2 minute read

Journalist of the Week

Next Article
editorial

editorial

I love having conversations with people, it energises me. I enjoy walks (especially early morning).

I enjoy sit-down dinners, picnics or coffee with friends over clubbing.

Advertisement

I am passionate about social justice issues. I like taking up new hobbies. My current hobby is knitting.

Phenyo Lewanika

vir daai arme siel ’n baadjie gee?!).Die mode en musiek (en social mores ) is dalk anders, maar eintlik het min verander. Gooi ’n klomp vars, onsekeroor-hulself “grootmense” in ’n vertrek met cool ligte, ’n doef-doef klankbaan, ander mooi, onseker-oor-hulself “grootmense” en sê dat die bottels in Bohos nie opraak nie en dat hierdie dorp eintlik geen reëls het nie... dis nou vir jou ’n partytjie. Ons worrie môre oor môre. Die’s van ons wat al uitgekuier en bietjie jaded is oor die tesis en die liefde loer elke nou en dan uit en dink met heimwee “jissou, dit lyk darem lekker...ek wonder hoe gaan dit met [redacted]”. Dan onthou jy vak-sak en oog kontak vermy op die Rooiplein. Maar ons is ook nie uniek nie. Die mallemeule van studentelewe is ’n oncein-a-lifetime tipe ervaring, so better to have loved and lost then to not have loved at all , of hoe? En as jy al verloor het of verlore voel, is ’n aand in die Bos dalk presies wat jy nodig het. Al drink jy nie. Al onthou jy net die aand van iemand se foto’s af en vergeet van jou opstel wat oormôre moet in, jy gaan rerig net eenkeer so jonk en dom wees. Al jou vriende is nog op dieselfde dorp en jy skuld niemand niks (behalwe daai studielening!)Wat ek eintlik wil sê is dat iemand al was waar jy nou sit en iewers in die argiewe van tyd (en Die Matie ) was daar iemand wat net so oud (jonk) soos jy was, en eintlik moet jy net jou foon afsit en jou maatjies bymekaar maak en onthou dat ons nie spesiaal is nie en dat ons niks nuut is nie. Ons is soos almal wat voor ons hier was. So ons gaan kuier soos wat ons al vir 82 jaar lank het. Of dit jool, of ‘n kerksokkie, of daai jive by Dorp (rus in vrede Brazens/Happy Oak) is...

ARGIEF / ARCHIVE

All editions of Die Matie from 1941 to 2011 are available online in PDF format as part of SUNDigital Collections on the SU Library’s website. Other editions of Die Matie are available on Issuu. Please visit https://issuu.com/diematie

Other editions of Die Matie are available on Issuu. Please visit https:// issuu.com/diematie

KLAGTEPROSEDURE EN FOUTRAPPORTERING / COMPLAINTS PROCEDURE AND REPORTING ERRORS

Die Matie is onderhewig aan ’n gedragskode wat by Studenteregering by die Afdeling Studentesake beskikbaar is. Klagtes oor Die Matie se inhoud moet volgens die uiteengesette prosedure binne veertien dae ná publikasie aanhangig gemaak word.

Die Matie subscribes to the Press Code of Ethics and Conduct for South African Print and Online Media.

If we do not adhere to this code, please contact the Press Council of South Africa at https://www. presscouncil.org.za/

If we do not adhere to this code, please contact the Press Council of South Africa at https://www. presscouncil.org.za/

Contributors

EMAIL diematie75@gmail.com

WEBSITE www.diematie.co.za

INSTAGRAM @diematie

ADS diematieads@gmail.com

FACEBOOK www.facebook.com/diematie

Editorial staff

Editor-in-Chief Aurelia Mouton

Layout Editor Jaime Watkins

Photo Editor Emma Jane Metcalf

News Amber April

Student Life Jani Roux

Dag & Nag Kobus Erasmus

Sport Kezia Daniels

Sub-editor (Eng) Alison Hermanus

Sub-editor (Afr) Aldo Horn

Social Media Emma Hamman

Online Jani Roux

Managing Editor Tiaan Booyens

Financial Manager Emma Cochrane

This article is from: