Cape Flats News December 2018 Edition.

Page 1

To access & view latest edition insert the link (https://issuu.com/capeflatsnews/docs)

VOL 15 ISSUE NO.160

TEL. 076 276 4241 / O62 O16 4622

Email: bcnews@telkomsa.net

DECEMBER 2018

Elegant matriculants charm locals

►► Ra’eesoh Ford, Xavier Poggenpoel, Kaylin -Lee Pretorius, Tarha Meyer, Natecia Bingham, Aneez Adams & Ammarah Ford.

The annual matric farewells always have the locals buzzing with excitement. And Monday night it was no different as grade 12 learners with their partners, if not dress to the latest fashion trends one finds an emerging fashion trendsetter amongst them. This time it was the turn of Garlandale High school class of 2018 to showcase their elegance and style. Neighbours and visitors were left in awe with no disappointments. It was a fabulous event which trigger many laughter and smiles, and of course memories to saviour.

Sonke Gender Justice hou Wêreldvigsdag Kobus Meyer Die gemeenskap in Scottsdene en omliggende areas in Kraaifontein het verlede week op Scottsdene Hoërskool terrein, ‘n feestelike dag by die Scottsdene Hoërskool sportsgronde ter viering van Wêreldvigsdag bygewoon. Van die aktiwiteite gedurende die dag het ‘n sokkertoernooi vir die jeug ingesluit asook die aansteek van kerse ter herinnering aan diegene wat die stryd teen MIV/Vigs verloor het. Daar was ook verskeie inligtingstalletjies gerig op veral skoolkinders, wat kwessies soos mishandeling, boelies, menseregte, MIV/Vigs, dwelmmisbruik, groepsdruk, seksuele onthouding, gesonde leefstylkeuses, jeugontwikkeling, geslagskwessies, depressie en selfmoord aangeraak het.

Fredalene Booysen, projekbestuurder Soneke Gender Justice, sê vanjaar is daar op die jeug gefokus, sodat goeie opvoeding oor die virus alreeds by die jongspan kan begin. “Ons kom ‘n lang pad met vigs, maar mense is steeds bang vir die stigma wat met die virus gepaard gaan. Mense moet opgevoed word oor die gevare en maatreëls wat ingestel kan word om die virus te voorkom.” Fredalene moedig mense aan om jaarliks herdenkings op Wêreldvigsdag by te woon. Raadslid Brenda Hansen, het tydens die hooftoespraak genoem dat, ‘n gesonder gemeenskap kan net bereik word indien ons almal hande vat. “Moet nooit vergeet dat jy ‘n verskil kan maak nie. Moedig ook vigsleiers aan om goed te leef en spreek hoop in hulle lewens.”

‘Giving is not just about making a donation. It is about making a difference.’


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.