Janvos Landgoed

Page 1

27 D IN

DAVEL

GPS: S26° 29,748’ O29°39.790’

s te

PRODUKSIEVEILING

JANVOS LANDGOED

SDAG 5 Maart 2019 om 11:00 te BRAKFONTEIN, DAVEL

Roete: Vanaf Bethal - Ry vir 20 km op die Ermelo N17. Draai regs op die Morgenzon grondpad - ry vir 3 km. Plaas op linkerkant. Vanaf Ermelo: Ry op die Bethal N17 vir 35 km. Draai links op die Morgenzon grondpad. Ry vir 3 km. Plaas op linkerkant.

175

SA VLEISMERINOʻS

‘n G ulde ge lee nthe id om top ge ne t ik a aan te koop!!

Geregistreerde diere 50 x Ramme 25 x Dragtige 2-tand-ooie Kommersiële diere 100 x Dragtige 2-4 tand-ooie Onder beskerming van die SAVM Genootskap

STOET RAM

STOET OOIE AFSLAERS: Posbus 445, Standerton, 2430 Tel: 017 712 2132 Faks: 017 712 3838 E-pos: info@bkbvanwyk.co.za Reg. No. 1960/00547/07

www.bkb.co.za

Nota: Ooie lam Maart / April 2019 Alle dragtige ooie is gesonar Vrugbaarheidsertifikate is beskikbaar Ingeënt teen Bloednier & Bloutong

KOMMERSIËLE OOIE

NAVRAE: Dr. Vos Grey (Eienaar) 082 559 7861 Dave Harris (BKB van Wyk) 082 573 7979 Moolman Mentz (BKB van Wyk) 083 229 2500 Theuns Botha (Wolbeampte) 082 772 5041 Afslaer: Nico Langeveldt 082 331 2684

Terme: *Slegs bankgewaarborgde tjeks of elektroniese betalings op dag van veiling *Elektroniese oorplasingsfasiliteite beskikbaar *FICA dokumentasie word vereis by registrasieproses *Alle goedere word met ‘n reserweprys verkoop en ‘n reg bestaan om te bie deur of namens die eienaar of afslaers, tensy anders aangedui. Die regulasies van die Wet op Verbruikersbeskerming, 2008 is beskikbaar by http://www.gov.za/ documents/consumer-protection-act-regulations. Volledige veilingsreëls is beskikbaar by www.bkb.co.za.


VEILINGSREËLS,BEDINGE EN VOORWAARDES 1. 2. 3. 4.

5. 6. 7. 8. 9. 10.

11. 12. 13. 14.

15. 16.

17. 18. 19.

20.

21. 22.

23. 24.

25. 26. 27. 28.

29.

30.

31. 32. 33. 34.

Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB van Wyk (Edms) Beperk (hierna "die Afslaer" genoem) met besigheidspersele geleë te: KROGHSTRAAT 24 STANDERTON 2430 Die Afslaer word hier deur benoem deur die Koper en Verkoper om op te tree vir en namens die Koper en Verkoper as agent in ooreenstemming met Artikel 54 van die Belasting op Toegevoegde Waarde Wet, 1991, ten opsigte van alle belasting fakture, krediet en / of debiet notas ten opsigte lewendehawe, wild en/of ander goedere aangebied by die veiling of enige koste van vervoer en versekering spremies wat namens die Koper en Verkoper betaal is. Die reëls van hierdie veiling is ooreenkomstig met die bepalings van Art 45 en alle relevante regulasies tot die Verbruikers Beskermings Wet Nr 68 van 2008. Vir groter duidelikheid, bepaal Art 45(1-4) soos volg: 4.1 Wanneer na veilings verwys word, sluit dit eksekusie verkopings gemagtig deur ‘n hofbevel in, insover die hofbevel vereis dat die verkope van bates deur middel van ‘n veiling moet plaasvind. 4.2 Wanneer bates in lotte te koop aangebied word op ‘n veiling, elke lot, tot die teendeel bewys word, geag word ‘n aparte transaksie te wees. 4.3 Verkope deur middel van ‘n veiling word as finaal beskou wanneer die Afslaer die verkoop van ‘n spesifieke item of lot as voltooid aankondig deur die val van die hamer of op enige ander gebruiklike manier. Tot en met hierdie aankondiging, kan ‘n bod herroep word. 4.4 Vroegtydige kennis moet gegee word as die veiling en/of lot onderworpe is aan: 4.4.1 ‘n Reserwe of minimum bod; of 4.4.2 Die reg van die eienaar of Afslaer om op die veiling te bie, of enige ander persoon namens die eienaar of Afslaer te bie. Tot en met die toestaan van ‘n bod deur die Afslaer, soos bedoel in Art 45(3), is die Afslaer geregtig om enige bod te verwerp wat nie aan die regulasies voldoen nie en die hoogste bod aan te wys. Hierdie veiling is nie ‘n absolute veiling nie, maar onderworpe aan reserwe pryse vasgestel deur die Verkoper en uitgewys deur die Afslaer voor die verkoop van elke bate of lot. Hierdie veiling sal op die datum en tyd begin soos geadverteer of gepubliseer en sal nie uitgestel of later begin om enige lid of groep van die publiek in staat te stel om aan die veiling te mag deelneem nie. Indien die Afslaer bewus raak van enige fout op advertensie materiaal of enige ander publikasie of enige wysiging in hierdie veilingsreëls, sal die Afslaer spesifiek die wysigings in die reëls uitwys sowel as die foute in die advertensie of publikasie. Enige persoon wat die veiling bywoon om self te bie moet, voor die aanvang van die veiling, registreer as ‘n Koper op die kopersrol en voldoen aan die vereistes soos voorgeskryf in Hoofstuk 1 van FICA 2001 en die kopersrol/koperskaarte onderteken. Enige persoon wat die veiling bywoon om namens ‘n ander persoon te bie, moet behoorlik daartoe gemagtig word deur middel van ‘n magtingskrywe van sy prinsipaal en beide die persoon en sy prinsipaal moet voor die veiling op die kopersrol registreer deur die nodige informasie te verskaf soos voorgeskryf in Hoofstuk 1 van die regulasies uitgereik in terme van FICA 2001 ten opsigte van die bewys van identiteit en moet die kopersrol/koperskaart onderteken. Waar die prinsipaal ‘n maatskappy is, sal die magtigingskrywe op die briefhoof van die maatskappy verskyn en vergesel word met ’n gesertifiseerde afskrif van die resolusie wat die persoon magtig om so te doen. (Vir doeleindes van hierdie reël, sluit die verwysing na maatskappy ook ‘n verwysing in na enige juridiese persoon, insluitend vennootskappe, trusts of regsliggame). Alle Kopers het ‘n reg om die bates te koop aangebied te inspekteer en die Afslaer sal redelike tyd en toegang hiervoor toelaat voor aanvang van die veiling. Alle lewendehawe, wild en bates word voetstoots verkoop en die Kopers geniet nie die beskerming soos uiteengesit in Art 55 en 56 van die Verbruikers Beskermings Wet nie. Enige inligting verstrek met betrekking tot die gehalte, teling, geslagsboom, ouderdom, datum van dekking, kondisie, reproduktiewe status of vermoë, vrugbaarheid, gesondheidstoestand, produksievermoë, massa of enige aspek van die lewendehawe en/of wild, word deur die Verkoper verstrek en enige wanvoorstelling deur die Verkoper is sonder die medewete of samewerking van die Afslaer. Enige verhaalsreg voortspruitend uit so ‘n wanvoorstelling sal uitsluitlik teen die Verkoper wees. ‘n Bod gemaak sluit nie Belasting op