DE AAR,HANOVER & BRITSTOWN REKORD

Page 1

Rekord

FREE COPY 29 MARCH 2022 rekord@rekordmediafs.co.za

072 757 0514

NOW YOU KNOW!

DE AAR | HANOVER | BRITSTOWN

Photo: Mulilo De Aar Solar and Wind Community Trusts

Mulilo Trust assist local inspiring business woman


02 | Rekord | NEWS

| CHUCKLE An elderly couple had just learned how to send text messages on their cellphones. The wife was a romantic type and the husband was more of a no-nonsense guy. One afternoon the wife went out to meet a friend for coffee. She decided to send her husband a romantic text message so she wrote: "If you are sleeping, send me your dreams. If you are laughing, send me your smile. If you are eating, send me a bite. If you are drinking, send me a sip. If you are crying, send me your tears. I love you." The husband texted back to her: "I'm on the toilet. Please advise."

Rekord

NOW YOU KNOW! | HEUNINGDRUPPE LS

A local digital independent community newspaper focussed on informing our readers with news – local and regional that is useful, objective, credible and reliable.

THE DEADLINE FOR ADVERTS & NEWS IS FRIDAY, 15:00 PRIOR CONTACT US | 072 757 0514 WHATSAPP US | 060 405 8979 E-MAIL US | rekord@rekordmediafs.co.za

EDITORIAL TEAM

PUBLISHER | GERHARD OLIVIER GROUP EDITOR | LEBOHANG TLABA DEPUTY EDITOR | NTHABISENG MOHLAKOANA DIGITAL EDITOR | LINDIWE LUTHANI LAYOUT | ROBERT MCCULLOCH MARKETING | KLEINTJIE KOEN SUBSCRIPTIONS | IRENE CODE OF CONDUCT THAKELI THIS PUBLICATION IS OBLIGATED TO REPORT NEWS TRUTHFULLY, ACCURATELY AND FAIRLY. SHOULD YOU FEEL WE DO NOT ADHERE TO THE PRESS CODE YOU CAN SUBMIT A COMPLAINT TO THE PRESS OMBUDSMAN AT PRESSOMBUDSMAN@OMBUDSMAN.ORG. ZA ALL RIGHTS AND REPRODUCTION MATERIAL PUBLISHED IN THIS PUBLICATION ARE HEREBY RESERVED IN TERMS OF THE COPYRIGHT ACT.

MEMBER OF AIP THIS PUBLICATION IS A PROUD MEMBER OF THE ASSOCIATION OF INDEPENDENT PUBLISHERS OF SOUTH AFRICA

PUBLISHER REKORD IS PUBLISHED BY LIVERO MEDIA (PTY) LTD. TINNIE VAN ROOYEN STREET 3, CLOCOLAN, 9735 THE REPRODUCTION OR BROADCAST WITHOUT WRITTEN PERMISSION OF ANY MATERIAL PUBLISHED IN REKORD AND ITS SUPPLEMENTS IS FORBIDDEN AND EXPRESSLY RESERVED TO LIVERO MEDIA PTY LTD, UNDER

Photo: Mulilo De Aar Solar and Wind Community Trusts

Mulilo Trust assist business woman establish her business DE AAR | NTHABISENG MOHLAKOANA Fundiswa Gxoyiya a vibrant, creative local entrepreneur and Director of Black Fura a tailor business based in De Aar is an inspiring business woman. Black Fura is a social enterprise that specialises in clothing design, embroidery, furniture design, and upholstery. With the assistance of the Mulilo Trust, Fundiswa has established her business space in town where they have their workshop and a showroom. “We have since been able to upgrade our machinery and found premises we can operate from, as we're operating from our parent’s home which proved to be a difficult task due to lack of space. We have acquired more clients due to the upgraded machinery which made our work more efficient, fast and improved quality of work”, says Fundiswa the founder of Black Fura. Another milestone for the


ADVERTISEMENT | Rekord | 03


04 | Rekord | NEWS

| HEUNINGDRUPPE “Ek het ’n skietgebed opgestuur na die God LSvan die hemel ...” (Neh. 2:4) Soos ’n pyl uit ’n boog, soos ’n skoot wat afvuur, in ’n nano sekonde, terwyl hy met sy dagtaak as skinker van die koning besig is, stuur Nehemia ’n gebed na die Here toe. Ons weet nie wat die woorde van die gebed was nie, dalk iets soos: Here, help. Here, wat moet ek sê? Here, laat u guns op hierdie saak wees. Here, maak die koning se hart sag. Here, gee vir my moed. Ek weet wat die inhoud van my vele skietgebede is. Here, wat nou? Here, watter kant toe? Here, gee geduld. Here, doen ek die regte ding? Here, gee krag. Here, wat moet ek kies? Soms is dit skietgebede van dankbaarheid of verligting of eer aan die Here. Baie van daai skietgebede (en dalk Nehemia s’n ook), het nie eers woorde nie, dis net ’n gedagte of ’n sug, of ’n asem ophou, of ’n sekonde se afsluit van die dinge om my. Dis darem maar wonderlik om te weet die Here is elke sekonde van die dag, oral by en in my sodat ek op só ’n manier met Hom kan praat. As ek in Nehemia lees, sien ek dat voor hierdie skietgebed-dag, het Nehemia dae lank gehuil en getreur en gevas en lank met die Here gepraat (lees die gebed in Neh. 1: 4-11). Hy het sy en sy gesin en sy volk se sondes bely, hy het die Here herinner aan sy belofte wat hy met hulle gemaak het. Hy het gesmeek en gepleit. Hy het vir God se guns gevra. Hy het die Here se Naam groot gemaak en sy lof besing. En dís wat ek vandag by Nehemia wil leer: my gebedslewe en my gesprekke met die Here kan nie nét uit skietgebede bestaan nie. Die skietgebed moet ’n uitvloeisel wees van lang tye op my knieë, van innige gebede, van die Woord oordink, van lofliedere sing, van selfondersoek doen en van nuwe voornemens maak. As ek só ingestel is, só verbind, só gevul is met die Here, dan kan die skietgebede afgevuur word! ~ Wilna Botha

Emergency numbers

NATIONWIDE EMERGENCY RESPONSE

10111 112 AMBULANCE RESPONSE 10177

CELL PHONE EMERGENCY

Photos: De Aar Hoërskool

BKB Vag kompetisie by Kÿto Karoofees DE AAR | DE AAR HOËRSKOOL Die skou is ‘n goeie geleentheid om te kom pronk met jou skape. Boere van heinde en ver geniet die kans om te


NEWS | Rekord | 05

073 847 2468


06 | Rekord | NEWS

| ONS LEES DIE WEEK… MERK

| WAT ‘N FOTO

| RUDIE VAN RENSBURG | R300.00

|

073 847 2468 TO ORDER

Kassie het geglo sy speurderdae is getel ná die Medusapedofielsaak, en sy hartaanval. Maar ses maande tuis bring perspektief – hy is ’n speurder in murg en been. Terug by die Spookeenheid word hy en kollega Rooi Els dadelik by die diep kant ingegooi: Hulle moet ’n reeksverkragter vastrek – een wat sy slagoffers met ’n brandyster merk. 'Is die skuldige die man wat beskryf word as “’n weerwolf met die sperm van ’n wildehond”? Of lê die antwoord by die spesifieke merk wat hy op sy slagoffers laat?

| PET PIC OF THE WEEK

Readers are invited to send us their pet pictures for publication in this special dedicated column. WhatsApp your picture to 060 405 8979 or e-mail us at rekord@rekordmediafs.co.za Include the name of the pet and the town/city where you reside

| COMMUNITY DIARY LET THE COMMUNITY KNOW BY PLACING YOUR EVENT FOR FREE IN REKORD! E-MAIL US AT

rekord@rekordmediafs .co.za Write to us at

rekord@rekordmediafs .co.za We welcome letters for publication. 300 words or less. Anonymous letters will be published on condition your real name and contact number appears in the letter and is known and verified by the editor. The opinion is expressed in letters is not the opinion of the editor or

