OCTOBER 2015 EDITION

Page 1

SEE INSIDE

VOL 13 ISSUE NO.133

Story telling at Nantes

TEL. 021 695 3782

Outdoor Gym brings relief

Email: bcnews@telkomsa.net

OCTOBER/NOVEMBER 2015

Misdaad in Weskaap groot kopseer Die misdaad in die Weskaap kan net nie tot einde niet. Meer as tien persent van die moorde word in Nyanga gepleeg. En, dit is ‘n groot kopseer vir die Provinsie en die Provinsiale regering in die Weskaap. Dan Plato, MEC vir die Departement van Veiligheid en Sekuriteit, sê daar is tien areas wat geindentifiseer is as die mees gevaarlikste woongebiede. In hierdie areas word byna die helfte van die moorde gepleeg en dit is nie iets om oor huistoe te skryf nie. Hy het ‘n breakdown van die provinsie se misdaad statistieke gegee, gebasseer op die nasionale statistieke wat deur die kommisaris en minister van polisie vrygestel is. Plato sê met die laaste misdaad statistieke wys dit dat misdaad aan die groei is in die Weskaap. Nyanga is een van die mees gevaarlike woonareas in die Weskaap. Misdaad is besig om hand uit te ruk in die provinsie en iets daadwerklik moet gedoen word om die euwel te stop

sê Plato. Hy sê die gemeenskap lei daaronder en leef elke dag in vrees vir hul lewe. Gugulethu, Delft en Mfuleni is nie ver agter nie. Wat die mees bekommerdste is dat daar net een polisiebeampte is vir 900 mense. MEC Plato sê: “Die polisiestasies word nie reg aangewend nie en is onderbeman, 47.7 persent van die misdade is moorde en 47.7 present is pogings tot moord.” Hy sê ook dat Khayelithsa, Mitchells Plain en Kraaifontein deel uitmaak van die gevaarlikste 10 areas waar moorde gepleeg word. “As in ag geneem word op nasionale vlak, is daar maar een polisiebeampte per 375 mense. En op dié oomblik is die syfers baie hoër as dit.” Besigheidsmense in die misdaad gebiede is self bekommerd oor die hoë misdaadsyfer en vra dat die regering daadwerklik iets daaromtrent moet doen. Hannief Adams, ‘n besigheidseienaar in Elsiesrivier, sê dat daar moet strawwer wette neergelê

NSC Tight Security

word om die misdaad te stop. “Ons is bevry van die apartheidswette, maar vasgevang in misdaad. Die misdadigers lag vir ons en solank as wat ons handtjies gevou sit, gaan die pragtige Suid Afrika agteruit,” sê Meneer Adams. Selfs die gemeenskap wat woonagtig is in die misdaad geteisterde gebiede pleit en smeek elke dag dat die doodstraf teruggebring word as ‘n afskrikmiddel. Lindsay Davids, ou inwoner van Bonteheuwel, sê: “Ons kan net vry wees wanneer ons weer vrylik kan beweeg en nie soos ‘n gevange in jou eie huis moet wees nie.” Hy sê dit is onaanvaarbaar in ‘n land soos Suid Afrika. Die statistieke vertel die hele verhaal van hoe geweldadig sekere areas in die Weskaap werklik is. Gaan daar meer polisiebeamptes aangestel word of gaan dit op dowe ore val. Wat gaan die nasionale regering omtrent dit doen om misdaad hok te slaan in die provinsie.

Dreams come true for passionate Kensington rugby fan Cup match was when I was 16 and my dad took me to see New Zealand vs England in 1995, at the Semi Final at Newlands. I’m still in shock that 20 years on, I’ll be going to Rugby World Cup in England! I am a passionate Western Province, Stormers and Springbok supporter, and frequently visit Newlands to cheer on my teams, says Davids.”

Yusuf Davids will be jetting off to the United Kingdom to watch the Rugby World Cup final, thanks to Shield and Vaseline’s #1TeamNation campaign. “I’ve been a huge rugby fan for almost 3 decades now, and never in my wildest dreams did I think I’d go see a Rugby World Cup game outside of South Africa, never mind the final game of the tournament! My only memory of a Rugby World

Davids is a family-man, married to Rasheeda and father to 2 boys, aged 6 and 3, and is involved in promoting fitness in the community. “In between work and family time I’m involved with a recently established community running club in my area, affiliated to Western Province Athletics, called Kenfac Sport Athletic Club,” he says. “Our aim is to promote healthier lifestyles through running and encourage the youth to participate in sports. I hope to run my first marathon in the not too distant future too.”

A mural from the youth, for the youth Joel Bergner, a world renowned muralist, street artist and educator – created a mural on the façade of the Strandfontein Library with the help of the local 9Miles Project as part of Park Inn by Radisson’s international #AddColourToLives campaign. The project aims to give a voice to those who generally go unheard and to voice the sentiments of disadvantaged youth, i.e.

street kids and vulnerable youth who main imagery of the mural, resulting in a may be refugees or from underprivileged work of art from the youth, for the youth. neighbourhoods. “We immediately felt involved and This method presents a simple fill in paint- concerned by this project,” says Nigel Savel by-numbers style, but challenges the youth at 9Miles project. This positive campaign to put their own thoughts and sentiments totally matches our social commitment into art. A variety of creative expressions to fighting poverty and to keep the youth such as abstract paint splatters, drawings away from gangsterism and drugs which is and poetry are then all combined into the prevalent in our communities.”


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.