NUUS NET VIR JOU
www.eikestadnuus.co.za
Klaviere te huur en te koop. Tel:021 887 2938 www.wheuer.co.za
Kylemore Vrydag, 7 September 2012
Helderberg
Jaargang 62 | Tel 021 887 2840
R5,00 (BTW ingesluit)
BINNE โข INSIDE NUUS Lรผckhoff gedreig met bom ยญ bl.5
NEWS Japie talks Curiosity at SU ยญp7 Massakoor oorgehaal vir Erfenisdag:
Die massakoor van sowat 700 leerlinge uit 16 hoรซrยญ en laerskole in Stellenbosch sal een van die hoogtepunte van die Stellenbosch Erfenisfees op 24 September wees. Hulle sal om 17:30 in die Kruiskerk optree. Hier oefen Cloetesville Sekondรชr saam met Makupula Senior Sekondรชr in Kayamandi. Lees meer op bl.12. Foto: Lasche van Heerden
PADTEKENS VERWOES NUUS Top โontrouยญ vrouโยญdorp ยญ bl.3
SPORT Medaljeยญoes vir Maties in Londen ยญ bl. 40
Vandale slaan toe ELBร VAN HEERDEN
โn
VOERTUIG moes beduidende skade opgedoen het Woensdagnag toe talle padtekens in Van Riebeeckstraat in die dorp in โn voorval van vandalisme verwoes is. Dit wil voorkom of โn groot voertuig al met die straat langs gery het en seker gemaak het dat hy al die padtekens uit die grond uit ry. Die uitvoerende burgemeester, raadsheer Conrad Sidego, het die voorval van vandalisme ten sterkste veroordeel. Volgens munisipale woordvoerder, Vernon Bouwers, is die voorval om 07:00 Donderdagog-
gend by die verkeersdepartement aangemeld. โDie ingenieursafdeling is tans besig om die padtekens te vervang teen โn koste van R600 elk. Indien die skuldige opgespoor kan word sal hy krimineel aangekla word, maar ook vir die rekening van die skade verantwoordelik gehou word. โRoekelose en nalatige bestuur sal nie geduld word nie.โ Sidego het gesรช: โDit is skandelike gedrag. Ons moet diรฉ houding wat eenvoudig net regulasies ignoreer begin bestry. Ons moet kyk na ons waardes en etiek. Doen die regte ding, omdat dit die regte ding is om te doen, nie omdat โn verkeers-
beampte jou aftrek en beboet nie.โ Mohamed Shaikh, woordvoerder van die Universiteit Stellenbosch, het in โn verklaring gesรช die bestuur van die universiteit handhaaf โn zero-toleransie teenoor vandalisme van enige aard of die kwaadwillige beskadiging van eiendom. โIndien dit blyk dat die vandale studente van die Universiteit Stellenbosch is, moet die reg sy gang gaan waarna die universiteit na gelang van die uitkoms van die saak, gepaste stappe sal oorweeg.โ Enigeen met inligting rakende die voorval kan Janine Waldis by die verkeersdepartement by 021 808 8815 bel.
Een van die stoptekens wat Woensdagnag uit die grond uit gery is. Foto: Elbรฉ van Heerden