasteland, en die koolstofvoetspoor daarvan “skreeu ten hemele”. Hy het gesê die plan is om kleinskaalboere, kommu-

nale boere en begunstigdes van grondhervorming wat almal in Limpopo swaar trek, by nuwe landbou-kooperasies te betrek vir kragopwekkingsaanlegte. Dit sal hulle gedeelde eienaarskap in die stroom-af verwerking gee en hul boerderye meer winsgewend maak. Borcherds het bygevoeg dat die tyd om aan die debat oor hernieubare energie momentum te gee, nog “nooit so ryp soos nou” is nie.

Limpopo moet beter na sy vee kyk Limpopo grens aan drie buurlande en sy veeartsenydienste is die buffer vir ‘n gesonde nasionale veestapel in Suid-Afrika, sê dr Pieter Vervoort, die voorsitter van van die Nasionale Dieregesondheidsforum. Om dié rede is ‘n forum vroeër vanjaar onder sy leiding in Limpopo gestig om die volhoubaarheid van boerdery met lewendehawe in die provinsie te vestig. Dit

is deels om te help keer dat veesiektes buite die land se grense bly en dat groot getalle vee in kommunale gebiede groter aandag kry. Op 9 November is met aandag gekyk na siektes wat vee en wild in die provinsie bedreig. By die vergadering in Modimolle was ook ‘n groot aantal veeartse en boere, wat veral besorg was oor die toetsing van buf-

fels en swartwitpense wat nie na wense verloop nie. ‘n Pleidooi is gelewer vir private toetslaboratoriums en die uitskakeling van rompslomp. Aandag is ook gegee aan bek-en-klouseer, brucellose, corridorsiekte en grensbeheer met die buurstate, terwyl die merk van diere en sakeling met veediefstaleenhede van die SAPD weer onder die aandag gebring is.

Tomatoes • Peppers • Cabbage • Tobacco • Vegetable Seedlings

SEEDLINGS| SAAILINGE The difference is in the quality

Tel: 087 751 1043 Cell: 083 276 3177 email: nursery@paseedlings.co.za


4

November 2016

Meester beslis in Makgobas se guns Die Makgoba-stam se stryd om die grond in hul besit vir die gemeenskap se voordeel te ontwikkel, duur na twaalf jaar onverpoosd voort. In die jongste wending is ‘n bevel deur die Meester van die Hooggeregshof in Pretoria uitgereik wat die insluiting van twee onafhanklike trustees in die nuutverkose Mamphoku Makgoba Community Trust bekragtig. Een van hulle is me Gisela Stols van Gisela Grunwald Attorneys in Rustenburg. Dié stap maak alle transaksies wat die afgelope jaar of twee met die Trust aangegaan is, ongedaan. Dit word oor die volgende ses maande hersien, waarna nuwe vooruitsigte vir lede van die Makgoba-stam wag. Die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming (DRDLR)is die taak opgelê om die

name van alle Makgoba-begunstigdes te verifieer om teenstrydighede in die samestelling van die Trust uit te skakel. Die vorige raad van trustees se dienstyd het reeds langer as drie jaar gelede verval, wat alle ooreenkomste met hulle ongeldig maak. Limpopo se LUR vir landbou, me Mapula Mokaba-Phukwana, sal eersdaags na ‘n nuwe geintegreerde ontwikkelingsplan (IDP) van die Makgoba-gemeenskap kyk en geld bewillig vir regmatige ontwikkeling van die Sapekoe-landgoed, sê mnr Allie Maake, ‘n kampvegter vir die Makgobas. Met die beskikbare geld in die Trust is ‘n span van tagtig werkers reeds in diens om paaie en infrastruktuur op die landgoed op te knap. Volgens Maake is die jongste verwikkeling vir die eerste keer tot voordeel vir

die hele gemeenskap en nie net tot enkeles beperk nie. Hy wou nie uitbrei oor die planne vorentoe nie, maar het laat blyk dat groot projekte binne die volgende jaar of drie die lig sal sien. Dit sal volgens hom werk vir duisende mense in die gebied skep.

