Grade 4 Fasiliteerdersgids Sosiale Wetenskappe Geografie

Page 10

Fasiliteerdersgids G04 ~ Sosiale Wetenskappe: Geografie

VOORWOORD Dié fasiliteerdergids is net vir die fasiliteerder bedoel en nie vir die leerders nie. Die fasiliteerdergids word gebruik saam met die graad 4-handleiding. Die antwoorde vir die aktiwiteite is in dié gids, hoewel sommige aktiwiteite nie ’n spesifieke antwoord sal hê nie. Dit sal só uitgewys word. As fasiliteerder moet jy – waar moontlik – probeer om met die leerders ’n gesprek te voer oor die les wat bespreek gaan word. Gesels in die algemeen oor die onderwerp om die leerders se bestaande kennis te toets. Koppel dit dan aan die onderwerp wat jy gaan behandel, sodat die onderwerp toepaslik sal wees en die leerders dit makliker sal snap.

8

© Optimi


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Grade 4 Fasiliteerdersgids Sosiale Wetenskappe Geografie by Impaq - Issuu