MASILONYANA REKORD

Page 1

Your weekly digital community option for cost effective advertising!

NOU WEET JY â—? NOW YOU KNOW FRIDAY February 28, 2020 | 072 757 0514 | E-mail: editor@rekordmediafs.co.za | DEADLINE: Thursday 17:00 | Edition 06/2020

Kyk net hoe staan die

Kosmos

Orals waar jy kyk groet die pienk en wit kosmos jou. Maar in die Oos-Vrystaat blom die velde soos hier op die foto tussen Ficksburg en Fouriesburg. Foto: Marietjie Hayward


NUUS

02

NEWS

February 28, 2020


ADVERTISEMENT

03

SCOTT AUTO

February 28, 2020

BETHLEHEM Cnr Muller & Commissioner Street

(058) 303 0549


NUUS

04

NEWS

February 28, 2020

Adverteer vir so min as R75* per week in die blok! *Dis R300 per maand as jy ‘n kontrak uitneem vir 3 maande!

Om te adverteer skakel Gerhard nou by 072 757 0514


ADVERTENSIE

05

ADVERTISEMENT

February 28, 2020


NUUS

06

NEWS

February 28, 2020

Die “Digi-balanced” leefstyl “We desperately need wisdom and some balance in an era of hellbent cyber-utopianism.” (Dr M Aiken The Cyber Effect) Tegnologie is fantasties....en dit het baie voordele. Ons kan bykans nie meer daarsonder leef nie. Maar onkunde oor die impulsiewe en oormatige gebruik daarvan hou wesenlike gevare vir die mensdom in – veral vir kinders. Te midde van die talle uitdagings wat ouers het om kinders groot te maak, word ouerskap soveel meer gekompliseer deur die invloed wat die impulsiewe gebruik van elektroniese skerms en die kuberruimte (“cyberspace”) op ons kinders het. Let wel: dit gaan oor die impulsiewe en oormatige gebruik van elektroniese skerms en die kuberruimte. Maar hoe beïnvloed hierdie digitale kuber-era die opvoeding en ontwikkeling van ons kinders? Indien daar ooit ‘n tydgleuf in die mens se geskiedenis was wat onderskeiding en wysheid verg om ‘n “DigiBalanced Lifestyle” te leef en te modelleer, dan is dit juis nou. Ons gaan hierdie saak oor die volgende paar weke ondersoek en antwoorde probeer vind. Bygedra deur Braam Botha, ‘n plaaslike prokureur en stigter van Imagine122 wat sy doktorale studies aan die NWU in 2020 voltooi. Kontak hom by 082 8295 190 of per epos by smart@jabattorneys.co.za of 122imagine@gmail.com


ADVERTENSIE

07

ADVERTISEMENT

February 28, 2020


ADVERTENSIE

08 ADVERTISEMENT

February 28, 2020


KOMMENTAAR

| VIR DIE REKORD

09 COMMENT

February 28, 2020

| MEESTER

Ek wil vandag met julle die storie oor “Optel” deel. Optel is ‘n lovebrid wat ek verlede week persent gekry het. Optel is die pragtigste klein voeltjie. Vol lewe en elke oggend sing hy die huis wakker. Maar Optel kan nie vlieg nie, dalk is hy nog te klein of dalk is dit die rede hoekom ek hom persent gekry het. Maar Optel is ‘n go-getter wat nie ten spyte van sy gebrek om soos die ander te kan vlieg nie sy lewe op die vloer uitlewe nie. Nee, die klein voeltjie klim die heining uit spring tot in die kosbak, eet saam met die res en spring dan terug op die heining en begin die lang klim boontoe om soos die res bo waar hulle veilig is kan slaap. En die volgende oggend herhaal die proses homself weer van voor af. Optel het my laat besef dat my lewe net soos syne is amper elke oggend sewe dae ‘n week homself herhaal. Ons raak so gewoond aan dit wat om ons aangaan dat dit as ‘n skok kom as iets anders die ritme waarin ons lewe geval het gesteur word. Wanneer laas het jy iets begin doen wat jy al vir so lank uitstel? Dalk net gaan kuier of visvang ek dreig al so lank om net langs die dam te gaan sit maar die lewe se prioriteite hou my terug. Vir hoe lank kan jy die kers aan beide kante laat brand voor jy genoeg gehad het? Wanneer die grond op jou kis val? Ek glo Optel gaan eendag vlieg en ek glo iewers gaan iemand wat die rubriek vandag lees ook begin besef dat die kers net van een kant af moet brand en dat die tyd nou is om die visstokke nader te trek en dit tyd is om tyd vir jouself te maak. Tot volgende week Gerhard Olivier