Sitrusoes swakker as verlede jaar Die opbrengs van vanjaar se sitrusoes in Letsitele en Hoedspruit is aansienlik swakker as wat aanvanklik bepaal is, met ‘n daling van tussen 30% en 45% by sekere groot produsente. Die gehalte was goed, maar die vrugte was kleiner en boorde het heelwat minder gedra. ‘n Aansienlike deel van die oes kon nie uitgevoer word nie en is vir versapping bemark. In ander streke was die oes ook kleiner,

maar met geringe verskil teenoor verlede seisoen. Sagte sitrus het ‘n goeie jaar agter die rug en het aansienlik gegroei teenoor die syfers vir 2014 en 2015. Die Sitruskwekersvereniging (CGA) hou sy volgende spitsberaad op 8 Maart in die OosKaap, waar dr Frans Cronjé van die Instituut vir Rasseverhoudinge die hoofspreker sal wees. Hy sal praat oor “SA’s next ten years: the rise of the right.”


5

November 2016

Perdesiekte is voorlopig stil Dit was ‘n stil jaar vir perdesiekte (African horse sickness) in Suid-Afrika. Net enkele gevalle is in Limpopo aangemeld, waar AHS weens die vogtige warm klimaat endemies is. Die volledige verslag oor AHS vir die jaar September 2015 tot Augustus 2016 is reeds voltooi en sal binnekort uitgereik word, sê dr Grietjie de Klerk van die direktoraat dieregesondheid in die departement van landbou, bosbou en visserye. Volgens haar is die lae voorkoms van die siekte toe te skryf aan die droogtetoestande wat reeds langer as ‘n jaar duur.

Die siekte word deur ‘n muggie aan die perde oorgedra. Die muggie floreer in warm, nat toestande en is veral bedrywig tussen Desember en April in somerreënstreke. Dit is volgens wet ‘n aanmeldbare siekte. Perde-eienaars is verplig om die geringste geval van AHS aan die naaste veearts of veeartsenykundige sentrum verskaf, waarna verdere ondersoek na die verspreiding daarvan gedoen word. De Klerk sê dis nog te vroeg om ‘n aanduiding te kry van wat vir die Limpopostreek voorlê. Inentings teen die siekte word van 1 Junie tot einde Oktober gedoen, maar September word algemeen deur perde-eienaars as die “rooiligmaand” beskou vir die toediening van entstof. Dit word verwag dat die jongste verslag min of meer sal ooreenstem met dié van 2014/15, wat ook ‘n droogtejaar was en betreklik min infeksies opgelewer het. Die hoogste voorkoms was in 2011 met meer as 300 gevalle, terwyl 2012 net die teenoorgestelde was met minder as vyftig infek-

Rooi in die grafiek dui die graad van besmetting aan. Let op hoe 2011 en 2012 se grade verskil.

sies. Maart en April was in 2011 die gevaarmaande. De Klerk raai perde-eienaars aan om in die somermaande toe te sien dat die diere twee ure voor sononA Daimler Brand der in die stalle is en daar te bly tot twee ure na sonsopA Daimler Brand koms die volgende dag. Dit is die tydperk wanneer die muggies op hul bedrywigste is. Hulle kom ook by poele met staande water voor en perde moet liefs van hierdie plekke weggehou word.

Mercedes-Benz Vito, Viano and V-Class tyres* Mercedes-Benz Viano andMercedes-Benz V-Class tyres*dealerships. now available atVito, participating now available at participating Mercedes-Benz dealerships.

*Offer on Continental tyres. *Offer on Continental tyres.

MERCURIUS COMMERCIAL POLOKWANE TEL: 015 298 4700

Mercedes-Benz Sprinter tyres are also available.


