Gr 8-Ekonomiese en Bestuurswetenskappe-Werkboek

Page 1


Graad 8 • Werkboek

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Werkboek

Graad 8

Aangepas vir KABV
Í7(È-A-EMS-WB01’Î
S Loots B Pretorius

Les 5: Finansiële geletterdheid: Rekeningkundige begrippe

EENHEID 1 SAMPLE

AKTIWITEIT 5.9

Bestudeer die rekeningkundige vergelyking en vul die ontbrekende inligting in die oop spasies in.

AKTIWITEIT 5.10

Voltooi die rekeningkundige vergelyking vir die volgende transaksies.

Transaksies

1. Die eienaar begin ’n onderneming met ’n kapitaalbydrae van R150 000. Reik ’n kwitansie uit.

2. Koop ’n voertuig vir die onderneming aan per EFO, R45 000.

3. Lewer ’n diens vir R1 200. Reik ’n kwitansie uit.

4. Die eienaar neem R4 100 vir persoonlike gebruik.

5. Koop skryfbehoeftes per EFO, R230.

6. Ontvang R1 400 se rente van die bank.

Bates Eienaarsbelang Laste

AKTIWITEIT 5.11

Toon die effek van die transaksies op die rekeningkundige vergelyking.

Transaksies

1. Die eienaar besluit om sy kapitaalbydrae van R120 000 tot R150 000 te verhoog. Reik ’n kwitansie uit.

2. Koop ’n pakhuis ter waarde van R110 000. Maak ’n elektroniese betaling.

3. Ontvang die maandelikse huurgeld van ’n huurder. Reik ’n kwitansie vir R3 200 uit.

4. Dienste vir die week gelewer, R7 500.

5. Betaal die weeklikse lone, R7 200.

6. Koop skryfbehoeftes per EFO, R4 250.

7. Koop ’n afleweringsvoertuig per EFO, R62 000.

8. Reik ’n kwitansie uit vir dienste gelewer, R5 500.

9. Die eienaar maak ’n elektroniese oorplasing om sy kind se skoolgeld te betaal, R2 500.

10. Betaal die telefoonrekening, R1 300.

AKTIWITEIT 5.12

Les 6: Finansiële geletterdheid: Brondokumente

AKTIWITEIT 6.1

6.1.1 Voltooi die kwitansie deur die onderstaande inligting te gebruik. Op 2 Maart 2020 ontvang GVR Motors R1 200 vir huur van K. Wally. J.Green, die kassier, reik kwitansie nr. 2 uit.

GVR Motors KWITANSIE

Malherbestraat 227 Nr.

Pretoria Datum: 0084

Ontvang van: Bedrag:

Vir:

Met dank: R c

6.1.2 Op watter dag het die transaksie plaasgevind?

6.1.3 Waarom is daar ’n * langs sekere bedrae?

6.1.4 Waarvoor staan die afkorting BTW?

6.1.5 Wat is die totale bedrag betaalbaar?

6.1.6 Waarom moet kliënte kasregisterstrokies op ’n veilige plek bewaar?

6.1.7 Plak ’n kasregisterstrokie in jou werkboek. Dui die volgende op die kasregisterstrokie aan:

• Die naam van die onderneming wat die dokument uitgereik het

• Transaksiedatum

• Bedrag BTW wat betaal is

• Watter items is vrygestel van BTW?

• Hoe het die kliënt betaal?

• Hoeveel kleingeld (indien enige) het die kliënt ontvang?

Plak die kasregisterstrokie hier.

6.1.8 Bestudeer die bankstaat en sê of die onderneming R5 000 in die bank het en of die onderneming die bank R5 000 skuld. Verduidelik jou antwoord.

6.1.9 Bereken die bedrae van A tot D.

A:

B:

C:

D:

6.1.10 Waarom is dit belangrik vir ondernemings om bankstate gereeld na te gaan?

6.1.11 Wat is die onderneming se naam aan wie die bankrekening behoort?

AKTIWITEIT 6.3

Die eienaar, D. Wattle, vermeerder sy kapitaalbydrae met R20 000. Kwitansie nr. 8 word aan hom uitgereik.

Palm Tuindienste KWITANSIE

Palmstraat 150

Nr. Centurion

Datum: 0157

Ontvang van:

Bedrag: Vir:

Met dank:

Die eienaar betaal EFO nr. 21 vir R4 500 aan Makro vir die aankoop van ’n nuwe grassnyer.

ELEKTRONIESE FONDSOORPLASING

Rekeningbesonderhede

Naam van rekeninghouer:

Bank:

Rekeningnommer:

Takkode:

Bedrag: Jou verwysing:

Begunstigde se verwysing:

Datum:

Nr.:

Ontvang R2 000 van Laerskool Centurionpark vir dienste gelewer. Die skool se adres is Oosstraat 277, Centurion, 0157. Reik ’n kontantfaktuur uit. Die laaste faktuur deur die onderneming uitgereik was nr. 56.

PALM TUINDIENSTE

Palmstraat 150

Kontantfaktuur nr. Centurion

Datum: 20 0157

Naam:

Adres:

F.& W. U.

Don Wattle deponeer die volgende bedrae in die onderneming se bankrekening. Die rekeningnommer is 834000. Die onderneming se adres is Palmstraat 150, Centurion, 0157.

23 x R10-note

56 x R100-note

45 x R5-munte

SAMPLE

ABC BANK

TAK Brooklyn Rekeningnommer

Datum: 20

Krediteer: ADRES: Kontant inbetaal (Banknote en munte)

Naam van trekker Bank Taknr.

AKTIWITEIT 6.4

Maak ’n EFO aan Western Groothandelaars vir die aankoop van verbruiksgoedere, R500.

ELEKTRONIESE FONDSOORPLASING

Rekeningbesonderhede

Naam van rekeninghouer: Bank: ABC Bank

Rekeningnommer: 78001256

Takkode: 00512

Bedrag: Jou verwysing:

Begunstigde se verwysing:

Datum:

Nr.: 001

Ontvang van die huurder, Nel Agente, die huur vir die maand, R7 000.

Alpha Studios KWITANSIE

Firweg 30 Nr. Kaapstad Datum: 7530

Ontvang van: Bedrag: Vir: Met dank: R c

Reik ’n kontantfaktuur uit vir dienste gelewer as volg:

8 groepfoto’s geneem @ R24,50 elk.

12 A4 foto’s @ R12,80 elk.

ALPHA STUDIOS

Firweg 30

Kontantfaktuur nr. Kaapstad

Datum: 20 7530

Naam: Adres:

Maak ’n betaling aan PP Motorhawe vir brandstof, R600.

ELEKTRONIESE FONDSOORPLASING

Nr.: 002

Rekeningbesonderhede

Naam van rekeninghouer:

Bank: XYZ Bank

Rekeningnommer: 42001256

Takkode: 000845

Bedrag:

Jou verwysing:

Begunstigde se verwysing:

Datum:

AKTIWITEIT 6.5

Bestudeer die transaksies van Sonskyn Bloemiste vir Maart 2020. Gebruik die gegewe inligting en voltooi die kwitansies. Die onderneming se adres is Highweg 25, Benoni, 1501. Jy moet al die brondokumente namens die besigheid onderteken.

Transaksies

1. Ontvang op 12 Maart 2020 ’n bedrag van R1 500 van M. Greeff vir dienste gelewer. Reik kwitansie nr. 09 uit.

2. Ontvang op 20 Maart 2020 ’n bedrag van R3 200 van T. Esterhuizen vir huurgeld. Reik kwitansie nr. 010 uit.

3. Ontvang kommissie van R. Hollumby. Reik op 25 Maart 2020 kwitansie nr. 011 vir R1 400 uit.

Sonskyn Bloemiste KWITANSIE

Highweg 25 Nr.

Benoni

Datum: 1501

Ontvang van:

Bedrag: Vir:

Met dank:

Sonskyn Bloemiste KWITANSIE

Highweg 25 Nr.

Benoni

Datum: 1501

Ontvang van:

Bedrag:

Vir:

Met dank:

Sonskyn Bloemiste KWITANSIE

Highweg 25 Nr.

Benoni

Datum: 1501

Ontvang van:

Bedrag: Vir:

Met dank:

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.