Deur Danie Cronjè

| WHAT’S ON

| HEUNINGDRUPPELS

Events can be published in this column at a set fee. To find out how much it will cost send us your event details as you would prefer it to be published to editor@rekordmediafs.co.za

BETHLEHEM: Ciglers Bethlehem Saalperd skou vind vanaf 6 Maart plaas. Sien advertensie in die uitgawe vir meer inligting.

“Daar het Jesus, ons Voorloper, ter wille van ons FRANKFORT: Die Wilgie fees word ingegaan.” (Heb. 6:20) ’n Voorloper baan die weg vanaf 13 Maart 2020 deur Hoërskool vir sy volgelinge wat ná hom kom, hy maak die pad Wilgerivier, Frankfort aangebied. Sien gelyk en sorg dat alle hindernisse uit die weg geruim advertensie in die uitgawe vir meer is, dat alles veilig en maklik is vir dié wat hom volg. inligting. Dis vir my so wonderlik om aan Jesus te dink as ons CLOCOLAN: Clocolan Voorloper, om Hom as Voorloper te vertrou en te volg. Ons kan met gerustheid en geloof agter Hom Plaaskultuurfees vind vanaf 28 Maart staan, ons kan stap waar Hy stap, deure wat vir plaas. Die jaar word dit saam met die Hom oop is, sal vir ons ook oop wees. Hy baan vir Three Mountains MTB gehou. Sien ons die weg: Hy het voor geloop in die dood in, advertensie in die uitgawe vir meer sodat ons nie die dood hoef te vrees nie; Hy het inligting. voor geloop en die spot en verwerping en FOURIESBURG: Die 3de Maluti eensaamheid beleef, nou kan ons agter Hom skuil wanneer daai verguising op ons pad kom; Hy het Mighty Men vind vanaf 3 April 2020 voor geloop en vir ons sonde betaal, sodat ons plaas. Sien advertensie in die uitgawe vrygestel is van die skuld en die las van ons sonde; vir meer inligting. Hy het voor geloop en versoeking weerstaan en nee MARQUARD: Marquard gesê vir sonde en verleiding – nou kan ons dit ook Gemeenskaps Oord bied op 3 April ‘n doen. (Heb. 2:18); Hy het voor geloop en die duiwel Maskerbal aan vanaf 19:00 by die YzelONS MISSIE oorwin, nou is Hy ons skild wat enige aanvalle stoor. R2000 per tafel van 8. Drag ■ Om ons lesers... afweer. Ons Voorloper het vir ons die pad na God se fromeel. Kontantkroeg. Skakel 051 991 volledig, betroubaar, objektief en genadetroon oopgemaak waar ons vergifnis en 0001. geloofwaardig in te lig oor die volkome aanvaarding kan ontvang, waar ons met HARRISMITH: ‘N Bingo aand word nuusgebeure in ons gemeenskap. barmhartigheid en genade gehelp kan word. (Heb. ■ Ons verbind ons... 4:16) Hy is die Weg en die Voorloper na die ewige by Harrismith Hoërskool aangbeid op 17 tot geen politieke party of ideologie nie. woning wat Hy vir ons as sy volgelinge gereed April 2020. R500 per tafel van 10. Begin ■ Ons streef na... gemaak het. Hy loop voor en ons kan Hom met om 18:30. Bring eie drink en eetgoed. die waarheid, objektiwiteit en die Skakel Francois by 061 543 5332 vrymoedigheid en volle geloofsekerheid volg. belange van die gemeenskap in ons ~ Wilna Botha beriggewing. ■ Ons beywer ons vir... Write to us at editor@rekordmediafs.co.za persvryheid, menseregte en die We welcome letters for publication. 300 words or less. Anonymous letters will be published on condition your real name and contact number appears in the letter and is known and ekonomiese en maatskaplike opheffing verified by the editor. The opinion is expressed in letters is not the opinion of the editor or van die dorpe waarin ons digitale this newspaper. Rekord only accepts e-mails. No faxes. koerant versprei word.

