1 minute read

VOORWOORD

VOORWOORD

Dié fasiliteerdergids is net vir die fasiliteerder bedoel en nie vir die leerders nie. Die fasiliteerdergids word gebruik saam met die graad 4-handleiding.

Die antwoorde vir die aktiwiteite is in dié gids, hoewel sommige aktiwiteite nie ’n spesifieke antwoord sal hê nie. Dit sal só uitgewys word.

As fasiliteerder moet jy – waar moontlik – probeer om met die leerders ’n gesprek te voer oor die les wat bespreek gaan word. Gesels in die algemeen oor die onderwerp om die leerders se bestaande kennis te toets. Koppel dit dan aan die onderwerp wat jy gaan behandel, sodat die onderwerp toepaslik sal wees en die leerders dit makliker sal snap.

This article is from: