eNONGQAI Vol 5 No 5

Page 127

 Daar het ‘n artikel oor die Handelstak op ons webtuiste verskyn asook ‘n video-opname met genl Daan le Roux. Sien http://www.enongqaipublications.com/index.html en klik op “what’s new” VAN STRAATEN-SAAMTREK Hallo Hennie, Soos telefonies bespreek word 'n saamtrek van die Van Straaten-familie vir later vanjaar beplan. Ons moet nou heel eerste 'n naam- en adreslys saamstel en as jy so gaaf sal wees om dit in jou koerant te noem, kan enige familinaam genote van my wat jou koerant lees, met my kontak maak. Hanlie van Straaten vstraaten@polka.co.za Landlyn; 011 814 3380 sel: 083 611 0396. Groete. NS. As iemand dalk foto's of staaltjies het van oom Japie van Straaten wat op Brits gestassioneer was en ook gedurende die tweede wêreldoorlog die krygsgevangenes opgepas het, hoor ek graag van hulle! 1914 – 1915 SAP in DSWA

127


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.