Watertech
Fritz se laaste Koebaai Bl 3
Our fishing industry Academia Sportdag Sentrum vloerplan P12 + 13 Bl 25 - 27 binne Bl 14
'Bennie se Rooi Lorrie' lei tot gesprekke oor landsgrense heen nasionale padbord, maar die bordjie in Baardskeerdersbos het mense aan die praat: van Pretoria tot in Hentiesbaai. “Die Namibiërs wil hulle naambord terughê”, skryf ‘n vrou op Facebook. ‘n Plaaslike sakeman, wat nie sy naam genoem wil hê nie, het Gansbaai Courant besoek en die erns van die ‘gesteelde’ bord aan die Courant kom verduidelik. Vervolg bl 2
Eagle Security Gansbaai Industriële Gebied
Ons koop en verkoop 2de Handse goedere
Marietjie Uys hier met die veelbesproke 'Bennie se Rooi Lorrie' naambordjie.
‘n Verweerde Namibiese naambordjie wat al 3 jaar lank in Baardskeerdersbos se bekende Marietjie’s Pub & Grill staanplek gekry het, het hierdie week nie net die sosiale media aan die praat gehad nie, maar ook ‘n sakeman van Gansbaai genoop om die saak onder die aandag van die media te bring. Die bordjie ‘Bennie se Rooi Lorrie’, wat ‘n bekende hengelplek in Namibië aandui, is vervang deur ‘n nuwe
Gansbaai
Tel (028) 384 0001 Gansbaai to Pearly Beach
WINKELURE Maan - Don 07:00 - 19:00 Vrydag: 07:00 - 20:00 Saterdag 07:00 - 19:00 Sondag 07:00 - 17:00
Baie Welkom ! You’re Welcome !
Full Alarm System Special R2950.00 8 Zone panel, Keypad, Siren, Battery, 2 Passives, Transformer and 1 LED. T & C Apply 15 Main Road, Gansbaai
GB 028 384 3792 082 327 6306 PB Andre Anderson 081 727 6768
24 HOUR CONTROL ROOM 081 727 8866 admin@eaglesecurity.systems
Klein– en groothandel verkope van vars vis, vis produkte, kreef, perlemoen, aas en droë vis.
028 384 0761 028 384 0704