6

November 2016

Ernst-gesin verdien dié toptoekenning Allesbeste Direksie

Allesbeste Boerdery se kroning as die Landbouskrywers SA se Boer van die Jaar is beslis nie ‘n gelukskoot nie, maar gegrond op deeglike inligting wat van die boerdery ‘n ware wenner maak. van “een boer Dit is tussen Tzaneen en Politsi een plaas” geleë en bestaan uit vyf plase verbreek. met ‘n totale grootte van 425 ha. In Januarie Dit word bedryf deur dr André 2007 het sy oudste Ernst, sy vrou Liesel en sy twee seun, Edrean, aangesluit en seuns Edrean en Zander. nog twee plase, Avondshoek Die boerdery is reeds in die vieren Hansfontein, is aangeskaf. de Ernst-geslag en het reeds Sy tweede seun Zander het in sy ontstaan in 1927 gekry, toe 2009 by hulle aangesluit. Vier Adalbert Henry Ernst, ‘n Britse jaar later is die plaas VrischgeAndre Ernst (Besturende direkteur), Liezel Ernst (Finansieel), Edrean Ernst (Inligting & Stelsels), immigrant van die destydse Ceywaagd bygekoop. Dit is vol bloeZander Ernst (Produksie & Bemarking) lon, die plaas op 37-jarige oukombome, maar sal uiteindelik vlnr: Andre Ernst (Besturende direkteur), Liezel Ernst (Finansieel), Edrean Ernst (Inligting & Stelsels), Zander Ernst derdom gekoop het. Dit ook vir avo’s plek maak. (Produksie & Bemarking) het bestaan uit groente Onderhandelings is nou en het later uitgebrei met in die finale stadium sitrus en bosbou (Eucaom nog 70 ha van die lyptus). Enkele avo’s is ook oorspronklike Vrischgeaangeplant, maar was waagd vir die vestiging weens wortelvrot (Phyvan avo’s volgende jaar tophthora) nie ‘n sukses aan te wend. nie. Avo’s bly die hooflyn Sy seun Chicot Ernst het van die boerdery en is in 1946 tot die besigheid vertikaal geintegreer toegetree. Gedurende die vanaf saad (kwekery) tot 1960’s het die boerdery produksie (plase) tot vereen van sy grootste kripakking (Letaba Pakkers) sisse beleef toe al die tot uitvoer (Afrupro) tot sitrus weens vergroenby bemarking (agente). Mikrobestuur word in elke proses toegepas. ingsiekte uitgekap moes Met die uitsondering van word. Omdat herplant laasgenoemde het AllesDie avo’s het eers in die vroeë 1980’s lonend geword beste inspraak op direksievlak by alle ander afdelings. met sitrus nie ‘n alternatief was nie, is gekyk na avo’s en piesangs. Avo’s was steeds onder druk weens Phy- met die beskikbaarheid van verdraagsame klonale Dr Ernst sê hulle streef daarna om vrugte van die tophthora en die plaas was eintlik te koud in die winter- onderstamme en beter chemiese beheermiddels teen hoogste gehalte te produseer wat voldoen aan uit- 30 maande vir behoorlike piesangproduksie. Die piesangs wortelvrot. voerstandaarde. Die boerdery is SIZA en GlobalGap Chicot Ernst se seun, André, het in 1980 aangesluit en geakkrediteer. Naspoorbaarheid tot op blokvlak van moes egter die wa deur die drif trek. onmiddellik met die aanleg van Allesbeste Kwekery be- elke vrug is ‘n beginsel. As eienaars van die eg Suid-Afgin. Die boerdery het toe uit lietsjies, pie- rikaanse kultivar Maluma is dit vir hulle krities dat alle sangs, avo’s en bloekom bestaan. Maluma wat bemark word, aan die hoogste standaarde Net meer as tien jaar later het André voldoen. begin met die uitfasering van al die bloeDie lietsjie-afdeling is klein, maar dieselfde gehaltekoms op die familieplaas en die aanplant standaarde as vir avo’s word nagestreef. Dit geld ook van avo’s uit die kwekery. In 1995 het An- vir die piesangs, wat vanjaar besonder goeie pryse bedré die plaas Humor gekoop, met ‘n paar haal het. Volgens Ernst sal piesangs waarskynlik in die honderd lietsjiebome, en so die tradisie toekoms afgeskaal word om plek te maak vir nog avo’s.

Allesbeste in ‘n neutedop

Die oorspronklike familieplaas Allesbeste beslaan 197 ha. Hiervan is 111 ha onder avo’s, 26 ha onder piesangs en een ha onder granadillas. Die res is die kwekery, padstal en opstal, huise, drie plaasdamme, uitvalgrond en vleiland. Avondshoek is 32 ha groot, waarvan 30 ha onder avo’s is. Humor is 52 ha groot, met 45 ha onder avo’s en twee ha lietsjies. Hansfontein is 75 ha groot, met 72 ha onder avo’s. Vrischgewaagd se 69 ha is feitlik vol Eucalyptus, terwyl nog 70 ha van volgende jaar

bygehuur word vir die vestiging van avo’s. Van die 425 ha is 230 ha kommersiële avoboorde met ‘n opbrengs van 2 250 ton per seisoen. Die boerdery verpak 300 000 kartonne vir die uitvoermark en beplan om dié getal binne vyf jaar tot 650 000 kartonne te verhoog. Dit wil hulle bereik met beter kultivars, plantdigthede en moderne besproeiingsmetodes soos lae-vloei drup. Hul medium- tot langtermyndoelwit is ‘n miljoen kartonne per jaar.

