2 minute read

'n Tree nader aan die groen en goud

ANE HAVENGA

Ná die historiese Varsitybekertitel vroeër die jaar, verskuif die dames die grense al hoe vêrder. Vyf spelers wat deel was van hierdie span, is onlangs beloon vir hulle puik spel. Hulle is gedurende die laaste twee maande gekies om deel te neem aan die nasionale oefenkampe vir onderskeidelik die Springbok-vrouespan se 15’s- en 7’s-span.

Advertisement

Ankia Viljoen, was onlangs by die 7’s-ontwikkelingskamp, alhoewel sy skaars sewe maande lank al rugby speel.

Vir Viljoen was dit veral die vriendelikheid van die spelers en afrigters wat haar bygeval het. Dit was spesiaal dat die huidge Springbokspan hulle elkeen elke oggend kom groet om seker te maak dat hulle welkom voel.

Die fokus op Maties is meer op die strukture van die spel, terwyl hulle by die oefenkamp meer gefokus het op basiese tegnieke om al die spelers op dieselfde bladsy te kry. Sy loof ook vir Johann Zeier, hulle afrigter by Maties en sy span wat so ’n wonderlike werk doen by Maties.

Daar was ’n paar onvergeetlike oomblikke vir Viljoen: “Ek sal sê dit was ’n groot oomblik om in dieselfde vertrek te eet as spelers soos Eben Etzebeth en onlangs by die 15’s-oefenkamp.

“Die passie wat die dames by die kamp gehad het was ongelooflik vir my. Ek was verbaas oor die intensiteit en die dit ’n baie rustige kamp vir hulle was.” Alhoewel sy opgeroep is vir die 15’s-oefenkamp, hoop sy om eerder haar merk in die 7’s te maak.

In die algemeen is Maties se oefeninge baie dieselfde, maar tog was die oefeninge vir Hassolanidis meer prakties en sodoende meer ingestel op wedstrydscenario’s.

Gedurende die kamp het die hele groep ook haar alma mater, Parktown Girls, besoek. Dit was verskriklik spesiaal om die jong vrouens te bemoedig en aan te moedig om rugby te speel.

Bianca Augustyn, Maties se kaptein, was ook by die 7’s-oefenkamp en moes ongelukkig die 15’s-oefenkamp weens kamp was net drie dae lank, maar hulle het behoorlik iets van alles in daardie dae getoets.

“By die nasionale kamp is die intensiteit aansienlik hoër en die hoeveelheid sessies meer. By Maties is daar nog meisies wat in die beginfase van rugby is en nog moet leer hoe dinge werk, waar by die nasionale kamp die meeste van die spelers al vir ’n rukkie rugby speel so dinge vloei baie vinniger.”

Augustyn wil volgende jaar meer op haar rugby fokus, maar vir nou balanseer sy die Maties-span en haar studies. Haar fokus is veral nou op die 7’s-seisoen wat om die draai is vir Maties. “Ons oefen nou 7’s saam met die 15’s, om almal weer op dieselfde bladsy te kry en die details in te oefen. Die plan is net om almal 7’s fiks te kry en dan die details en strukture onder die knieg te kry en dan daarop voort te bou vir USSA’s in September.”

Siya Kolisi. Dit bly ’n groot droom om eendag in die groen en goud uit te draf vir die 7’s. Tot dan werk ek hard en maak seker ek benut elke kans wat ek kry!”

Georgia Hassolanidis, was fisikaliteit van die dames. Dit was interessant om te sien met hoeveel ywer hulle als aanpak. Ons het klomp verskillende uitdagende oefeninge gedoen en van die gesoute spelers het genoem dat

’n beserig misloop. Augustyn het al effens meer ervaring in die nasionale span. Sy beaam dat almal by die kamp baie passievol oor rugby is en dat dit juis dié feit is wat mense bymekaar bring. Die

Persoonlik sien Augustyn vreeslik uit na die 7’s-seisoen wat voorlê. Dis nooit maklik nie, maar dié span weet hoe om hard te werk, hulle kant te bring, en dit het gemaak dat hulle die laaste ruk besondere resultate gelewer het.

This article is from: