eNONGQAI April 2012

Page 122

Dit is nou duidelik dat daar groot ekonomiese kwessies op die spel is. As die tolprojek nie slaag nie, sal die regering nie net SANRAL moet red nie, maar ook die staatsamptenare se pensioenfondse. "Dit is duidelik dat die regering hulleself tussen 'n rots en 'n baie harde plek bevind," sê Singh. Hy het bygevoeg: "Hierdie matriks waarin ons onsself nou bevind is heeltemal onhoudbaar, veral omdat die pensioene van gewone burgers op die spel is. Die regering het die publiek mislei. Ons glo dat dit bes moontlik een van die grootste post-demokratiese era skandale tot op hede verteenwoordig. Ek sal hierdie saak by die volgende geleentheid in die Parlement opper, want die belastingbetaler verdien antwoorde op hierdie saak," het Singh afgesluit. http://praag.co.za/nuus-magazine-402/sake-magazine-398/11312-grootste-post-apartheidskandaaltref-sa-etol.html?utm_source=feedburner&utm_medium=email&utm_campaign=Feed%3A+praag+%28ProAfrikaanse+Aksiegroep%29

11.4 Cover-up on E-Tolling - Internet

11.5 Government Employees Pension Fund - Gideon Serfontein GOVERNMENT EMPLOYEES PENSION FUND - REPUBLIC OF SOUTH AFRICA 15 March 2012 - For immediate release E-tolling saga – setting the record straight “Government Employees’ Pension Fund (GEPF) wishes to state categorically that it has nothing to hide from the South African citizens with regard to its holding of the South African National Roads Agency Limited (Sanral) bonds or any other bondholding for that matter and are willing to engage any interested party on this matter,” said Arthur Moloto, chairperson of the GEPF Board of Trustees. 122


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.