Fasiliteerdersgids G04 ~ Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis
Eenheid
4
Hierdie oefening dek die hele eenheid. Hersieningsoefening
1.
Voltooi die tabel deur die verskillende vervoermiddels – rytuie, waens en koetse – met mekaar te vergelyk. Voertuie Aantal wiele Soort diere wat Is dit gemaak om mense, gebruik is om die goedere of albei te voertuig te trek vervoer? Rytuie Twee Donkies, perde Goedere Waens Vier Osse Mense en goedere Koetse Vier Perde Mense (12) 2. Noem enige drie diere wat as vervoermiddels gebruik is. Enige drie van die volgende: donkies, perde, beeste, olifante, kamele (3) 3.
Beskryf in twee of meer sinne waar die tiekiewawiel, of in Engels die pennyfarthing, se naam vandaan gekom het. Die fiets se voorkoms het oorsprong gegee aan die naam. Die voorwiel was groter en is vernoem na die pennie. Die agterste wiel was kleiner en is vernoem na die oortjie, maar het in werklikheid meer gelyk na die tiekie. (3)
4.
Noem enige twee moderne landvervoermiddels. Enige twee van die volgende is aanvaarbaar: Perde, motors, motorfietse, fietse, trokke, taxi’s en vierwielmotorfietse. (2) [20]
© Optimi
23