Die Horison 04

Page 8

Vier kersfees *Dit is weer tyd vir geld bestee en kredietkaarte ―swipe‖ maar ten alle tye moet ons veiligheidsbewus wees!!!

*Rapporteer u verlore of gesteelde kaart onmiddellik aan u bank. *Moet nooit aan enige een u Persoonlike Identifikasie Nommer(PIN) van u kredietkaart bekend maak nie. Dit sluit in *Agente van Oproepsentrums. U is die enigste persoon wat die nommer moet ken. Memoriseer die nommer en moet dit nie êrens op die kaart skryf nie. *Bêre dit afsonderlik van u kredietkaart. *Moet nooit u kaart onder u oë laat uitgaan nie. U het die reg

om by enige handelaar teenwoordig te wees as dit deur die elektroniese terminaal geveeg word. Skelms maak gebruik van klein toestelle om die elektroniese data van u kaart te verkry. *Die inligting kan gebruik word om ʼn valse kaart te maak. Wees dus waaksaam as u kredietkaart gebruik word.

aanbod as dit vereis dat u geld voor die tyd moet bestee.

*Maak ʼn lysie van al u kredietkaarte, hulle nommers asook tolvry n o m m e r s sodat u d i t byderhand het as die kaarte gesteel of verlore raak.

*Moenie u handsak of beursie alleen laat nie. Besonderhede van u kaart kan geneem word sonder dat u bewus is daarvan. *As u ou kredietkaarte het, vernietig dit en stel u bank in kennis. Maak asb seker dat u, u magneetstrook deursny. *Teken die agterkant van die kaart onmiddellik met ontvangs met ʼn balpuntpen. *Maak altyd seker u kry u eie kredietkaart terug wanneer u aankope doen. Verseker dat u alle gekanselleerde of foutiewe strokies behoorlik opskeur.

*Dit is belangrik om ten alle tye te weet waar u kredietkaart is *Moenie u kredietkaartnommer telefonies verskaf nie. Behalwe as u self die oproep gemaak het nie. *Ignoreer enige

bestanddele van die wilgerbas, salisien, vir die eerste keer kunsmatig vervaardig. Die formule is in 1899 gewysig en is deur die farmaseutiese maatskappy Bayer as aspirien bekend gestel!

Pedanius Dioscorides, ‗n Griekse geneesheer se boek oor kruie het omstreeks 60 nC. die lig gesien. Baie van die funksies wat Dioscorides beskryf, word vandag nog d e u r k ru i e k e n ne r s ge bruik. Vinkel vir die bevordering van die vloei van moedersmelk, en krampe op baba se magie, Knoffel wat help met verkoues en Pietersielie wat toe reeds as ‗n diuretikum gebruik was. Ons vergeet soms in ons moderne weªreld dat baie van die medisyne wat ons nou gebruik oorspronklik as ‗n kruiemiddel gebruik was. In 1852 is een van die aktiewe

Kruiemedisyne is deur ons voorouers daagliks gebruik. Met die Groot Trek het vrouens hulle kruie in groot hoeveelhede droog gemaak, saad ge-oes, en kruie in potte geplant. Met uitspan is die kruie van die waens afgehaal in die son gesit en water gegee. Elke jong vrou wat getrou het, het van haar familie ‘n medisynekas met kruiemedisyne ontvang. Die gebruik van kruiemedisyne moet met oorleg gebruik word. Patiente wat kroniese medikasie gebruik of aan ‗n ernstige siekte ly, moet nie sommer kruiemedisyne gebruik sonder om hulle geneesheer of ‗n alternatiewe geneesheer te raadpleeg nie. Party kruie-infusies, tinture of die essensiële olie gemaak van die kruie of selfs oormatige gebruik van die vars kruie moet eerder nie

*Gaan u maandelikse staat na en maak seker dat u al die transaksies gedoen het. Stel u bank onmiddellik in kennis van enige foute of ongemagtigde transaksies.

Die dae het verby gesneldie somer, winter,beurt vir beurt die koue op die hitte vel, en weer die somerdrag, gekleurd. So pas het ons die kers gevier, geskenke, wense oorgedra, of loer die fesstyd al weer hier en kom die Kerstyd aangeja. Dis byna hier, die wonder dag, en dink ons ooit vanwaar dit kom, die fees wat ons elke jaar verwag? Of het ons dit al klaar verkrom? Gedenk ons nog God‘s mensword daad en al wat daarby gebeur of het ons lank reeds die versmaad vir ons plesier-dis te betreur! Want hy, die Heer het neergedaal om hier as offer te kom sterf, ons las te dra, ons skuld betaalvir ons die hemel te verwerf

Kredietkaart

gebruik word gedurende swangerskap nie soos bv. die eteriese olie van Basiliekruid. Die langdurige gebruik van Ment eteriese olie kan die slymvliese irriteer en moet ni in enige vorm aan babas gegee word nie! Indien jy belangstel om ‗n kruietuin aan te le en die kruie ook te gebruik vir tuismiddels word aanbeveel dat ‗n goeie kruie medisyne boek aangekoop word of ‗n kursus daarin by te woon. Kliente en lesers se gereeld hulle het nie plek vir kruie nie! Daar is altyd plek vir kruie byvoorbeeld potte op die vensterbank as jy nie ‗n tuin het nie of plant die kruie tussen ander plante in die tuin. In hierdie tye wanneer ons almal ons sente moet omdraai, is dit tyd vir ‗n kruie en groente tuin

The key to successful, healthy weight loss Your weight is a balancing act,

but the equation is simple: If you eat more calories than you burn then you gain weight. If you eat fewer calories than you burn, you lose weight. Since 3,500 calories equals about 1 pound of fat, if you cut 500 calories from your typical diet each day, you'll lose approximately 1 pound a week (500 calories x 7 days = 3,500 calories). Simple, right? So why is weight loss so hard? All too often, we make weight loss much more difficult than it needs to be with extreme diets that leave us cranky and starving, unhealthy lifestyle choices that undermine our dieting efforts, and emotional eating habits that stop us before we get started. But there‘s a better way! You can lose weight without feeling miserable. By making smart choices every day, you can develop new eating habits and preferences that will leave you feeling satisfied—as well as winning the battle of the bulge.Healthy Weight Loss

& Dieting Tips

How to Lose Weight and Keep It Off In our eat-and-run, massiveportion-sized culture, maintaining a healthy weight can be tough— and losing weight, even tougher. If you‘ve tried and failed to lose weight before, you may believe that diets don‘t work for you. You‘re probably right: traditional diets don‘t work—at least not in the long term. However, there are plenty of small but powerful ways to avoid common dieting pitfalls, achieve lasting weight loss success, and develop a healthier relationship with food.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.