InLiefdevolleHerinneringAan

![]()


13 Junie 1945 - 30 Augustus 2025
Geliefde Man, Pa, Oupa en Vriend





Die diens word waargeneem deur Dr. Jaco Schoeman vanuit die NG Constantiakruin Gemeente op Maandag, 08 September 2025 om 11:00
Die Here is my herder; niks sal my ontbreek nie. Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen. Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil. Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: U stok en u staf dié vertroos my. U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor. Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly in lengte van dae.
Trudy Kotze - Dogter



Mis My – Maar Laat My Gaan
Hier aan die einde van my lewenspad, Het die son vir my finaal gesak.
Maar moenie huil en treur oor my,
O nee, wees bly – my siel is vry!
Mis my ’n rukkie – maar nie vir lank,
Met kop omhoog en geen hartseerklank.
Onthou hoe ons liefde ons lewenspad gebaan,
Mis my – maar laat my gaan.
Hierdie pad moet ons elkeen stap, En alleen moet ons elk die tog aanpak.
Dit alles is deel van God se Meesterplan,
Op pad na waar die ewige die tydelike vervang.
So, wanneer jy eensaam en hartseer voel, Laat vriende se liefde en troos jou oorspoel.
In goed doen aan ander kan geen droefheid bly staan –
Mis my – maar laat my gaan.
Sal bedien word na die afloop van die diens.
Almal is welkom


All these pieces, broken and scattered
In mercy gathered, mended and whole Empty-handed but not forsaken
I've been set free, I've been set free
Amazing grace, how sweet the sound
That saved a wretch like me, ooh-oh
I once was lost but now I am found
Was blind but now I see
Oh, I can see You now
Oh, I can see the love in Your eyes
Laying Yourself down
Raising up the broken to life
You take our failure, You take our weakness
You set Your treasure in jars of clay
So take this heart, Lord, I'll be Your vessel
The world to see, Your life in me
Amazing grace, how sweet the sound
That saved a wretch like me, ooh-oh
I once was lost but now I am found
Was blind but now I see
Oh, I can see You now
Oh, I can see the love in Your eyes
Laying Yourself down
Raising up the broken to life
Oh-oh, oh-oh
Oh-oh, oh-oh
Amazing grace, how sweet the sound
That saved a wretch like me, ooh-oh
I once was lost but now I am found
Was blind but now I see
Oh, I can see You now
Oh, I can see the love in Your eyes
Laying Yourself down
Raising up the broken to life