Eenheid
3
Fasiliteerdersgids 2/2 G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
6.
Gee die trappe van vergelyking van “kalm”. Kalm, kalmer, die kalmste
7.
Jy het al oor afleidings geleer. Sê waaruit die volgende woorde gebou is.
8. 9.
10.
7.1 7.2 7.3
Watter woord skryf ons altyd voor die oortreffende trap (grootste/laaste trap)?
huilende = huil + -end + -e wysheid = wys + -heid seerower = see + roof + -er (Help die leerders wat dit as “see + rower” identifiseer)
Voltooi die voorsetsels in vaste verbindings.
Jy het al geleer wat “wys” beteken. Wat dink jy beteken “wysheid” dan? Om kennis en goeie oordeel te hê
8.1
in verwondering
8.2
per ongeluk
8.1 8.2
groot – klein oopmond – toemond
8.3 8.4
koue – warm los – vas
Gee die antoniem van:
Identifiseer die byvoeglike naamwoord in die sin: Daar is ’n doodse stilte.
Bonus Spelling is belangrik: • Pierre haal die goue uil uit die kissie. Wat is die homofoon van “haal” verys – freeze/frozen en wat beteken dit? Hael – dit verwys na reëndruppels wat verys verrys – rise het (hail). • Kies die regte woord om die sin te voltooi: Dit is ’n goue uil. Die uil is van (goud / gout) gemaak.
Aktiwiteit 215: Rolspel 40 minute
Die leerders het in les 8 rolspel as die hase gedoen. Kyk weer saam na die wenke. Wenke vir rolspel • • • • •
Leef jouself in die karakter in (verbeel jou jy is die karakter). Gebruik die regte stemtoon (is jou karakter hartseer, kwaai of agterdogtig?). Jou gesigsuitdrukking moet by jou stemtoon pas. Kyk na die dele tussen hakies. Gebruik die regte bewegings. Praat hard, duidelik en met selfvertroue (maar moenie skree nie).
Die leerders werk in pare en voer ’n deel van die storie op – maar hulle moet hul eie weergawe daarvan skryf. Dit moet dus op die storie gebaseer wees, maar die gebeure en dialoog hoef nie dieselfde te wees nie. Die toneel wat die leerders skryf, kan in vandag se tyd afspeel. Die leerders moet ook vir die verteller ’n naam gee (aangesien sy naam nie in die storie gegee word nie). Die toneel wat hulle opvoer, moet min of meer 1½ minuut lank wees. Tydens die opvoering moet die leerders rekwisiete (props) gebruik om die karakters meer lewendig en geloofwaardig (credible) te
© Optimi
14