





■ ST. FRANCIS BAY




Withwatersecuritybecoming extremely critical in the Kouga region as the prolonged drought persists, St. Francis Rotarians have decided to mark Water, Sanitation, and Hygiene Month by adopting two water security projects in neighbouring towns. In December 2022, St Francis Rotary Club was made aware that Ons Tuiste Retirement and Assisted Living Facility had a water supply problem and needed funding and advice on how best to overcome the problem The facilityhasapproximately190 residents, served by a staff of 80 The project to implement thesolution,whichwouldcost St Francis Rotarians just under R60,000, was approved and began in earnest in April
A total of seven 5 000 litre water tanks were installed near the borehole and connected to the water supply, along with a new water pressure pump At the formal handover of the new water storage facilities on April 21, the chairman of the Ons Tuiste Board of Trustees, Reverend Kobus Bohnen, and the chairman of the Trust Fund, Gert Steyn, thanked club president Brian Codling andtheStFrancisRotaryClub for so generously responding to their need for water securityandensuring thatthe dailylivesoftheirmostsenior citizens continue unaffected by the drought and loadshedding. The project, which cost the club approximately R20,000, has beencompleted
Regional and provincial chess champions were among nearly 150 competitors battling it out over chess boards atthe Sarah Baartman District Chess Union’s (SBDCU) Open Tournament on May 12 and 13 The tough event, which took place at FountainsMallinJeffreysBay, offered medals and prizes acrossseveralcategories,with competitorsunderpressureto uptheirgameinaheatedrace through six rounds Persent said that the four-section tournament was split into A, B, C, and development sections, attracting enthusiastic players as young as six. He said that the development section catered to new players and had the mostentries,withatotalof54 competitors Several schools and clubs took part, including
Makukhanye Primary School, Pharos School, Pellsrus Primary School, Graslaagte Primary School, Jeffreys Bay Primary, Stulting Primary, St Francis College, Hoërskool Mclachlan, Humansdorp Secondary School, Kruisfontein Primary School, Victory Christian School, Nico Malan High School, Jeffreys Bay Comprehensive High School, Victory 4 All, Humansdorp Chess Club, RhodesUniversityChessClub, Jeffreys Bay Chess Club, and Youth Chess Academy
Persentsaidthatthetopthree winners in each section were Odendaal, Lagardien, and Nkosi (A), James Chipunza, Spiro Clainos, and Alexander Smuts (B), and best female, Lathitha Magadla, and BronwynMarx
Seeing the love that the learners at their school have for rugby, three newlyappointedteachers atHankey PrimarySchoolrolleduptheir sleeves and began working hard towards revamping the school’s rugby field to give the learners hope for a better future Joining the staff as teachers less than a year ago after completing their BachelorofEducationstudies, Jewnayne Engelbrecht, Fenando Moos, and Ruwayne Koertwereenthusiasticabout starting their careers and making a difference in the lives of the learners at the school Noticing the rugby field was filled with thorns, weeds, and hardly any grass,
the three teachers decided to takeonthetaskofrevamping the field. "We saw the love that the boys at the school have for rugby and noticed that the field that they were playing on was not up to standard," said Engelbrecht. He said that for some people, the revamp of the rugby field might seem small and meaningless, but for the childrenwhowillusethenew field, it means everything In addition, Engelbrecht said that they need to work on a planto maintain the field and payforlabour.Toensurethat the field is taken care of, he said that they need financial assistance from individuals, organisationsorbusinesses
Hoërskool Nico Malan leeders het aan die semifinale rondte van die ATKV debat deelgeneem
Hoërskool Nico Malan leerders, Ane’ van Wyk, Monya Watermeyer en Karla Muller(aldrieingraad9)het
4-5 Mei 2023 aan die semifinale rondte van die ATKV
debat in Stellenbosch gaan deelneem Hulle eindig 10de uit 20 spanne, wat ‘n uitmuntende prestasie tussen hooggeagdedebatskoleis
