Mooivaal ster s3 meyertonster 1

Page 1

A1VHWF0

MIDVAAL

Waarby ingelyf: Vaalster & Meyerton Pos/Mail 7 Maart ­ 13 Maart 2017 Tel: 016 454 0859

Gratis Verspreiding/Free Distribution: Daleside, De Deur, Henley on Klip, Meyerton, Randvaal, Redan, Walkerville, Vaal Marina, Risiville, Drie Riviere, Drie Riviere Proper, Drie Riviere Oos, Peacehaven en Maccauvlei.

For the latest breaking news, job opportunities and much more, visit www.sedibengster.com or www.vaalweekblad.com

Are you looking for a job, a friend or a lover? SMS your request to 45534 and buy your Vaalweekblad every Wednesday at R5­10 to see your SMS. Vaalweekblad is a bilingual newspaper that keeps you updated about all interesting happenings in the Vaal and surrounds; political news, medical issues, sport and much more! Join our thousands of happy readers. Visit the Facebook page and website www.vaalweekblad.com.

Doring Dokkies maak dit twee in ‘n ry Die pragtige diri­ gente het ekstra fleur verleen.

Ettienne van Rensburg

Die Dokkie­ondersteuners het hulle atlete luidkeels aangemoedig.

Die Hoërskool Dr. Malan se dirigente is saam met Vereeniging Gimnasium as die beste dirigente by die byeenkoms aange­ wys. Hier sing ‘n gemaskerde Amori van der Walt lekker saam. Foto: Ettienne van Rensburg

MAL AANBOD

NISSAN NP200 1.6 8V MET LUGVERSORGING WAS

R173 900 NOU

R149 900

KONTANT TERUG

R24 000

• Bepalings en voorwaardes geld • Aanbod nie van toepassing op inruil nie • Aanbod slegs beskikbaar deur Nissan Finansiering • Onderhewig aan goedkeuring teenoor Finansieringsbepalings van Prima Rentekoers en Groot Eindbetaling • Beperkte voorraad beskikbaar

SLEGS 4 Maandelikse paaiement en totale bedrag sluit maandelikse gelde van R68 asook verpligte versekering uit, en sluitOOR aanvangs- en administrasiegeld uit. Rentekoerse is aan prima gekoppel. Aanbiedinge is

onderhewig aan goedkeuring en is slegs beskikbaar via Nissan Finance, ’n afdeling van Wesbank, ’n afdeling van FirstRand Bank Bpk, ’n gemagtigde finansiëledienste- en kredietverskaffer, NKRKV20.

KONTAK TEL 078 511 8672

Unionstraat 16, Vereeniging

• www.starnissan.co.za

A PRODUCT OF WESBANK

www.starmotor.mobi

Bepalings & Voorwaardes geld. Beeldmateriaal slegs vir illustrasiedoeleindes

MEYERTON. - Sukses kweek sukses. Daarvan kan die Hoërskool Dr. Malan se atletiekspan getuig. Die skool het tydens die interhoër-atletiekbyeenkoms by die DP de Villiers-stadion dit vir die tweede keer in ’n ry gemaak, toe hulle die D7-interhoër op ’n drafstap gewen het. Heidelbelg Volkskool was tweede, gevolg deur Vereeniging Gimnasium.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.