VOO-fase Graad 12 • Fasiliteerdersgids
Wiskundige Geletterdheid IEB KABV
• • • • • •
Omvattende verduidelikings van wiskundige konsepte in eenvoudige taal. Praktiese, alledaagse voorbeelde. Aktiwiteite wat leerders se toepassing van kennis en hul redeneervermoë uitdaag. Die fasiliteerdersgids bevat stap-vir-stap-bewerkings en antwoorde. Sluit ’n formuleblad en alfabetiese lys van wiskundige terme in vir maklike verwysing. Gebruik in die klaskamer of tuis.
home classroom college workplace