The Bulletin Newspaper - 24 May 2019

Page 1

OFFICIAL MEDIA PARTNER FOR THE WIELESKOU

Wieleskou 2019 is here! Wieleskou is WIELE vir die gesin – wiele om te sien, om saam te doen, te snak na jou asem, of bietjie te kyk en begeer. In die laaste paar jaar het die fokus geskuif na aktiwiteite wat gesinsvriendelik, vermaaklik en uniek is. Die groot dag is Saterdag, 25 Mei - nét Saterdag – hekke open 7:30 en sluit 16:30 The Rock Crawlers have special abilities that normal 4x4 vehicles wish they had: they can climb a 90° wall, they can ride a 50 ° side slope, upwards and downwards, where you thought only your feet can take you! These special addition vehicles – a toptruck, a super modifier, a pro-locker and a big foot are going to be the main attraction at the Wieleskou 2019. For an experience a bit different than the local merry-go-round – come jump in and have a fun day! Hierdie mense is aangewys as wenners vir die beste vermaak by die Outdoor 4x4 skou – hulle ry nie sommer enige baan nie… Hulle bou hulle eie baan. So bring senuwees van staal, jaag bietjie die hartklop op! Kom ry saam! Kostes is R70 per rit. Die Graceland Hotel, Casino en Country Club terrein bied die infrastruktuur om die Wieleskou te kan huisves. Met voldoende veiligheid, sekuriteit, parkering en fasiliteite kan hier in 2019 weer ‘n aanskoulike fees voorlê. Kom neem deel – wees aktief en klim in!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
The Bulletin Newspaper - 24 May 2019 by The Bulletin - Issuu