■ ■

|

Contact us Deadline Friday 17:00 Advertising 072 757 0514 Editorial 073 847 2468

Code of Conduct

Copyright

This publication is obligated to report news truthfully, accurately and fairly. Should you feel we do not adhere to the Press Code you can submit a complaint to the Press ombudsman at pressombudsman@ombudsman.org.za All rights and reproduction material published in this publication are hereby Reserved In terms of the copyright act.

The reproduction or broadcast without written permission of any material published in REKORD and its supplements is forbidden and expressly reserved to RMP, under section 12(7) of the Copyright Act. 1978 and any amendment thereof. REKORD is published by REKORD MEDIA FS .


ADVERTENSIE

10

ADVERTISEMENT

February 28, 2020


RUBRIEKE

| KITCHEN DELIGHT

11 COLUMNS

February 28, 2020

| CHUCKLE

Custard Slices | FOCUS

CORONAVIRUS

No one can resist a custard slice. Delicious layers of crisp pastry and creamy confectioner’s custard. PREP TIME: 30 minutes COOKING TIME: 15 minutes SERVES: Makes 12 - 18 slices Recipe Ingredients 3 x 400g Rolls SPAR Puff Pastry FILLING 250ml SPAR Full Cream Milk 250ml Cornflour 125ml Custard Powder 375ml SPAR Castor Sugar A pinch of Salt 500ml SPAR Cream 625ml SPAR Full Cream Milk 45ml SPAR Choice Butter 4 SPAR Extra Large Eggs 5ml Vanilla Essence 250ml SPAR Icing Sugar 10–15 ml Boiling Water Recipe Method Preheat the oven to 200°C. Unroll the 3 rolls of puff pastry. Place each on a baking tray that has been lined with foil. Bake for 15–20 minutes until golden brown. Lift off the baking tray using the foil. Place the first piece into a rectangular dish about 22cm x 30cm. For the filling: Mix the 250ml milk, cornflour, custard powder, castor sugar and salt together. Heat the cream and 625ml milk in a saucepan until hot. Slowly stir in the custard mixture. Stir over heat until it thickens and is smooth. Remove the custard from the heat. Separate the eggs and stir the egg yolks, butter and vanilla essence into the thick custard mixture. Beat the egg whites until stiff and fold into the custard. Spoon half of the custard over the pastry in the dish. Place the second piece on top. Top with remaining custard and the last piece of pastry. Refrigerate overnight. Mix icing sugar and boiling water together until smooth. Spoon over the pastry and serve sliced. Hints & Tips Always use eggs that are at room temperature for baking. They whip up to a greater volume making your baking light and delicious.

