Grade 5 Handleiding Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Page 16

Eenheid

1

EENHEID 1: Week 1 – 2

Handleiding G05 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Les 1: Al om die wêreld

Leerdoelwitte In hierdie les gaan jy: • na ’n storie luister en vrae beantwoord • die storie in jou eie woorde vertel • hardop lees • ’n gedig voordra • verskillende leesstrategieë leer en gebruik • ’n storie lees en vrae beantwoord • ’n woordeboek gebruik • oor ’n ervaring skryf • sê wat jy van die storie dink • jou eie woordeboek maak en daarin skryf • lettergrepe en klankgrepe hersien • selfstandige naamwoorde, meervoud en verkleining hersien • hersien hoe woorde gevorm word (afleidings en samestellings) • werkwoorde en voegwoorde hersien • spelling en punktuasie oefen • ’n paar idiome leer

© Optimi

16


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.