1 minute read

GROOT SPORTE

By Atletiek

was die aanbied van die Interhuis en Abrie van Staden- byeenkomste reeds 'n hoogtepunt. Die goeie gees en samewerking behoort deur te syfer vir die die res van die jaar. Wat opmerklik was, is die identifisering van ons Garsies met die onderskeie kleurspanne. Die Groen Ysbere sorg vir n verassing van die jaar en wen die Interhuis deur die Rooi Koalas na 5 jaar, te onttroon.

Advertisement

By ons Groot Sportsoorte sorg die professionele benadering van die Direkteure vir goeie bestuur en beplanning vir die seisoen wat voorlê. Die fokus op deelname word gekomplimenteer met die herbesinning van strategie en die fyner nuanses om Garsie sportui mededingend te hou in 'n genadelose sportomgewing. Vir die leerders wat deelneem vir die lekkerte maak ons altyd plek. Daar word met groot ywer na hulle belange ook omgesien.

As waarnemende sporthoof wens ek elke Direkteur , afrigter en deelnemer sterkte toe vir 2023.

Die volgende aanhaling van Nelson Mandela gee goeie raad vir die res van 2023:

This article is from: