Gr 9-Tegnologie-Handleiding

Page 15

Eenheid

1

Handleiding G09 ~ Tegnologie

3 : 1 Afmetings is driedubbel die werklike voorwerp se grootte.

Skale kan op verskillende maniere gebruik word omdat die ware grootte van voorwerpe nie altyd op ’n vel papier gaan pas nie. Dit kan kleiner of groter as die ware grootte van die voorwerp geteken word en dit word skaal genoem.

Voorbeeld 1

Skaal 1 : 2 Skaal 1 : 1 Skaal 2 : 1

© Impaq

16


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.