Cape Flats News May 2018 Edition

Page 1

To access & view latest edition insert the link (https://issuu.com/capeflatsnews/docs)

Braude’s Pharmacy 31 Lawrence Road, Athlone Braude’s Clinic – Specialized Services Nebulizing – Baby Immunisation & Wellness – Pregnancy Test – Wound Burn Treatment – Flu Vaccinations.

Tel. 021 696 9820

VOL 15 ISSUE NO.154

TEL. 076 276 4241 / O62 O16 4622

Email: bcnews@telkomsa.net

Roekelose klipgooiers eis Taxi drivers take a ‘Stand’ derde ‘victim’

MAY / JUNE 2018

Symptomatic van huidige ‘lawlessness’

Kobus Meyer Die vyftien jarige tiener, Robyn November wat onlangs in 35ste Laan, Elsiesrivier, doodgegooi is met baksteen, is glo die derde victim. So sê ‘n inwoner van Elsiesrivier, meneer Sydney Rhoda. Sy en haar pa was oppad na die N1 Stad Mall, toe die baksteen haar teen die kop getref het. Hartseer pa, mnr November sê sy dogter het so uitgesien om na die N1stad Mall te gaan. “Ons sou na die Century City Mall gery het, maar sy het toe aangedring dat ons na N1 gaan. Ai, as ek maar geweet het dat dit sou gebeur met my liefling kind sal ek nooit na die N1stad gery het nie. Maar dis alles in God se hande. Hy weet die hoe koms en die waaroms, ons kan nie daarteen stry nie.”

Elsiesrivier, het ook die familie gaan ondersteun tydens haar gedenkdiens in Bishop Lavis. “Dis ‘n hartseer dag vir ons almal. Om jou kind op so ‘n wrede manier aan die dood af te staan is nie maklik nie. Ek wil graag vandag die familie bemoedig om sterk te wees en weet dat sy veilig in die hande van Koning Jesus Christus is.” Mnr. Moosa, oud inwoner van 35ste Laan, sê daar het al twee soortgelyke gevalle plaasgevind. Hy sê ‘n motorbestuurder is opslag dood toe bendes ook motoriste met klippe gestook het en die bestuurder teen ‘n ligpaal gery het. “Ek wil graag motoriste waarsku om uiters versigtig te wees, wanneer hulle van dié roete gebruik maak,” sê Mnr. Moosa.

Die polisie het glo ‘n vyftienjarige Raadslid Chris Jordaan, wyk 28, seun inhegtenis geneem vir die Elsiesrivier, en meneer Sydney, moord. gemeenskapleier in Clarke Estate,

Yesterday, taxi drivers operating in Bonteheuwel cordoned off the entrance into Bluegum Street. Many areas in the Western Cape have been ravaged with gangster violence. This latest action from

taxi drivers was prompted by the shooting of a young man as he got off the taxi. Furthermore, at selected spots taxi drivers are coerced into paying ‘protection money’ to safeguard their route

Eid Mubarak to All

and passengers. The situation has become untenable, given lack of leadership from leading authorities. (Copy submitted)


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Cape Flats News May 2018 Edition by Cape Flats News - Issuu