Grade 4 Handleiding 4/4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Page 18

Handleiding 4/4 G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Eenheid

4

Aktiwiteit 324: Beantwoord vrae Lees “Lappies, die wonderhond!” weer en beantwoord die vrae in jou werkboek. 1. 2. 3.

4. 5.

Voltooi die sin en onderstreep die woorde wat jy invul: Lappies is ’n en Robbie is sy of eienaar. Watter twee toertjies (tricks) moet Lappies doen? Kies die regte antwoord. 3.1

Lappies gaan sit die eerste keer omdat

3.2

Lappies gaan sit die tweede keer omdat

3.3

Robbie se lip bewe omdat

3.4

Almal lag omdat

.

a) b) c)

hy lus is hy ’n vlooi jaag hy die koekie ruik

a) b) c)

hy lus is hy ’n vlooi jaag hy die koekie ruik

a) b) c)

hy koud kry hy eet hy hartseer is

a) b) c)

die boelie vir Robbie beledig die boelie snaaks is Lappies toertjies doen

.

.

.

beledig (insult): sleg praat van iemand, iemand minag

Die woord “wonder” het meer as een betekenis in die storie. Wat is die twee betekenisse? Maak ook ’n sin met elke woord. Watter sinsoort is die volgende? 5.1 5.2 5.3

“Lappies, wat doen goeie honde?” “Ek is ’n wonderhond!” “Sit, Lappies!” 13

© Optimi


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Grade 4 Handleiding 4/4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal by Impaq - Issuu