Handleiding G07 ~ Afrikaans Huistaal
Eenheid
1
Rubriek vir storievertelling Kriteria
1 Sukkel om meeste woorde uit te spreek. Praat te sag.
2 Sukkel om heelwat woorde uit te spreek. Redelike volume.
Tempo en vloeiendheid
Praat rukkerig en groepeer woorde verkeerd saam.
Praat meer vloeiend, maar ignoreer baie leestekens.
Stemtoon
Geen wisseling in stemtoon nie.
Wissel een of twee keer stemtoon af.
3 Meeste woorde word korrek uitgespreek. Praat hard genoeg. Groepeer woorde korrek, maar praat te vinnig of stadig. Wissel stemtoon af, maar nie na gelang van die verhaal nie.
Pousering
Daar word glad nie pouseer nie. Neem geen leestekens in ag nie.
Daar word pouseer, maar op die verkeerde plekke.
Pousering kom meestal op die regte plekke voor.
Oogkontak
Geen oogkontak word gemaak nie. Leerder hou sy/haar oë op die notas.
Die leser kyk een of twee keer op terwyl hy/sy praat.
Die leser kyk soms op, maar sukkel om dit natuurlik te doen – verloor die plek in die notas.
Uitspraak en volume
4 Praat hoorbaar en al die woorde word korrek uitgespreek. Praat teen die regte tempo en neem alle leestekens in ag. Praat met gevoel en wissel stemtoon af soos gepas by die verhaal. Perfekte pousering wat begrip van die leestekens toon. Die leser maak gemaklik oogkontak met die ‘gehoor’ en verloor nie die plek in die notas nie.
Totaal: _______ 20/2 = 10
Les 3: Lees en kyk KERNINHOUD SELFSTANDIGE NAAMWOORD ’n Selfstandige naamwoord dui die naam van iets aan: ’n persoon, plek of ’n ding. Dit besit ook sekere eienskappe waaraan so ’n woord uitgeken kan word. Dit kan bv. gesien, gevat, geproe, geruik word. Deur die gebruik van sekere agtervoegsels kan die meervoudsvorm, verkleiningsvorm asook geslagsvorme aangedui word.
13
© Impaq