1 minute read

A CAPELLA-ENSEMBLE

Next Article
MUSIEK AKADEMIE

MUSIEK AKADEMIE

n Aktiwiteit vir enige individu wat n liefde vir sang en musiek het.

A capella is n serenade-groep wat bestaan uit musikaal begeesterde leerders, wat slegs deur hul stemme musiek maak. Dié aktiwiteit se formaat is grootliks gebaseer op die alombekende universiteitsêr van die ATKV. Geen instrumente word tydens die uitvoering aangewend nie.

Advertisement

Cheerleading

Cheerleading is n aktiwiteit waarin n verskeidenheid van dissiplines gekombineer word in n gechoreografeerde roetine. Die afdelings in enige roetine is: n kreet, partner stunts , piramides, gooie en tuimel. Deur die loop van die jaar word daar aan kompetisies deelgeneem onder andere Regionals, Provincials en Nationals. Of jy nou n akademieise boffin, n kultuur-dier of n sportman en -vrou van formaat is, is daar plek in die Cheerleadingfamilie om jou gees en trots vir ons skool uit te leef.

Ten slotte, met kultuur as integrale deel van 'n skool se DNA kan daar nie anders as om te argumenteer dat die deelname en betrokkenheid daaraan, direk of indirek, 'n merkwaardige impak op 'n skool se raamwerk het nie.

Metdienverstande, is en kan kultuur as die dryfkrag gesien word om binne opvoedkundige perke leerders veral, positief op te lei om as afgeronde burger buite die vier mure van die skool te funksioneer.

This article is from: