
1 minute read
Aktiwiteit 324: Beantwoord vrae
Aktiwiteit 324: Beantwoord vrae
Lees “Lappies, die wonderhond!” weer en beantwoord die vrae in jou werkboek.
1. Voltooi die sin en onderstreep die woorde wat jy invul: Lappies is ’n en Robbie is sy of eienaar.
2. Watter twee toertjies (tricks) moet Lappies doen?
3. Kies die regte antwoord.
3.1 Lappies gaan sit die eerste keer omdat .
a) hy lus is b) hy ’n vlooi jaag c) hy die koekie ruik
3.2 Lappies gaan sit die tweede keer omdat .
a) hy lus is b) hy ’n vlooi jaag c) hy die koekie ruik
3.3 Robbie se lip bewe omdat .
a) hy koud kry b) hy eet c) hy hartseer is
3.4 Almal lag omdat .
a) die boelie vir Robbie beledig b) die boelie snaaks is c) Lappies toertjies doen
4. Die woord “wonder” het meer as een betekenis in die storie. Wat is die twee betekenisse? Maak ook ’n sin met elke woord.
5. Watter sinsoort is die volgende?
5.1 “Lappies, wat doen goeie honde?” 5.2 “Ek is ’n wonderhond!” 5.3 “Sit, Lappies!”
beledig (insult): sleg praat van iemand, iemand minag
