Gr 6-Wiskunde-Handleiding 2

Page 21

Handleiding 2/2 G06 ~ Wiskunde

1.3

2.

Eenheid

10.0

Wat is die verskil tussen die aantal kaartjies wat hulle kon verkoop het en die aantal kaartjies wat hulle werklik verkoop het?

Die graad 6-leerders het almal by die skool se biblioteek aangesluit. Hulle stel ’n doelwit om teen die einde van die jaar saam met die graad 4-, 5- en 7-leerders 2 000 boeke te lees. Aan die einde van die jaar het hulle die volgende inligting bymekaargemaak: Klas

Kwartaal

Boeke gelees

Grade 4 Grade 5 Grade 6 Grade 7 Grade 4 Grade 5 Grade 6 Grade 7 Grade 4 Grade 5 Grade 6 Grade 7 Grade 4 Grade 5 Grade 6 Grade 7

1 1 1 1 2 2 2 2 3 3 3 3 4 4 4 4

92 176 372 536 83 163 401 487 85 198 448 473 78 176 396 426

2.1

Hoeveel boeke het die graad 4-leerders altesaam gelees?

2.2

Hoeveel boeke het die graad 5-leerders altesaam gelees?

21

Š Impaq


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.