| KLITSGRAS As jy beplan om ‘n affair met jou man se baas wil he maak tog seker jy delete die boodskappe wat julle vir mekaar stuur. Baas begin met man se vrou gesels. Opsoek na ‘n girl om hom in die aande besig te hou weet sy dalk van iemand? Ja, sy is beskikbaar. Maar wat van jou man…wat hy nie weet sal hom mos nie seer maak nie of hoe en so is die twee al vir drie maande besig om vurige liefde te maak op dieselfde bed waar manlief langs haar getrou elke aand slaap. Klitsie verstaan bediende sien alles en se ook maar niks sy kry te min pay om hieroor ‘n bohaai op te skop maak net seker die kinders sien nie wat gebeur nie. Sy gaan koop maar met haar geldjie chips by die pakistani as sy sien die Toyota Hilux staan ‘n paar meter weg van die huis. Klitsie verstaan die skelm verhouding is nog sterk aan die gang en niemand vang wat aangaan nie. Die man is ook getroud. Ja die klien dorpie van ons… Wonder wat sal gebeur as die vakansie aanbreek…


ADVERTENSIE

This advert is proudly sponsored by

12

ADVERTISEMENT

February 28, 2020

trotse media borg vir die afgelope 3 jaar!


JEUG

13

YOUTH

February 28, 2020

Every second week

Colour me in and stand a chance to win R100!

Send us a WhatsApp with your picture to

072 757 0514

Competition open to children 12 years and younger. Name: ____________________ Age: _____ Town: ____________________


ADVERTENSIE

14

ADVERTISEMENT

February 28, 2020


LANDBOUSAKE

15

February 28, 2020

AGRICULTURE

| VEILING Dansior SAVM Produksieveiling 20 Februarie 2020 Hoogste Prys (Ram): R 12 000 Verkoper: Gideon Slabbert van Bethlehem Koper: Pieter Botha van Kransfontein Gemiddelde Prys (Ramme): 21 ramme verkoop vir R 7 452 gem. Afslaersfirma: BKB Louwid van Bethlehem Afslaer: Jan Mostert Plek: Plaas Excelsior in Bethlehem Tipe Veiling: 23ste Produksieveiling van Dansior Boerdery FOTO VAN DUURSTE RAMME: (v.l.n.r) Pieter Botha (Koper), Schalk Burger (BKB Louwid), Gideon Slabbert (Verkoper) en Douw van Wyk (Bestuurder BKB Louwid).

| WOLMARK VERSLAG Gesonde grond is die fondasie van enige voedselproduserende sisteem. Daar bestaan n balans tussen chemiese, fisiese en biologiese prosesse en met die verkeerde bestuurspraktyke kan die balans versteur word. In ons program van 2 Maart, gesels ons met Nico Uys van Agro Organics. Hy verduidelik hoe plantgesondheid gemeet kan word en sê dat, na sy mening, 95% van alle plantsiektes toegeskryf kan word aan voedingstekorte in gewasse. Hy sê, 'put the fun back in farming' Jaco Mare is die Voorsitter van SABO, die SA Bioprodukte Organisasie. Hul doel is om die bioprodukte industrie in SA te ontwikkel en te bou. Hul onderskryf en beklemtoon dat hoë etiese en wetenskaplik gefundeerde standaarde kernbelangrik is in die landbou. Spencer Mota is Operasionele Beampte by Porous Alpha SA. Hierdie is n nuwe konsep om water te bespaar. Hul herwin glas en dit help met water retensie. Toetse wat in Morokko gedoen is het bewys dat tamatieplante onder besproeiing, sonder hierdie produk, 75 t/ha gelewer het, teenoor tamatieplante waar daar gebruik gemaak is van hierdie produk, 95 t/ha opbrengs gekry het. Suzanne Oosthuizen, Besturende Direkteur van Undercoverfarming, glo daaraan dat ons te min vir mekaar dankie sê. Sy deel n paar dankies uit aan persone en instansies wat bygedra het tot die sukses van hul Undercover Farming Expo. KLIEK OP DIE SKAKEL OM LANDBOU RADIO TE BESOEK https://soundcloud.com/andbouadio