Toegevoegde Waarde in nie. BTW sal, waar van toepassing, by die prys gebie gevoeg word op alle fakture wat uitgereik word. Alle verkope geskied kontant en die koopprys is onmiddellik betaalbaar aan die Afslaer na aanvaarding van die bod, tensy vooraf anders met die Afslaer ooreengekom is. Enige kontantbetalings is verder onderworpe aan kontant of enige ander hanteringsfooie. Sou die koper egter versuim om binne 7 dae van lewering te betaal, is BKB geregtig om rente by die uitstaande bedrae te voeg bereken teen die huidige bank prima koers plus 5%, maandeliks bereken en gekapitaliseer. Indien die Koper nie die koopprys onmiddellik betaal nie en verder geen gepaste reëlings met die Afslaer getref het nie, sal/kan die Afslaer die verkoop kanselleer en die bate of lot as onverkoopte bates hanteer en dit of weer aanbied op die veiling of by afloop van die veiling uit die hand uit namens die Verkoper verkoop, afhangend van die Verkoper se mandaat aan die Afslaer. Eiendomsreg in die lot sal gevestig bly in die Verkoper totdat die koopprys daarvan ten volle aan die Verkoper verreken is, met die voorbehoud dat risiko in die bates of lot reeds by toestaan van die bod oorgaan na die Koper soos uiteengesit in klousule 23. Indien die Koper wel vooraf gepaste reëlings met BKB van Wyk getref het, magtig die Koper BKB van Wyk hiermee om die koopprys, koste van vervoer en versekering of enige ander ooreengekome koste, minus BKB van Wyk se kommissie, namens die Koper aan die Verkoper en ander diensverskaffers te betaal, in welke geval die gemelde koopprys, en koste geag word gelde geleen en voorgeskiet te wees, die terme waarvan ooreengekom is met die Koper in 'n aparte kredietooreenkoms of koopooreenkoms. Alle betalings in terme van hierdie klousule wat deur BKB gemaak moet word aan die Verkoper namens die Koper sal deur BKB van Wyk gemaak word na verstryking van 5 werksdae vanaf datum van lewering aan die Koper. Betalings voor verstryking van die 5 werksdae deur BKB van Wyk aan die Verkoper word gemaak in die uitsluitlike diskresie van BKB van Wyk en is nie ‘n afdwingbare vergunning nie. Solank enige bedrag hierkragtens deur die Koper aan BKB van Wyk verskuldig is, mag die Koper, waar die bates die onderwerp van sekuriteit is vir die Koper se kredietfasiliteit met BKB, nie afstand doen van die besit van die bates nie en mag die Koper nie die bates of enige van sy regte of verpligtinge kragtens hierdie ooreenk oms sedeer, afstaan, verpand of andersins beswaar, verkoop, vervreem of aanbied om die voornoemde te doen, of toelaat dat die bates onderworpe raak aan enige retensiereg, hipoteek, pand of ander beswaring of geregtelike beslaglegging wat ookal die oorsaak daarvan nie. BKB van Wyk kan sy regte en belange hierin sedeer, afstaan of vervreem, sonder afstanddoening of benadeling van sy reg van invordering van enige gelde aan BKB van Wyk verskuldig. Waar die Verkoper by die aangaan van hierdie veiling reeds 'n bedrag verskuldig is aan BKB of enige filiaalmaatskappy of firma van BKB, ongeag die skuldoorsaak van sodanige verskuldigheid, magtig die Verkoper BKB van Wyk onherroeplik om die koopprys hiervan (minus BKB van Wyk se kommissie) teen die Verkoper se rekening te krediteer, synde betaling van die koopprys namens die Koper te wees. Waar BKB van Wyk, in terme van die ‘n kredietooreenkoms gelde geleen of voorgeskiet het aan die Koper vir die betaling van die koopprys van die bates en die vervoerkoste en versekeringspremies, sal geen verweer hoegenaamd wat die Koper teen die Verkoper of vervoerkontrakteur of versekeraar het, geopper word teen BKB van Wyk nie en sal die Koper steeds verplig wees om alle bedrae, tesame met ander rente en kostes kragtens die kredietooreenkoms of koopooreenkoms verskuldig aan BKB van Wyk te betaal. Die bepalings van hierdie klousule plaas geen beperking op die Koper se reg om regte/remedies wat hy mag hê teen die Verkoper, vervoerkontrakteur of versekeraar uit te oefen nie. Nog die Koper nog die Verkoper sal met betrekking tot enige bedrag hierkragtens verskuldig geregtig wees om skuldvergelyking toe te pas of betalings te weerhou ten opsigte van eise teen mekaar of teen BKB van Wyk. Elke lot sal onmiddellik nadat die bod toegestaan is geag word as gelewer aan die Koper en sal daarna op die uitsluitlike risiko van die Koper wees, wie op eie koste die lot of bate van die veilingsterrein sal verwyder. Verwydering van enige bates of lotte sal egter slegs toegelaat word na betaling van die koopprys deur die Koper tensy die gepaste reëlings met die Afslaer getref is en hy toegestem het tot verwydering. Die Afslaer sal slegs die rede vir die veiling aankondig indien dit enige rede anders is as ‘n vrywillige verkoop van goedere deur die eienaar. Die kopersrol en die vendurol is beskikbaar vir geregistreerde Kopers vir inspeksie deur middel van ‘n skriftelike versoek en met goeie rede, gedurende besigheidsure by die besigheidspersele van die Afslaer. Hierdie veilingsreëls sal slegs by die veiling uitgelees word indien dit nie beskikbaar was aan die publiek by die besigheidspersele van die Afslaer nie. In die geval van lewendehawe en/of wild veilings, bly die veilingsreëls onveranderd en is dit in die algemeen beskikbaar by die besigheidspersele van die Afslaer en op die Afslaer se webtuiste. BKB van Wyk sal onder geen omstandighede hoegenaamd deur enigiemand aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade van enige aard hoegenaamd, hetsy direkte of indirekte skade of gevolgskade of andersins gely deur enigiemand, indien die lewendehawe en/of wild op die veilingsterrein onder kwarantyn geplaas word as gevolg van die aanwesigheid van ‘n beheerde veesiekte onder enige lewendehawe en/of wild op die veilingsterrein nie. BKB van Wyk sal die reg hê om die veiling te staak en elke koop nietig te verklaar en geen party hoegenaamd sal enige verhaalreg teen BKB hê met betrekking tot die uitoefening van hierdie bevoegdheid van BKB van Wyk nie. Partye wat enige permitte, verwyderingsertifikate, dokumente van identifikasie of enige ander statutêr voorgeskrewe dokument benodig, is self aanspreeklik vir die verkryging daarvan. Enige opdragte aan die Afslaer met betrekking tot die laai, en/of vervoer en/of keuse van vervoerkontrakteurs en/of versekering en/of keuse van versekeraars en/of versorging van die lewendehawe en/of wild of goedere voor of na afloop van die veiling, word uitgevoer op die algehele risiko van die Koper of Verkoper, na gelang van die geval en die Afslaer sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade van enige aard hoegenaamd, hetsy direkte, indirekte, gevolgskade of andersins, wat gely mag word as gevolg van enige opdragte van ‘n Verkoper of Koper uitgevoer deur die Afslaer. Die Afslaer aanvaar egter verantwoordelikheid soos bedoel in Art 65(2) van die Verbruikers Beskermings Wet terwyl die goedere of lewendehawe en/of wild onder beheer van die Afslaer is. Enige ooreenkoms wat die Afslaer met die vervoerondernemer of versekeraar mag aangaan, word deur die Afslaer aangegaan as die verteenwoordiger van die Koper of die Verkoper, na gelang van die geval. Alle vervoerkoste en versekeringspremies is vooraf betaalbaar aan die Afslaer in kontant tensy reëlings tot die bevrediging van die Afslaer hieroor getref is. Die Koper en die Verkoper stem toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof soos beoog in Artikel 45 van Wet Nr 32 van 1944 ten opsigte van enige aksie wat die Afslaer teen die Koper of Verkoper mag instel, ondanks dat die aangeleentheid, eisoorsaak, bedrag of waarde die regspraak van daardie Hof mag oorskry, wat kragtens Artikel 28 van die voornoemde Wet jurisdiksie ten aansien van die Koper of Verkoper het. Nieteenstaande die voorafgaande, sal die Afslaer in sy uitsluitlike en absolute diskresie die reg hê om ‘n regsgeding in enige Hooggeregshof van bevoegde jurisdiksie in te stel. Enige regskoste wat deur BKB aangegaan word as gevolg van enige nie-nakoming van die Koper of Verkoper se verpligtinge hierkragtens, insluitende invorderingskommissie, sal deur BKB verhaal word van die Koper of Verkoper, nagelang van die geval, op die skaal soos tussen prokureur en eie kliënt. Geen wysiging, verandering of novasie van of byvoeging tot hierdie voorwaardes en geen afstanddoening deur BKB van enige van sy regte hierkragtens sal enigsins van krag wees tensy dit op skrif gestel is en onderteken is deur BKB van Wyk nie. Geen toegewing of vergunning wat deur die Afslaer aan die Koper of Verkoper toegestaan word sal geag word om ‘n afstanddoening te wees van enige van die Afslaer se regte hierkragtens nie en sodanige toegewing of vergunning sal nie geag word of vertolk word as ‘n novasie hiervan nie. Indien enige bepaling hiervan onwettig is of retrospektief onwettig gemaak word, sal daardie onwettige bepaling geag word as deelbaar van die res van die bepalings hiervan en pro non scripto.