Grondvoorbereiding speel ‘n kernrol.

Jong Maluma boompies in Allesbeste kwekery.


7

November 2016

FCM in Laeveld is onder beheer

‘n Groot aantal boere het die Constantia sitrusstudiegroep se laaste vergadering van die jaar bygewoon.

Valskodlingmot (FCM) by sitrus het deeglike aandag geniet by die Constantia sitrusstudiegroep se afskeidsvergadering vir 2016. Verteenwoordigers van Citrus Research International (CRI) het die verspreiding en beheer van FCM omvattend bespreek en gesê die droogtetoestande het landwyd “gehelp” om die plaag te bekamp.

Mnr Sean Moore van CRI het gesê Letsitele kan as pesvrye gebied beskou word solank die pes in beheer gehou word. ‘n Meganiese misstrooier van mnr Koos Jansen van Wilko Trading het groot aandag geniet tydens ‘n demonstrasie in die nabygeleë Mahela-boorde. Die jaar se studiegroepbesprekings is met ‘n gesellige braai afgesluit.

Die misstrooier van Wilko Trading in aksie.

Mnr Koos Jansen

Mnr Sean Moore

Mnre Stephan Honiball en Carl Fourie.

Mee Lizelle Beetge en Desi Fourie van BioBee was deel van die studiegroep. Voor staan Elana Beetge.

Mnre Martin Slabber en Dave Pelser van Simpson Motors.

Mnr Koos Jansen wys hoe die strooimeganisme werk.

Van die boere inspekteer ‘n boord waar die mis gestrooi is.


8

November 2016

Larger market access to China Local farmers and co-operatives will export more of their fruit harvest after the signing of a memorandum of understanding (MOU) between the South African government and the People’s Republic of China earlier this month. The MOU was signed in Beijing, China, by Willem Bestbier, vice-chairperson of Fruit South Africa (Fruit SA) and his counterpart, Wang Xin, vice-chairperson of the Chinese Quarantine and Inspection Association (CIQA) on 1 November 2016. For now negotiations are underway to increase market access for South African pears. Avocados and other fruit will be considered in the next round of negotiations. Last year, China imported 3,8 million tons of fruit, of which 110 000 tons were from South Africa. The Chinese fruit market is valued at US$5 billion (approximately R71 billion), and within five years South Africa’s access will be one and a half times greater. Dr Konanani Liphadzi, CEO of Fruit South Africa shares insights on the impact of the MOU on agriculture in South Africa. She says job creation will be increased because of the new agreement between China and South Africa relating to fruit exports. Dr Liphadzi, what does this new agreement with China mean for South Africa? With regards to the new MOU, this means the initiative is broadening market access. Secondly, we could share technical information like quarantine issues and also assist them with information required. It goes both ways. We also have a partner on the ground in China, who can share things like policy changes. This partnership builds on the foundation we already have with China. Lastly, there will be a lot of job creation, from hand pick-

ers in South Africa to people doing packaging that will be hired, due to increased demand. What fruits do we export to China? The three main produce we supply to the Chinese market are apples, citrus and table grapes.

- See more at: http://agrilimpopo.co.za/q-fruit-south-africa-new-sachina-agreement/#sthash.2YTIwsZg.dpuf