Na twee jaar van geen fees het die Clocolan Plaaskultuurfees die afgelope naweek plaas gevind. Die trekkers was onder andere die hoogtepunt van ‘n suksesvolle fees gewees. Foto is deur Tienie Burger van Clocolan geneem. Stuur vir ons jou foto na 060 405 8979

| NET ‘N OOMBLIK… Nou is daar nie eens 'n - Klokkies & Granate suising nie. Die gerammel OPENBARING 8 1: En toe van trektasse, die geroffel Hy die sewende seël en geskuifel van oopgemaak het, kom daar skoolskoene op trappe, die stilte in die hemel omtrent 'n gezoem van stemme, die halfuur lank. gesellige gedruis, die rinkinkende herrie wat soms swel tot 'n helse geraas as die raasbek hard bo almal en alles iets uitrumoer: is. nou. stil. Ek kyk na my leerders wat met hulle koppe gebuig sit oor hulle vraestelle. Ek wil iets sê, soos: "Julle is soveel meer strelend as julle stil is", maar ek hou my lippe dig op mekaar. Dis einde van die kwartaal en alles in my reik na sereniteit. Ek voel uitgepraat. Ek verlang om die speld te hoor val. Ek doen toesig, maar ek sien COMPETITION | DEBORAH DORCAS hoe maak die stilte sirkels, soos water as dit toemaak om die klippie. Daar sit iets agter die lawaai. Diep waarheid is soos die husse met die lang ore. Hulle bly in skaduwee. Jy gaan moet Welcome to natural skincare you can trust! Born in rustig raak voor jy hulle Ladybrand in the raakloop. My aflos is heart by dieof a kitchen with love and to provide natural, organic and non-toxic deur.passion Die stoep weergalm skincare products. heerlik holklinkend van We mydon’t compromise on the quality of our products enkele voetstappie. My orefor our concern about the health of those usingverlore our products. At Deborah-Dorcas vang goed op wat take pride everything we produce. gaan op we gewone dae. inDaar is mossies Contactwat ORnesmaak WhatsAppinYolande Rautenbach on die nok van die 3242 dak. for Eka product brochure. 060 306 luister One hoelucky groei die reader will win a Deborah rankplant voor die kantoor. Dorcas Foot Soak & Paraffin Wax Foot Ek hoor hoe val die Bar by'nsending a whatsapp with your name oggendlig skuins streep. Die and dowwe sluier and om town/city my surname to 060 405 8979 kop, lig. Competition closes 29 April 2022 Stilte is sonories; welluidend soos 'n helder klok. Daar is

Win a Deborah Dorcas Foot Soak & Paraffin Wax Foot Bar!


NEWS | Rekord | 07

| MEESTER

| DANIE CRONJè

| KITCHEN DELIGHT

Golden Baked Rice

Ingredients 750 ml or 3 cups cooked rice 50 g spinach wilted 1 medium onion dice ½ large red pepper diced 1 garlic clove or 15 ml or 1 Tsp crushed garlic 45 ml or 3 Tbsp Robertsons Spice for Rice 125 ml or ½ cup water 180 ml or ¾ cup grated Parmesan (extra to garnish) 30 ml or 2 Tbsp salted butter 30 ml or 2 Tbsp olive oil 6 - 8 medium-sized Fresh basil leaves 6 - 8 sprigs of Italian parsley to garnish

