Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboek Graad 2

Page 1


Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboek Graad 2

Naam: Klas:

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Werkboek

Graad 2

Sample

Aangepas vir KABV

Aktiwiteit 1

Skryf Tandi se naam. Teken ’n prentjie van Tandi.

TSample

Aktiwiteit 2

Voltooi die sigsagpatroon.

Skryf die ‘v’ en herhaal tot aan die einde van die reël.

Skryf die woorde wat met ‘v’ begin deur die stippellyne na te trek.

vis vol van veg vin val Sample

Aktiwiteit 3

Voltooi die sigsagpatroon.

Skryf die ‘w’ en herhaal tot aan die einde van die reël.

Skryf die woorde wat met ‘w’ begin deur die stippellyne na te trek.

Sample

Aktiwiteit 4

Skryf Tom en Tandi se name. Teken ’n prentjie van Tom en Tandi.

TTSample

Aktiwiteit 5

Voltooi die patroon.

Skryf die ‘s’ en herhaal tot aan die einde van die reël.

Skryf die woorde wat met ‘s’ begin deur die stippellyne na te trek.

s s s

sit sak sop ses sif sus Sample

Aktiwiteit 6

Voltooi die patroon.

Skryf die ‘i’ en herhaal tot aan die einde van die reël. Skryf die woorde deur die stippellyne na te trek.

i i i

min vis pit is pit pil lip hik Sample

Aktiwiteit 7

Kies die regte woord om die sinne te voltooi. kam tak tien toon

1802-E-EAT-WB01

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.