How many local fruit suppliers currently export to China? Currently there are twelve companies that supply to China. How many people are employed at present within the fruit industry? Currently 50% of our fruit produce are exported to 87 countries worldwide, with China being one of them. Overall 2,7 million tons of fruit are exported globally, and 110 000 of this go to China. This translates to 300 000 jobs locally in the fruit industry – that’s along the value chain, from the farm to where it ends with the consumer. Tell us about the South African exporters. The 12 companies include those that buy fruit from

the farmers. Others produce their own fruit and buy from different farmers. Lastly, we have co-operatives, a group working together producing fruit. Then they have a marketing company advertising for them. The exporters are mainly from the Western Cape, Eastern Cape and Mpumalanga. The major producers come from the Western Cape, as a result of its unique environment. Are any of the fruit sent to China being genetically modified? We don’t produce genetically modified (GM) fruit in South Africa. How can an entrepreneur or any other farmer(s) get their fruit exported? There is room for new exporters, especially in terms of transformation. The Fresh Produce Exporters’ Forum (FPEF) is an association for developing new entries within the export market. It is a challenging process to get into exports, because it is not an easy industry. Anyone interested in exports, is welcome to contact me. Will China export any of their fruit to South Africa? They also want to send fruit. We are counter season to them. So when we are harvesting, they have winter there. Selling fruit to them won’t be a major issue. Our department of agriculture is considering citrus from them. We are not competing with them. Is there anything you would like to add? With regards to the new MOU, it means the initiative is broadening market access. This is in line with what our country’s National Development Plan (NDP) 2030 aims to achieve. We have identified a commodity; we are increasing volumes to create jobs and opening up a market for our produce.

- See more at: http://agrilimpopo.co.za/q-fruit-south-africa-new-sachina-agreement/#sthash.2YTIwsZg.dpuf


9

November 2016

Farmers need help from government Farmers in certain parts of South Africa are battling to survive through the current season and Agri SA is very concerned about their viability going forward. Agri SA has done its utmost to assist these farmers in need with emergency measures being implemented across the country to provide feed and fodder to indigent farmers. “It’s time for government to show its hand with assistance to commercial and small holder farmers” Mr Johannes Moller, President of Agri SA stated. “ We represent a major tax base as the farming sector and as citizens of South Africa, taxpayers and contributors to the economy it’s a shame that the commercial and emerging farming sectors have not received any assistance from government “. To date we have not received a cent from government,” Mr Omri van Zyl, CEO of Agri SA remarked. “It seems that

government is ill equipped to deal with disasters of this magnitude, moreover it is concerning that the safety net for South Africans have been weakened to such an extent that assistance is not possible,” Van Zyl said. Moller remarked that in comparison South African Airlines has been sustained by state guarantees of ±R14.4 billion with an additional R5 billion from Treasury that was just approved. Eskom with state guarantees amounting to R466 billion has reached its “prudency” limit in this regard. The turnover of the agriculture sector is approximately R227 billion per annum with a net tax contributor of approximately R50 billion in primary agriculture alone over the past 10 years. They employ more than 850 000 people in the sector and are the only food secure country in Sub Saharan Africa. “How do you protect this as-

set in times of dire need? You help them” van Zyl stated. Agri SA has called for emergency assistance from government, in either state guarantees or direct assistance to farmers through the structures of the Land Bank, Agribusinesses or special purpose vehicles. Any assistance would be welcome, van Zyl said. “A drought is not just a one-year event, and cash flow and production credit issues will be with us, for the next 2 to 3 years. We have set up our own fund and will continue to provide assistance to farmers in need, but this is a drop in the ocean to what’s required.” Moller mentioned that Agri SA will be looking at setting up a long term disaster fund for farmers. Agri SA cannot do it alone and will require financial muscle from treasury or other state entities, the private sector and any other contributors.

Eloff sit voor by Subtrop Mnr Kosie Eloff, ywerige avo-produsent van Soekmekaar, is in Oktober aangewys as die nuwe voorsitter van Subtrop. Hy neem oor by mnr Percy Anderson, wie se termyn as voorsitter verstryk het. Anderson bly egter aan in die bestuur van Subtrop as uitgetrede voorsitter vir die volgende twee jaar. Die Tzaneen avo-studiegroep het ‘n bedrywige jaar agter die rug en

het dit met ‘n algemene jaarvergadering afgesluit. Tydens die vergadering is mnr Henk du Toit van Saaga herkies as verteenwoordiger vir die Letaba-streek, terwyl mnr Edrean Ernst as voorsitter van die studiegroep aanbly. REGS: Mnre Kosie Eloff, Edrean Ernst en Henk du Toit by die afsluitingsvergadering van die Tzaneen avo-studiegroep.

