2017 courant sep 29 new

Page 1

Watertech

Wagte ontvoer, perlemoen gebuit Security in Gansbaai, is oorrompel. Hy is in sy poging gestuit om alarm te maak en is in ‘n motorvoertuig gelaai. In dieselfde tyd het 4 Xhosasprekende mans met ‘n voertuig wat ‘n blou lig op die dak gehad het, soos die van ‘n polisiemotor, voor Willjarro se gebou stilgehou. Hulle het hulself na bewering voorgedoen as lede van ‘n spesiale taakmag en toegang tot die gebou verkry. Die 3 sekuriteitsbeamptes van die Kaapse onderneming, Prosec wat by Willjarro se gebou diens gedoen het, is oorrompel en die rowers het hulle in die pakhuis ingeneem. Vervolg bl 2

Festivities open with parade Emma Tolmie (front), Veronica Zuccolo (left) and Felicity Spoort (right) are volunteers at the shark companies and was part of the festive street parade at the Funky Fynbos Festival on Saturday morning. More inside. Photo: André Roux

Eagle Security Gansbaai Industriële Gebied

Ons koop en verkoop 2de Handse goedere

‘n Goed beplande rooftog in Gansbaai se hawe het daartoe gelei dat 1.4 ton gedroogde perlemoen uit ‘n pakhuis gebuit is en 4 sekuriteitswagte ontvoer is. Die rooftog het Sondagaand, 24 September 2017 omstreeks 20:30 plaasgevind by die pakhuis skuins oorkant Boat House restaurant, wat deur die onderneming, Willjarro gehuur word. ‘n Sekuriteitswag, aan diens by Gansbaai Marine se geboue, was besig met sy rondtes toe die rowers hom skynbaar geïdentifiseer het as ‘n bedreiging vir hulle bose planne. Die sekuriteitswag, ‘n werknemer van Eagle

Gansbaai

Tel (028) 384 0001 Gansbaai to Pearly Beach

WINKELURE Maan - Don 07:00 - 19:00 Vrydag: 07:00 - 20:00 Saterdag 07:00 - 19:00 Sondag 07:00 - 17:00

Baie Welkom ! You’re Welcome !

Full Alarm System Special R2950.00 8 Zone panel, Keypad, Siren, Battery, 2 Passives, Transformer and 1 LED. T & C Apply 15 Main Road, Gansbaai

GB 028 384 3792 082 327 6306 PB Andre Anderson 081 727 6768

24 HOUR CONTROL ROOM 081 727 8866 admin@eaglesecurity.systems

Klein– en groothandel verkope van vars vis, vis produkte, kreef, perlemoen, aas en droë vis.

028 384 0761 028 384 0704


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.