Die DA het die aanstelling van regter Mahube Betty Molemela as regterpresident van die appèlhof in Bloemfontein verwelkom. Molemela se aanstelling is Vrydag aangekondig en sy sal van 1 Junie af haar nuwe pos beklee Volgens adv Glynnis Breytenbach, voormalige staatsaanklaer en DA-LP, maak Molemela se sterk agtergrond haar die ideale kandidaat vir die pos “Sy is die tweede vrou om die appèlhof te lei,” sê Breytenbach Molemela is al 15 jaar op die regbank. Sy is die eerste vrou om die posisie van regterpresident van die Vrystaatse afdeling van die hooggeregshof te beklee Sy het vir drie jaar as regterpresident in die Vrystaat gedien voordat sy in 2018 as regter van die appèlhof aangewys is Molemela het vroeër ook as regter in die arbeid- en arbeidsappèlhof, as waarnemende regter van die mededingingsappèlhof en as waarnemende regter van die Konstitusionele Hof gedien Molemela beskik oor ’n verskeidenheid akademiese kwalifikasies, waarvan haar hoofgrade in die regte aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) behaal is “Die DA wens Molemela geluk met haar aanstelling en wens haar alle sterkte toe in haar nuwe pos,” sê Breytenbach. Soos vroeër berig het Ramaphosa sy waardering teenoor Molemela vir haar diens op die regbank tot dusver uitgespreek en haar ook sterkte in die nuwe rol toegewens. “Regter Molemela se aanstelling gee stukrag aan die voortdurende transformasie van sleutelinstellings van ons demokrasie, insluitend die regbank,” het hy gesê “Sy is ʼn uitstaande regsgeleerde wat ʼn kardinale rol sal speel in die versekering van geregtigheid vir alle Suid-Afrikaners ”
Die reuk van verbrande mensvleis Motorwrakke, gesmelte teer en rook Hy onthou dit vandag steeds Veertig jaar later talm die reuk van bloed steeds in Johan Böning se geheue Dié afgetrede polisiekolonel was op 20 Mei 1983 in Kerkstraat in Pretoria toe ʼn motorbom voor die Poynton-gebou, waar die lugmaghoofkwartier destyds geleë was, ontplof het Die meeste ouer Suid-Afrikaners onthou waarskynlik wat vandag bekend staan as die Kerkstraatbom Vir diegene wat daar was, is dit veel meer as net ʼn vae herinnering Die ploftoestel het 40 kg plofstof bevat en die ontploffing het 19 lewens geëis en 217 mense beseer Böning was in daardie stadium ʼn jong man by die polisiekollege in Pretoria en is een van tientalle polisiebeamptes wat inderhaas na die toneel ontbied is Die grutonele wat daar gewag het, is vir ewig in sy geheue ingeprent “Verminkte liggame het oral langs die pad gelê Stukke mensvleis het aan die boomtakke gekleef,” vertel Böning vier dekades later
“Duisende glasskerwe was oor die toneel gesaai; sommige was nog bloedbevlek. Van die jong bome se bas is oopgekerf soos glasstukke daarteen geskiet het.”
Die bom het omstreeks 16:20 ontplof Hans Richardt, ʼn kassier by die destydse Volkskas in Bosmanstraat, het in daardie stadium oorkant die straat van die Poyntongebou gestaan Hy was op pad na ʼn supermark om seep en sjampoe te koop “Ek het langs ʼn glashok by die bloemiste gestaan toe die bom oorkant die straat afgegaan het Die hok het in duisende stukkies glas gedisintegreer en glasskerwe het deur die lug gevlieg Daarna het die skokgolwe van die ontploffing gevolg,” vertel Richardt. “Ek onthou die rooi vuurbal en die bol rook wat in die lug opgetrek het Dit het gevoel asof alles in ʼn breukdeel van ʼn oomblik voor my afgespeel het, asof tyd gaan stilstaan het ” Dit is die liggame van slagoffers langs die pad wat steeds by hom spook. Papnat gesweet, in ʼn oopgeknoopte wit hemp en met sy das oor sy skouer, het Richardt teruggestap werk toe Die alledaagsheid van seep en sjampoe koop in ʼn oogwink vergete
Foto Krediet: (Foto 1: Boerelegioen /Twitter) (Foto 2: Verskaf) (Foto 3: Law Abiding citizen/Twitter) (Foto 3: Boerelegioen/Twitter)
Uit ʼn polisiëringsoogpunt het sake beslis professioneel verloop, sê Böning. ʼn Menigte beamptes was binne minute op die toneel en dit is afgesper en beveilig “Goeie en spoedige speur- en forensiese werk was aan die orde van die dag ”
Richardt sê liggaamlik het die ontploffing hom ook getref Hy was sowat 40 m ver van die plek waar die toestel ontplof het “Ek het soos ʼn soldaat aan bomskok gely ”
Richardt sê die letsels wat die Kerkstraatterreuraanval gelaat het, het daartoe bygedra dat hy ʼn drankprobleem ontwikkel het Hy is 13 jaar later na ʼn rehabilitasiesentrum om hulp te kry. Hy was sowat 23 jaar lank in die polisie en het as kaptein uitgetree –en in sy polisieloopbaan sou nog grutonele eindelik op hom wag
“Om ʼn polisieman in die apartheidsjare te wees, was soos om in die oorlog te wees; waar antagonisme en paranoia geseëvier het.”