DEFENDER GAME VIEWER

DESIGNED TO CONQUER THE OUTDOORS

PURCHASE ONE OF THE LAST DEFENDER GAME VIEWERS. AVAILABLE FROM LAND ROVER POLOKWANE. The Land Rover Defender Game Viewer is the vehicle of choice amongst upmarket lodges and resorts in Southern Africa. These vehicles give thousands of wildlife enthusiasts a grandstand view of Africa’s gorgeous bush. With the inherent Defender qualities and extreme off-road capability, the Land Rover Defender Game Viewer is the ultimate outdoor vehicle. Call us today to book your test drive. Land Rover Polokwane 64 Hans van Rensburg Street, Polokwane Tel: 015 590 3122 polokwane.landrover.co.za


10

November 2016

NTK lê grondslag vir jongboere ‘n Groep van tien opkomende boere in die hektaar pikante rissies te plant en word Tzaneen en Polokwane omgewing gaan pideurentyd deur Peppadew van tegniese kante rissies (peppadew) op kontrak produkundigheid voorsien. seer, danksy ‘n ontwikkelingsprogram deur Mnr Wikus Joubert van Peppadew sê NTK om ontluikende boere op ‘n volhoubare dis moeilik om ‘n vooruitskatting van grondslag te plaas. die opbrengs te maak – veral in die Dit is net ‘n enkele afdeling van die NTKdroogtetoestande wat tans ervaar word. ontwikkelingsprogram wat saamgestel is Joubert het groot agting vir die NTKom ‘n groot getal ontluikende boere vorenprogram wat opkomende boere wil bytoe te help. staan, omdat goeie kandidate dikwels in Mnr Braam Crots van NTK in Modimolle is die slag bly weens die gebrek aan tegin beheer van die program en het sy hande niese vaardigheid en finansiële steun. vol om etlike projekte tot stand te bring en suksesvol af te handel. Dit sluit gewasse soos mielies, suikerbone en aartappels in.NTK se afdeling bestaan uit n voorligtingsBraam Crots, Vincent Masekela, Patience Ntloko van NTK op ‘n aartappelplaas. span en n nuutaangestelde Landbou-ekonoom. Boere word op n weeklikse basis besoek en van raad bedien oor oa.produksiepraktyke swamen siektebeheer. Die produsente van peppadew in Tzaneen is noukeurig vir dié doel deur Peppadew International se produksie-eenheid in Nkowankowa geselekteer. Volgens die maatskappy se streng standaarde moet die boere kan voldoen aan vereistes soos wettige toegang tot Jong peppadew-plante, Polokwane grond, bewyse van waterlewering vir besproeiing, die regte implemente, die vermoë en aan Peppadew lewer, word NTK vir sy Louis Trichardt boer Alex Madzie, Vincent en Prozzy plant peppadew. ondervinding om dit suksesvol te kan bedryf. bydrae vergoed. Die produsente kry NTK kry ‘n sessie op die oes. Soos die boer sy produk elk ‘n kontrak om tussen twee en vyf


November 2016

11


12

November 2016

Baie geluk aan Allesbeste. Julle beteken geweldig baie vir die Avo bedryf.

Houers Koöperatief wens André Ernst en Theo de Jager geluk met die prestasie

meer as net ‘n houer!

Gehalte kartonne vir die landbou

Tel: 015 345 8100 • Premisel: 082 802 5441 E-mail: orders@houers.co.za • Faks: 086 599 8922 Valenciastraat 1 - Letsitele, 0885

VIR ALLE MEGANIESE SNOEI EN DEKLAAGBEWERKING

NORTHERN MOTORS TZANEEN

ANDREW THORNHILL 083 627 0833 • WICUS THORNHILL 082 809 1808

Landbou Agriculture Baie geluk, SA Landbouskrywers Boer van die Jaar! Merensky is trots om met André Ernst van Allesbeste geassosieer te word! www.hsmerensky.co.za merensky@hsmerensky.co.za 015 305-7901/2/4 074 888 5975/6042/6165

Baie geluk aan Allesbeste Boerdery wat as SA Landbouskrywers Boer van die Jaar aangewys is asook aan Dr. Theo de Jager wat as die Landboukundige van die jaar aangewys is. Trotse lede van Agri Letaba!

bulletin©10974al161118tb

Congratulations are in order to the team at Allesbeste Farm and to Theo de Jager, for their respective agricultural awards.

bulletin©10976nm161118tb

Baie geluk aan Allesbeste Boerdery


Agribulletin 161128