28/02/2020

Hierdie week het die SA wolmark weer verbeter, in vergelyking met die vorige veiling MARKANALISE Die 21ste wolveiling van die 2019/20 seisoen het hierdie week plaasgevind en die Cape Wools aanwyser het met 1.8% en 325 punte hoër verhandel en teen 'n skoonprys van R184.82/kg gesluit. In Australië het geen wolveilings hierdie week plaasgevind nie, weens probleme wat ondervind is met hulle rekenaar sagtewarestelsel. Die Rand het hierdie week 1.5% swakker verhandel teen die VSA Doller en 2.9% swakker teen die Euro, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling. Goeie kwaliteit Merino vagwol en veral die fyner tipes, het goed presteer en gesorg vir gesonde mededinging onder kopers. ‘n Groot gedeelte van die aanbieding het bestaan uit nie-Merino-en kruisraswolle. Die grootste styging hierdie week van 4.1%, was in die 22.5 mikron segment. Modiano het hierdie week die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Standard Wool, Lempriere SA en Stucken. Daar is in totaal 9222 bale aangebied, waarvan 94.3% verkoop is. Op die OVK veiling is 2902 bale aangebied waarvan 85.00% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling van R157.60/kg is behaal vir ‘n 1 baal lot ANKS van 16.9 mikron, uit die skeersel van BPG Langfontein van Wakkerstroom. Die koper was Lempriere SA. Baie geluk met die prestasie! Vooruitsigte Hierdie week het die SA wolmark weer verbeter, in vergelyking met die vorige veiling. Die swakker Rand het bygedra tot die styging in die mark. Die volume wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is in totaal 6.25% hoër as die ooreenstemmende week van die vorige seisoen. Die droogte in groot produksiegebiede is egter nog nie gebreek nie en OVK nooi produsente steeds uit om ons te skakel rakende voorskotte op vesel gelewer, asook produksielenings, wat verlang mag word. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur van OVK. Skakel gerus met ons veselkantoor in Port Elizabeth of

met u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Besoek ook gerus die OVK webtuiste vir meer besonderhede. Volhoubaarheid en naspeurbaarheid raak al belangriker en produsente sal ernstige oorweging moet skenk aan hierdie neiging, ten einde internasionale mededinging in die toekoms te verseker. Verbruikers vra nie net meer nie, maar vereis dat die verskaffing van vesel vry is van twyfelagtige praktyke. OVK is inderdaad gerat om u by te staan in die voldoening van standaarde en dus, die sertifisering van RWS (Responsible Wool Standards) en ook eersdaags RMS (Responsible Mohair Standards). Produsente moet steeds verseker dat bio-sekuriteit ten alle tye prioriteit geniet, ten einde kuddes te beskerm. Lande soos China, te midde van die Coronavirus uitbraak, raak strenger by die dag betreffende gesondheidsvereistes en dus ook biosekuriteit. Deur die nodige inentings en strategiese behandelings te doen, kan siektetoestande en parasietbesmetting suksesvol bestuur word. Boere, in veral somerreënval gebiede, wat goeie neerslae ontvang het moet ook bedag wees op besmetting van inwendige parasiete, soos haarwurm en neuswurm. ‘n Praktyk wat gerus gevolg kan word, is die ontleding van mismonsters vir die bepaling van eiertellings, ter idenstifisering van die betrokke rondewurms en die intensiteit van besmetting. Die Famacha metode kan ook gebruik word as hulpmiddel om die intensiteit van bloedsuiende parasiete te bepaal. Dit sal dan ook van hulp wees in die keuse van behandeling. Indien enige verdere vrae in hierdie verband, skakel gerus met u veearts. Verseker ook dat kuddes behoorlike sorg geniet in terme van voeding, veral tydens paar-en lamtye. U naaste OVK handelstak sal in u dieregesondheid, sowelas dierevoedingsbehoeftes voorsien. Besoek ons gerus. Die volgende wolveiling is geskeduleer vir 5 Maart 2020 waar sowat 12065 bale aangebied sal word. Hierdie verslag deur Heinrich Victor, Bemarkingsbestuurder Vesel – OVK.


ADVERTENSIE

16

ADVERTISEMENT

February 28, 2020


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.