16 February 2017

Page 9

16 Februarie 2017

Carletonville Herald

www.carletonvilleherald.com

Facebook: All things adventure

24 tot 26 Februarie 2017 Stonehenge in Africa, slegs 110km vanaf Johannesburg in ’n klipgooi van Potchefstroom, Vaaldriehoek en Parys in die wêreldbekende koepelbewaringsgebied langs die Vaalrivier.

Wat om te doen en te sien! -

Woema Challenge: Avontuur 600cc motorfiets-uitdaging finaal (Vrydag, Saterdag en Sondag) aangebied deur Theunis Nel van Woema (KykNet-faam). 4x4 baan: Kom toets self jou voertuig – tegniese advies deur Danie du Preez van IPS 4x4 Outdoor Adventure Store 4WD Gear Demonstrasies deur handelaars van nuwe 4x4’s – kom sien hulle in aksie! Fluid Multisport Challenge: Sowat 4 km hardloop, 3,5 km roei op Fluid Synergy sit-on-tops bote en 22 km fietsry. Twee mense per span. Vir inskrywings en volledige inligting besoek die webtuiste – kinetic-events.co.za/Events/ Fluid-Multisport-Challenge. Slegs vooraf-inskrywings. Dit sluit 22 Februarie. Bergfiets “no-marshall outrides” van 30 en 80 km. Sleepwa agteruitstoot-kompetisie! Ook ʼn vroue-kompetisie! SA Boogjagters Assosiasie-kompetisie, demonstrasies en kom skiet self. Vir meer inligting skakel Vick Venter 082 888 0799. North West Tourism Kids Warrior Race: Saterdag laerskole-kompetisie en Sondag ope kompetisie. Skakel Annie 061 533 7751 of Willem 073 898 3241 vir navrae. Vlieghengel-demonstrasie. Verfbal – kom kyk na die nuutste en kom skiet self. Duiktenk – vir dié wat skuba-uitrusting wil toets. Twee musiekverhoë.

Baie kosstalletjies Ingang: na almal volwassenes se smaak Vrydag R40

UITSTALLERS Besoek talle uitstallers oor buitelewe soos kampering, bote, tente, sleepwaentjies motor en 4x4-uitstallings. Al die bekende handelaars is daar, motorfietse en motor- en motorfietstoebehore! Kom kyk na die nuutste produkte en kry sommer goeie advies. Talle craft stalletjies en mesmakers.

VERBLYF Beperkte hoeveelheid kampeerplekke, kamers by Stonehenge en nog baie akkommodasie beskikbaar in die omgewing Linda 082 062 3155 of 056 811 4669

STALLETJIES Skakel Antoinette Badenhorst (018) 293 0750

MUSIEK Kom luister na musiek deur onder meer Henk Grimsell Vrydag en Saterdag

kAARTJIES Computicket of by die hekke. Vrydag open Hekke 12:00 Saterdag & Sondag 08:00

Saterdag R80 Sondag R60 Naweek Pakkettte R120 Ingang : Kinders onder 18 jaar oud 50% afslag Ingang : Kinders onder 6 jaar Gratis Ingang : Studente en pensionarisse Vrydag R30 Saterdag R40 Sondag R50

9


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
16 February 2017 by Carletonvilleherald - Issuu