Toe Barbara se ouers sterf, moet sy haar graad in beeldende kunste staak en uit haar skilderye 8217n bestaan maak. Plaaseienaar Ryno de Villiers ontferm hom oor haar en laat haar toe om in 8217n vervalle kothuis op sy plaas te bly.Ryno is 8217n bekende sanger wat oral in die land optree. Hy en Barbara is aangetrokke tot mekaar, maar albei het bagasie en boonop hulle is teenoorgesteldes.Die liefde het vele skakerings. Sal hulle bymekaar kan aanpas?