Method: Preheat the oven to 180ºC Get a large non-stick cast iron skillet or pot onto the stove and melt the butter and olive oil at medium heat. Add the onion & garlic and fry until translucent. Add the red pepper and sauté for a further 3 to 5 minutes. Add the spinach, rice, Robertsons Spice for Rice, water & grated parmesan. Stir to combine. Turn the heat down and compact the rice, moulding it to the shape of the skillet. Add a little more olive oil or butter around the edges if needed. Cook on the stove top until the rice at the base and on the sides of the pan start to turning golden. About 10 to 15 minutes. Remove the pan from the stove top and place into the oven to bake off for a further 15 to 20 minutes. Remove from the oven and allow to cool for 10 minutes. Run and knife or spatula around the edge of the skillet and flip out onto a plate or platter. Serve with fresh basil or Italian parsley as a side to a delicious protein or saucy stew.

| KLITSGRAS Ontspan, geen skandale die week nie dit wil voorkom of dit maar 'n kort seisoen van skandale was. Maar ek het iets waaroor ek wil skryf vandag. Nou dat Klitsgras single is het ek besluit om "online dating" te probeer. Ek was 'n instant hit en het rerig begin belangrik voel! Soos die invites van die manne ingerol het kon ek kies en keur met wie ek wil gesels. Dames, vang tips die profile foto is 99% van die

(Sjoe!) dat jy werklik nie eers nodig het om op 'n date te gaan nie! Klitsgras het kop gekrap oor die besonderse tyd maar die idee van 'n boep so groot soos Everest hier langs jou op die bed is nou beslis nie 'n turn on nie. Maar wat beide in gemeen het, is die versoek vir 'n kaal foto of twee. Vir wat? Net om môre dalk die besprekings punt in die Klitsgras rubriek te wees? Nee! Wat het van old

| CARPE DIEM

NEEM KENNIS DIE TIENER VERVOLG VERHAAL BEVAT WOORDE EN BESKRYWINGSS WAT SENSITIEWE LESERS AANSTOOT MAG GEE.

Week 2 Dit gaan nie goed met Caren Pieterse nie. Die pille lê weer die vloer vol en die pyn skiet deur haar lyf. Sy is al so gatvol vir die trane en pyn. Sy gaan sit op die bad se rand en sug. Die kinders is binnekort hier en die huis moet nog netjies gemaak word. Sy sak neer op die vloer en begin die pille een vir een optel... Terwyl die Nissan Hardbody by die plaaspad indraai luister Johan Pieterse met 'n halwe oor na wat sy dogter sê alwetend 'n herhaling sal binnekort volg sodra die by die huis is. In die spieëltjie gewaar hy sy seun se bekommerde frons en wonder wat nou fout is. Dis dalk liefde, of skool of die feit dat hy die Hoofseun is. Johan glimlag, sy dogter glimlag en straal by haar nuwe skool. Hy is bly sy is gelukkig. Dit maak die skelm kyke en geskinder in die dorp oor jy ook nou een van daai is wat sy kind nie na die plaaslike Hoërskool toe stuur nie is. God het Zani 'n talent vir hokkie gegee, Dirk speel rugby en beide beurse het dit finansieël baie beter by die huis gemaak. Te hel met die wat hom nou beskinder. Dis in sy kinders se belang... Dirk was glad nie gelukkig dat sy sus nou saam in dieselfde skool is nie. Dit complicate dinge vir hom. Miskien moet hy net met alles uitkom. Whatever hy sal maar net om sus te werk moet gaan en wanneer die tyd reg is sal hy die nuus deel. Nie nou nie. Nie nou nie. Zani sou eerder in die Koshuis wou wees en vanaand iewers saam met Paul-Ryk die liggies wou gaan kyk. Dis al wat sleg is as jou ou in 'n ander dorp bly. Wel, sy vertrou hom 100%. Hy sal tog nie op haar cheat nie, soos wat hy met haar op Belinda gecheat het nie? Hy't so ver nog alles gekry wat hy by haar wou hê. Sy weet darem hoe om haar man gelukkig te hou...

Lees volgende week verder. Wat dink jy is die nuus wat Dirk nie wil deel nie? WhatsApp ons by 060 405 8979


08 | Rekord | NEWS

Rekord


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.