VERKOOPSVOORWAARDES VIR ALLE SA VLEISMERINO VEILINGS WAT ONDER BESKERMING VAN DIE GENOOTSKAP AANGEBIED WORD.

Geen registrasiesertifikate word uitgereik deur die genootskap nie, maar uitgebreide stambome van elke dier is beskikbaar op aanvraag teen heersende kostes. Nieteenstaande die feit dat diere so deeglik moontlik deur die keurpaneel, wat deur die raad aangestel is, deurgekyk sal word vir enige afwykings vanaf rasstandaarde, kan daar foute deurglip, of later ontstaan en sigbaar word. Kopers van diere by ‘n veiling is mede-verantwoordelik om self, of met die hulp van ‘n adviseur, die diere vooraf goed deur te kyk en homself deeglik te vergewis van enige sigbare leemtes wat elke dier het. Indien die koper (nuwe eienaar) binne drie (3) weke nadat ‘n dier by ‘n veiling aangekoop is, ongelukkig is met so dier omdat die dier nie voldoen aan rasstandaarde nie, en duidelike prulfoute waarneembaar is, moet hy onmiddellik die teler / verkoper van die dier en die genootskap in kennis stel. Dit bly die verantwoordelikheid van die verkoper om dan die dier te vervang indien daar wel ‘n prulfout blyk te wees of om die koopprys minus veilingskommissie terug te betaal aan die koper. Die koper moet egter eers die betrokke dier, terugbesorg aan die verkoper in dieselfde gesonde toestand as waarin die dier was tydens die veiling. Geen gevolgskade mag geëis word vanaf die verkoper deur die koper nie. Na die verloop van drie (3) weke sal die koper geen eise hê nie.

Die genootskap tree ter goeder trou op en die koper en verkoper vrywaar die genootskap van enige eise hoegenaamd in die verband. SA VLEISMERINO TELERSGENOOTSKAP POSBUS 35533, FAUNASIG 9325 Tel. 051 - 522 6827 / 8

Faks 086 555 2311


SA VLEISMERINO RAMME WAARBORG Verhoog u skaapvleisproduksie deur SAVM ramme te gebruik vir beter reproduksie en groei, sonder enige gevaar van wolbesoedeling. Dit is die skaapras sonder grense. Alle ramme wat aangebied word se rekords is deur die Telersgenootskap geverifieer. Die ramme word vooraf gekeur deur ‘n keurder, wat deur die Telersgenootskap opgelei is. Daarom vind die veiling plaas onder beskerming van die SAVM Telersgenootskap. Dit word aanbeveel dat telers hulle ramme laat toets vir vrugbaarheid indien moontlik, maar dit is nie ‘n vereiste nie. Indien ramme wel getoets is sal dit aangedui word op die katalogus (vrugb. getoets) en kan kopers die sertifikate aanvra vanaf die verkoper. Alle verkopers waarborg egter hulle ramme as vrugbaar vir ‘n periode van 21 dae na die verkoopsdatum. Die onus is op die koper om die ram binne daardie periode te laat toets deur ‘n veearts wat ‘n onvrugbaarheid-sertifikaat moet uitreik. In so geval kan die koper die verkoper skriftelik versoek om die ram te vervang met ‘n ander ram of die volle koopsom minus afslaerskommissie terug te betaal. Skakel die SAVM TELERSGENOOTSKAP vir enige navrae: Posbus 35533, FAUNASIG, 9325 Tel: 051 – 522 6827 / 8 Faks: 086 555 2311

Fax: Tel:

086 555 2311 051 – 522 6827 / 8

P.O.Box 35533, FAUNASIG, 9325 Contact the SAMM BREEDERS’ SOCIETY for any enquiries:

SA MUTTON MERINO RAMS – GUARANTEE Improve your flock’s meat production by using SAMM rams for better reproduction and growth, without any wool contamination. It is the sheep breed with no limitations. All rams on sale’s data are verified by the Breed Society. The rams have been inspected and passed by a judge who was trained by the Breed Society. Therefore the sale will take place under the auspices of the SAMM Breeders’ Society. It is advisable for breeders to let their rams be tested for fertility if possible, but it is not compulsory. If rams were tested it will appear in the catalogue (vrugb. getoets) and buyers can get the certificates from the seller. All sellers guarantee the genital soundness of their rams for a period of 21 days after the date of sale. The onus is on the buyer to have the ram tested by a veterinarian who must issue an infertility certificate. In such an instance, the buyer may request the seller in writing to replace the ram with


KATALOGUS – UITLEG: (1),(2) of (3): Geboorte-status (eenling, tweeling, ens.) STAMBOOM-INLIGTING: Oupa

# Vader

^ Moeder

Ouma

Oupa Ouma

^ REPRODUKSIE-INLIGTING VAN DIE DIER SE MOEDER: ^OEL : Ouderdom waarop sy die eerste keer gelam het in maande ^ILP : Interlamperiode (tydsverloop tussen geboortes) in dae ^Geb/Lam : Geboorte kere / Lammers aangekom ^Spn : Getal lammers reeds geweeg op speen ouderdom ^SpnIdx : Gemiddelde speenindeks van al ‘n ooi (moeder) se lammers STER TOEKENNING VIR MOEDERS VOLGENS REPRODUKSIE-DOELTREFFENDHEID Slegs vir die MOEDER van 'n dier en vir die OUMA aan Vaderskant as volg: Langs nommer in Stamboom

* = Top 15%, ** = Top 10%, *** = Top 5%

VERDUIDELIKING VAN BLUP TEELWAARDES Lot: 1

14-0040ABC

# 00-0159ABC (2) ^OEL: 23 mde Ind Speen: 130 Spn Dir (%) : 114

(2)

Prys: 99-0274AAA (1) ^ 03-0048ABC (2)*** 96-0332XYZ (3)** 00-0015BBB (2) ^ILP: 350 dae ^Geb/Lam: 4/8 ^Spn: 7 ^SpnIdx: 110 98-0196DEF (1)

A

Spn Mat (%) : 111

Ram Gebdat: 03/03/2014

B

Na Spn (%) :120

C

TGG (%) : 135

D

Skeer Dat: dd / mm / j j y y

Voorspelde Teelwaardes: Rasgemiddeld = 100% Estemated Breeding Values: Breed average = 100%

A Spn Dir

Direkte teelwaarde vir speengewig (kg). Direct breeding value for weaning weight (kg).