Nes die trauma wat hy tydens sy diensplig (van 1981 tot 1982) en sy tyd in die polisiediens opgedoen het, het hy ná die Kerkstraat-bomontploffing ook nie vir sielkundige berading gegaan nie “Daar was nooit ontlonting van my emosies en trauma nie en daarom het ek eerder na die bottel gegryp, in die hoop dat dit my sou help vergeet Cowboys don’t cry was in daardie tyd die algemene uitdrukking “Oorlogsveterane sê sommige manne se ‘kop het agtergebly in Angola, net hul lyf het teruggekom’ My kop is nog in Kerkstraat ʼn Mens ry nooit in trurat op die snelweg nie, maar ek kan nie anders as om 40 jaar gelede se slagting steeds te onthou nie ” Jare later het Richardt wel sielkundige berading ontvang om hom te help om die trauma te “bestuur” “Ek is seker geseënd om geweld te beleef en dit te oorleef en vandag te kan hanteer ”
‘Bloedvergieting onnodig’
Böning sê die Kerkstraat-ontploffing en die slagoffers mag nooit vergeet word nie “Dit is nodig om die gebeure te herdenk omdat dit deel vorm van die land se geskiedenis “As ons dit nie gaan onthou nie, aanvaar ons die gebeure stilswyend; ons kan sulke wreedaardige misdaad bloot nie net aanvaar nie “Die ANC het gepoog om die nasie ‘te bevry’, maar die waarheid is dat ons vandag steeds nie vry is nie Suid-Afrika is nie die euforiese land wat hulle gedink het dit sou wees nie Die bloedvergieting was toe nie die moeite werd nie ”
“Die reuk van die ontploffing en die bloed het my daardie aand nagmerries gegee.”
A young boy enters a barber shop and the barber whispers to his customer, "This is the dumbest kid in the world. Watch while I prove it to you." The barber puts a dollar bill in one hand and two quarters in the other, then calls the boy over and asks, "Which do you want, son?" The boy takes the quarters and leaves. "What did I tell you?" said the barber. "That kid never learns!" Later, when the customer leaves, he sees the same young boy coming out of the ice cream parlour. "Hey, son! May I ask you a question? Why did you take the quarters instead of the dollar bill?" The boy licked his cone and replied: "Because the day I take the dollar the game is over!"
15 June 2023
ons lesers se eie blad waar hulle kan kla, prys, voorstelle maak of menings lug. E.pos ons by editor@veldbrandmediasa.co.za
Elder abuse can be defined as "a single, or repeated act, or lack of appropriate action, occurring within any relationship where there is an expectation of trust which causes harm or distress to an older person" Elder abuse can take various forms such as physical, psychological or emotional, sexual and financial abuse It can also be the result of intentional or unintentional neglect In many parts of the world elder abuse
occurs with little recognition or response Until recently, this serious social problem was hidden from the public view and considered mostly a private matter. Even today, elder abuse continues to be a taboo, mostly underestimated and ignored by societies across the world Evidence is accumulating, however, to indicate that elder abuse is an important public health and societal problem
Metode:
So sê die Here Here: “Wanneer dit alles gebeur het, sal Ek my Gees laat kom op al die mense ... In daardie tyd sal Ek my Gees laat kom selfs op dié wat nie in aansien is nie.” (Joël 2:28-29) Dis weer Pinkstertyd, die tydperk wanneer ons baie dink en praat oor die uitstorting van die Heilige Gees, wanneer ons opnuut verwonderd raak oor ons eie Geesvervulling en weer diep bewus raak van die werking van die Gees in ons lewens In hierdie teks in Joël 2 is daar twee dinge wat my hart warm laat voel Die Here praat hier in Joël van ’n spesifieke tyd, ’n spesifieke oomblik wanneer Hy sy Gees op mense sal laat kom – en ek besef daar was vir ons almal ’n spesifieke oomblik toe die Gees van God by ons kom intrek het, ons kom vul het, “op” ons gekom het Dit was daai oomblik toe jy Jesus in jou lewe aanvaar het, toe jy die boodskap van verlossing gehoor en geglo het: “Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei. Hiermee het Hy na die Gees verwys, want die mense wat tot geloof in Hom kom, sou die Gees ontvang.” (Joh 7:38-39) Miskien voel jy dat jy nog nie só ’n oomblik beleef het nie Wel, daai oomblik kan nóú wees “Ek sê vir julle: Vra en vir julle sal gegee word. Soek en julle sal kry Klop en vir julle sal oopgemaak word ... Hy sal die Heilige Gees gee vir dié wat vra ” (Luk 11:9, 13)
So sê die Here Here: Vra, soek, klop in geloof – Hy sal die Heilige Gees gee. Die tweede groot ding wat die Here in Joël 2 sê is dat Hy sy Gees op álle mense, selfs die wat nie in aansien is nie, sal laat kom! Dis ek en jy ook Ons is nie té jonk, té oud, té sondig, té swak, té dom, té vêr afgedwaal, té diep in die duisternis om die Heilige Gees te ontvang nie Moenie dit weerstaan nie “Laat die Gees julle vervul ” (Ef 5:18) So sê die Here Here: Ek sal my Gees laat kom op al die mense!
gemaak is, altyd welkom in ons winkels is,” sê Johan Nel, uitvoerende direkteur van Helpende Hand Sake Dié skenkings het ook wat Nel noem “ewigheidswaarde”; die opbrengs uit die winkels word onder meer in studielenings teruggeploeg en gebruik vir armoedeverligting of die aanstel van maatskaplike werkers Dit gebeur egter soms dat winkels ook ’n skenking ontvang wat nie meer bruikbaar is of verkoop kan word nie “In die meeste gevalle sal winkeleienaars, indien enigsins moontlik, tog iets nuttigs uit elke skenking probeer kry, of kreatiewe maniere soek om dit te herbenut As daar stukkende klere of materiaal is wat nie gered kan word nie, sal hulle byvoorbeeld lappe daaruit sny, pakkies opmaak en dit aan plaaslike werktuigkundiges verkoop wat ’n lap dikwels net een of twee keer kan gebruik voordat dit weggegooi moet word “Só dien dit steeds ’n doel en is daar die minimum vermorsing van ons waardevolle skenkings,” sê Nel Items soos boeke wat nie in die winkels verkoop kan word nie, word aan skole, tweedehandse boekwinkels en dies meer geskenk of verkoop Boeke wat beskadig is of waarvan die inhoud heeltemal verouderd is – soos stokou handboeke – word herwin Dieselfde geld vir ander herwinbare items wat die winkels nie kan verkoop nie, insluitend glasware en items van hout Enigiets wat glad nie meer herwin of herbenut kan word
