Grade 4 Fasiliteerdersgids 2/2 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Page 16

Eenheid

9.

10.

3

Fasiliteerdersgids 2/2 G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Vlermuise fladder weg en ons fakkels gooi skaduwees teen die slymerige mure van die grot.

Toe hulle die skedel gekry het, is daar vertel hoe die skatte in die grot beland het. Kies die regte woord tussen hakies.

Die koning van die (Spaanse / Muisca-) stam het goue skatte van hierdie strand af in die see gegooi. Wat is in die opening in die rots? ’n Klein houtkis

Bonus: Watter intensiewe vorm kom daar in die storie voor? Pikdonker

Aktiwiteit 209: Vertel die storie oor 20 minute

Die leerders werk in pare of groepe en vertel deel 1 van “Die goue uil” oor. Hulle moet maak of hulle die storie vir iemand vertel wat dit nog nooit gehoor het nie. Die leerders gebruik die prentjies hier onder – hulle sit dit eers in die regte volgorde deur 1 tot 5 in die blokkie langsaan te skryf. (Die leerders nommer dit dalk anders. Dit is reg, solank die storie reg oorvertel word.)

2

1

3

5

4

© Optimi

8


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Grade 4 Fasiliteerdersgids 2/2 Afrikaans Eerste Addisionele Taal by Impaq - Issuu