Die Horison

Page 5

DIE HORISON

5

Gebed vir Oktober Heilige Skepper-God ons loof en dank U vir U wonderdade in die Hemel en op aarde,

Many young adults desire to find out more about their parents,particularly their father.What was his family background?What was he like as a boy?Where did he live,and what did he do ?You can do most of this with your Father in heaven—its in His Book The Bible is Gods instruction manual for all of us.Reading it may be difficult at first,but after a while it gets easier and soon become enjoyable as you learn more about God as your Father.Jesus Christ spoke often of His relationship with His Father,and He shared many personal aspects of that relationship.This is agood way to find out more about

His Father,who is your Father also. Reflect about God‘s past intervention in the circumstances of your life.Some of His actions may have been corrective to help you stop committing a particular sin.Other times His actions were rewards for your obedience that pleased Him. Think of the times He brought you out of difficult and hopeless situations. Think about when the most unexpected things happened in your life.Some pass these events off blind luck or fate,but many see God‘s handwriting all over them.Think of those times when your Havenly Father was there for you.God our

Heavenly Father is very much more involved in our lives then we realize. Remember that God desires a relationship with you as His child.The wonderful thing is that it is not too late to start this relationship with our Father. ―Hey,Dad,remember me‖Yes our Father in Heaven does remember you. ―The very hairs of your head are all numbered‖(Matthew 10:30)And God looks forward to getting to know even better and building a relationship that will last for eternity.Reach out to Him now because He is reaching out to you. Amen

Dankie dat U ook die onderhouer van U skepping is. Ons prys U Naam vir die lente,die nuwe lewe wat oral om ons uitbreek. Dankie vir bome wat soos reusagtige ruikers hul blommeprag teen die hemel uitsprei.Here, ons sien hoe tenger en jeugdige groen in ontelbare skakerings in alle kante uitbreek,asof U so pas die skeppingswoord gespreek het.Die aarde ontwaak en jubel met nuwe lewe—die winter is verby;die sangtyd het aangebreek. Gee,Vader,dat ons almal— boer,skilder,digter,ekonoom, leermeester,noem maar op-agter dit alles U handewerk sal raak sien en in verwondering sal weet:U het die land besoek.Lewende Heiland,raak ook my hart en lewe aan.Bring nuwe groei in my dorre hart. Gee dat die koringkorrel wat in die grond val en sterf, sal ontkiem,kragtig sal groei en vrug sal dra tot U eer. Laat my dan in blydskap die stuwende lentelofsang uit my hart laat opklink:Loof die Here,want Hy is goed,aan sy liefde is daar geen einde nie!

MET MOED KAN JY ‘N WENNER WEES

Amen

Talent aand by VGK Rainbow

Upington:die VGK Rainbow jeug het op die 5de Oktober ‗n talent aand vir die jeug aangebied.Verskillende jeug groepe het by hierdie geleentheid “Ek is tot alles in staat deur HOM wat my die krag gee.” deelgeneem.Daar was drama groepe (Fil 4:13) wat met verskillende opvoerings vorendag gekom het.Die opvoerings Lees Filipense 4:10—20 het net weereens kom wys hoe nodig ‗n mens werklik vir God in jou lewe aar kom daardie tye in hierdie lewe wanneer jy wonder hoe jy gaan oorleef.Jy dink dae lank oor hoe jy ‗n het..Die hoogte punt by hierdie geleensekere situasie moet hanteer,en jy wonder waar jy die krag vandaan sal kry om te doen wat jy moet doen.Jy word theid was dat jy nooit die HERE moet gestroop van alle selfvertroue en dinamiese krag wanneer jy sulke onseker tye beleef. verlaat wanneer dit goed gaan maar Die krisis wat jy moet hanteer,kan uit ‗n veelvoud van situasies ontstaan.Dalk is daar ‗n langdurige siekte of dood HOM erken in al jou wëe. in jou familie;dalk hou jou krisis verband met jou sakeonderneming of ‗n finansiële terugslag.Jy word dalk verplig om ‗n verantwoordelike besluit te neem wat jou hele lewe kan verander.Of jy word opgeroep om ‗n seker taak te onderneem waarvoor jy in jou oë nie goed genoeg opgelei is nie,en jy twyfel of jy die vermoë het om dit te kan doen. In sulke omstandighede gee mense hul heel dikwels aan moedeloosheid en bekommernis oor,wat sulke afmetings kan aanneem dat jy later geheel en al kragteloos word.En dan beskik jy nie meer oor die vermoë om ‗n gesonde,ewewigtige besluit te neem nie.Die gevolg hiervan is dat jy gevaar loop om irrasioneel en emosioneel op te tree,met die nadelige gevolge wat dit vir jou en die situasie kan inhou.In sulke omstandighede is dit noodsaaklik dat jy die Christus jou Mentor en jou Vennoot sal maak.Neem al jou bekommernisse na sy genadetroon en stel jou oop vir sy leiding.Wees sensitief vir die stem van die Heilige Gees,en volg gehoorsaam na waar Hy jou ookal lei.Hy sal jou nie teleurstel nie.

D

Gebed “Here Jesus,wees U my Gids,my Krag,my Wysheid,my Alles” Amen Foto:Die jeug leier byVGK Rainbow wys sy ook sy talent by die geleentheid


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.