Kyk as daar nou iets is wat my behoorlik die *%$#@ in maak is die klieks wat dink hulle kan maak en breek soos hulle wil in ons dorpie. Ons almal ken hulle en jy weet van wie ek nou praat. Die "untouchables" wat met goue besemstokke die strate op en af vlieg. By geleenthede almal groet maar 'n wet wipe uittrek sodra jy omgedraai het en haar hande daarmee afvee. Nog erger is om saam met jou iewers in die dorp gesien te word...die skade aan die reputasie laat die Rand se val teen die Pond na 'n vulletjie lyk. Daai "moet my tog asseblief net nie groet nie" as jy per toeval in dieselfde winkel aisle is. Wat maak jou en jou "gang" beter? Die feit dat jy die idee skep dat jy geld het terwyl almal weet die Fortuner is nie regtig in vir 'n diens nie. Die klein skenking van 3 Bonsmara beeste aan die skool. Vergeet jy waarheen jy vandaan kom? Dat ons saam in die oggende kaalvoet skool toe geloop het en dat die OVV net soveel keer by jou gestop het as by ons. Geld maak dinge makliker maar dit maak sommige mense lelik. Geld kan nie geluk koop nie. En noudat jy ongelukkig is put jy genot daaruit om ander seer te maak. Die gesegde lui die wiel draai suster. Hopelik sal dieselfde hoi-poloi wat nou saam kuier, drink en skinder daar wees om jou op te help en te ondersteun. I do not think so... Tot volgende week Klitsie
nie, moet uiteraard weggegooi word Sakemodel: Landwyd is daar 125 takke van Ons Winkel Die meeste hiervan is in die Wes-Kaap, maar die winkels met die grootste omset is in Pretoria geleë Die winkels val almal onder Helpende Hand Sake, ’n aparte regsentiteit van die organisasie Helpende Hand Nel sê dit is egter ’n volwaardige filiaal wat deur Helpende Hand MSW besit word “Dit is die voertuig wat ons gekies het om die winkels te bedryf “Dié regsentiteit gaan ’n vennootskap met ’n winkeleienaar aan; individuele vennootskappe vir elke individuele, geografiese gebied Die Pretoriase Moot word byvoorbeeld as een geografiese gebied beskou, en daar sal dan met ’n winkeleienaar ’n individuele kontrak aangegaan word vir elk van die winkels wat die eienaar in daardie gebied besit ” Nel verduidelik dat Helpende Hand Sake ’n gelyke vennootskap met elke winkeleienaar het, maar dat die wins op ’n 60/40-persentasiebasis verdeel word nadat winkeleienaars hul huurgeld betaal het: uit die wins gaan 60% aan die winkeleienaar en 40% na Helpende Hand “Dit bly ’n sakeonderneming en elke winkeleienaar het bedryfskoste om aan te gaan, insluitend die salarisse wat hulle moet betaal Die huurkontrak is ook in die winkeleienaar se naam ” Soos met die meeste kettingwinkels is daar ’n handleiding met riglyne van hoe elke Ons Winkel bedryf behoort te word en die standaard waaraan dit moet voldoen Helpende Hand bied ook ondersteuning deur middel van opleiding Winkeleienaars het egter tot groot mate vryheid oor hoe hul winkels bestuur word, wat hulle verkoop en wat elke item in die winkel kos “Dit is winkeleienaars se verantwoordelikheid om pryse te bepaal en dit is ook hul reg om afslag toe te staan soos hulle goeddink Ons hoofkantoor meng nie daarby in nie Winkeleienaars is die beste in voeling met dit wat mense uit hul gemeenskappe bereid is om te betaal “Dit is eintlik maar ’n normale vryemarkbeginsel ” Ouditstelsels: Die winkels word deeglik geoudit en omdat daar dikwels met massaskenkings gewerk word, het Helpende Hand stelsels ingestel om onder meer beheer oor voorraad en inkomste te verseker Een van dié stelsels is ’n vorm wat skenkers moet invul “Die dilemma wat ons het, is dat mense in baie gevalle nie hierdie vorms wil invul nie Dit skep ’n risiko omdat ’n mens uiteraard nie kan bepaal wat alles in voorraad ingekom het nie “Ek kan skenkers egter verseker dat hul data nie misbruik of gedeel sal word nie Dit sal nie gebruik word om mense te bel om by enige organisasie aan te sluit nie Daar is baie
mense wat bereid is om ons saak te ondersteun, maar hulle kan dit nie noodwendig finansieel doen nie, wel deur middel van skenkings “Ons het waardering dat hulle op dié manier bydra ” Nel sê winkeleienaars kan wel die data gebruik om dalk ’n boodskap te stuur indien daar ’n spesifieke behoefte in die gemeenskap ontstaan, óf om skenkers te bedank vir hul bydraes Nog ’n stelsel sluit in kasregisterstrokies Omdat winkels dikwels in kontant handel, sê Nel dat alle klante op ’n kasregisterstrokie kan en moet aandring “Ons het elke winkel gehelp om ’n kasregister te hê Op hierdie manier kan ons verseker dat die geld wat elke winkel invorder, eindelik by die regte plek uitkom ” Winkels speel ‘belangrike rol’: Nel sê die winkels speel ’n geweldig belangrike in die bereik van Helpende Hand se doelwitte, insluitend die verligting van Afrikanerarmoede en die hantering van ander maatskaplike kwessies in gemeenskappe “Die goeie groei van die winkels, veral oor die afgelope vyf jaar, het ook vir Helpende Hand groei op ander gebiede moontlik gemaak “Van die belangrikste gebiede is die opbrengs uit die winkels wat in studiefondse teruggeploeg word Dit skep ewigheidswaarde “As jy ’n student met ’n lening kan help met geld wat uit ’n winkel voortgebring is, beteken dit dat skenkings eintlik vir ewig ’n doel dien Daardie student gaan studeer, kry ’n goeie werk en kan dan vir sy gesin sorg “Dan is daar ’n algehele verval van die maatskaplike stelsel op regeringsvlak in Suid-Afrika Ons het die gaping raakgesien dat ons maatskaplike dienste vir ons mense sal moet skep en beskikbaar stel Dit sluit die indiensneming van maatskaplike werkers in “Ons doelwit was om teen 2025 altesame 25 maatskaplike werkers in diens te hê Danksy die groei en opbrengs uit die winkels, het ons reeds in elk van ons streke landwyd ’n maatskaplike werker op grondvlak “Elke maatskaplike werker se salaris en bedryfskoste word volledig uit die opbrengs van die winkels in daardie streek gefinansier Sommige streke het selfs al twee maatskaplike werkers ” Helpende Hand het boonop aan die begin van die jaar reeds sy teiken behaal om 25 maatskaplike werkers in diens te hê Die winkels dra ook by tot armoedeverligting in gemeenskappe en skep tans sowat 370 werksgeleenthede Verder kan enige lid van die gemeenskap by ’n Ons Winkel goedere aankoop – hetsy vir persoonlike gebruik of aankope in groot maat om dan weer hul eie inkomste aan te vul deur goedere te herverkoop
A new Citroen C3 hatchback has made landfall in South Africa! The new C3 recently scooped the 2023 World Urban Car Award and the newcomer is here to woo first-time car buyers with its stylish exterior design and smartly executed interior
This new C3, which is produced in India, measures 3 980 mm long, 1 730 mm wide, 1 600 mm high and with a wheelbase of 2 540 mm Ground clearance for the new C3 is 200 mm with a claimed load capacity of 315 litres. The new Citroen C3 rivals other hatchbacks such as the Suzuki Swift and Volkswagen Polo Vivo
Clean and quirky might be a good way of describing the exterior design execution and while the C3 is considered to be a hatchback, it does feature some generous plastic cladding and a raised stance to give it a more rugged and compact SUV-like character. For added personalisation, Citroen is also offering 2 optional accessory packs The Elegance Pack (R2 200) offers details such as chrome door handles, chrome
bumper finisher, chrome detailing for the taillights, chrome indicator bezel, chrome surround for the reflector, chrome fog light surround and a chrome insert in the side body moulding Alternatively, you can opt for the Energy Pack (R2 700) which adds a sportier touch with a rear roof-mounted spoiler and a rear skid plate In addition to this, buyers can also purchase optional 15-inch Octo alloy wheels or alloy wheel hub caps for an additional R8 300
The Citroen C3 can be had in 4 Monotone colours (White, Zesty Orange, and Platinum Grey, Steel Grey) and 6 dual tone colours offering a roof and body colour mix of the aforementioned colours
What engine powers the Citroen C3 in South Africa?
A single engine option is offered in South Africa in the form of a 3-cylinder, 1.2-litre petrol engine with 61 kW and 115 Nm of torque and exclusively mated with a 5speed manual transmission An automatic derivative as well as another
engine option are expected to join the range in 2024 Citroen claims an average fuel consumption figure of 5.6 L/100km. Moving inside, the interior boasts features such as a large 10-inch infotainment touchscreen with Apple CarPlay and Android capability, a multifunction steering wheel, 3 USB ports (1 front, 2 rear), height adjustable driver’s seat, electric windows, keyless entry and automatic door locking while driving In terms of safety, dual airbags are standard as is ABS with EBD and rear park distance control
We will have the Citroen C3 on test after its official launch so look out for our evaluation in the near future
What’s the price of the new Citroen C3 in South Africa?
Citroen C3 1 2 Feel 61 kW 5MT – R229 900
The Citroen C3 is sold with a 5-year/100 000km warranty and a 2-year/30 000 km service plan
The new Citroen C3 hatchback has arrived in South Africa and it will appeal to first-time car buyers! Take a look at what you can expect in terms of specification and pricing!Fashion-conscious, first-time car buyers are in for a treat with the new C3!
REITZ ADVERTISER
KOPANONG ADVERTISER
KROONSTAD ADVERTISER
HARRISMITH ADVERTISER
MAKHANDA ADVERTISER
DORDRECHT ADVERTISER
CRADOCK & MIDDELBURG ADV.
NELSON MANDELA BAY ADVERTISER
BUFFALO CITY ADVERTISER
GRAAFF-REINET BULLETIN
JEFFREYS BAY ADVERTISER
KOMANI/MOLTENO ADVERTISER
KAREEDOUW & SOMERSET EAST ADV.
BARKLEY-EAST, MACLEAR, ELLIOT ADV.
GROBLERSDAL & MARBLE HALL ADV.
PHALABORWA ADVERTISER
BELA-BELA ADVERTISER
LEPHELALE ADVERTISER
MUSINA/MAKHADO ADVERTISER
WEST RAND ADVERTISER
EKHURULENIU BULLETIN
TSHWANE ADVERTISER
JOHANNESBURG ADVERTISER
SEDIBENG
POSTMASBURG & DANIELSKUIL ADV.
SPRINGBOK, GARIES, PORT NOLLOTH & POFADDER ADV.
KAKAMAS, KEIMOES & KENHARDT ADVERTISER
PRIESKA ADVERTISER
HOPETOWN ADVERTISER
DOUGLAS & GRIEKWASTAD ADV.
DE AAR & VICTORIA WEST ADV.
COLESBERG & PERUSVILLE BULLETIN
KATHU & KURUMAN ADV.
SECUNDA ADVERTISER
STANDERTON BULLETIN
SCHWEIZER-REINECKE ADV.
VRYBURG ADVERTISER
KLERKSDORP ADVERTISER
POTCHEFSTROOM ADV.
LICHTENBURG ADVERTISER
RUSTENBURG ADVERTISER
BRITS ADVERTISER
WOLMARANSSTAD ADV.
BLOEMHOF/CHRISTIANA ADV.
ZEERUST ADVERTISER
MAHIKENG ADVERTISER
LANGEBERG ADVERTISER
MOSSELBAY BULLETIN
STELLENBOSCH ADVERTISER
GEORGE & KNYSNA ADV.
CAPE TOWN ADVERTISER
MALMESBURY & PIKETBERG ADVERTTISER
DRAKENSTEIN & WITZENBERG ADVERTISER
OUDTSHOORN ADVERTISER
ADVERTISER
VRYHEID, DUNDEE & CLENCOE ADV.
NEWCASTLE BULLETIN
STANGER ADVERTISER
DURBAN ADVERTISER
KOKSTAD BULLETIN
THABAZIMBI ADVERTISER
TZANEEN ADVERTISER
POLOKWANE ADVERTISER
BURGERFORT/LYDENBURG ADV.
MOOKGOPHONG ADVERTISER
MOKOPANE ADVERTISER
PIET RETIEF ADVERTISER
VOLKSRUST ADVERTISER
NELSPRUIT & BARBERTON ADV.
MIDDELBURG ADV.
WITBANK & DELMAS ADVERTISER
ERMELO & CAROLINA ADVERTISER
VREDENDAL & CLANWILLIAM ADVERTISER
SWELLENDAM ADVERTISER
OVERSTRAND ADVERTISER
SALDANHA BAY ADVERTISER
BEAUFORT WEST ADVERTISER