B Spn Mat

Maternale teelwaarde vir speengewig. ’n Hoër waarde beteken die ram se OOI NAGESLAG sal swaarder lammers speen. Maternal breeding value for trait. A high value indicate that the EWE PROGENY of the ram will wean heavier lambs.

C Na Spn

Teelwaarde vir naspeense groei (kg). Breeding value for growth after weaning (kg).

D TGG

Teelwaarde vir totale gewig gespeen Breeding value for total weaning weight (TWW)


JANVOS LANDGOED BRAKFONTEIN POSBUS 46 DAVEL 2320

Tel:017 629 3263

Sel:082 559 7861

Gespuit Bloednier Aug. 2018, Bloednier Jan. 2018, Doseer Rondewurm Jan. 2018

GEREGISTREERDE RAMME Lot: 1

17-0003JVG

# 13-0191VAG (2)

(1)

11-0119VAG (1)

10-0004VAG (1) ^ILP: 0 dae

^OEL: 23 mde Speen Idx: 106 SpnDir(%): 113 SpnMat(%): 100 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 2

16-0042JVG

# 14-0241JVG (1)

11-0004IAN (1)

(1)

11-0124JVG (3) ^ILP: 358 dae

^OEL: 24 mde Speen Idx: 111 SpnDir(%): 109 SpnMat(%): 104 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 3

16-0200JVG

# 12-0036BV (2)

(1)

09-0010GJS (2) 10-0166BV (1) ^ILP: 629 dae

^OEL: 32 mde Speen Idx: 134 SpnDir(%): 116 SpnMat(%): 97 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 4

16-0069JVG

# 11-0074LW (2)

10-0091LW (1)

(2)

16-0084JVG

# 13-0191VAG (2)

^ 15-0156JVG (2) ^Geb/Lam: 1/1

^Spn: 1

Na Spn(%): 112 Ram Gebdat: 29/03/2016 ^ 07-0149JVG (2) ^Geb/Lam: 9/12

(1)

11-0119VAG (1)

10-0004VAG (1) ^ILP: 266 dae

^OEL: 26 mde Speen Idx: 94 SpnDir(%): 109 SpnMat(%): 104 Skeer Dat: 09/09/2018

^ 11-0265JVG (2) ^Spn: 4

Na Spn(%): 108

04-0274JVG (1) ^SpnIdx: 112

Prys: 01-0001GZ (2)

05-0186JVG (1) ^Spn: 11 ^SpnIdx: 98

Na Spn(%): 103

TGG (%) : 100

Ram Gebdat: 07/04/2016 ^ 14-0001JVG (2)

Na Spn(%): 110

Prys: 07-0219JVG (1)

TGG (%) : 97

Ram Gebdat: 04/04/2016

^Geb/Lam: 3/4

Prys: 01-0001GZ (2)

TGG (%) : 96

Ram Gebdat: 17/04/2016

^Geb/Lam: 8/12

07-0204JVG (1) ^SpnIdx: 106

04-0109JVG (2) ^Spn: 12 ^SpnIdx: 104

Na Spn(%): 104

^Geb/Lam: 3/4

Prys: 12-0036BV (2)

TGG (%) : 104

^ 08-0011JVG (1)

08-0207LW (1) ^ILP: 411 dae

^OEL: 25 mde Speen Idx: 103 SpnDir(%): 104 SpnMat(%): 96 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 5

Ram Gebdat: 01/03/2017

^Spn: 4

Prys: 11-0004IAN (1) 07-0015JVG (2) ^SpnIdx: 104 TGG (%) : 102


Lot: 6

17-0285JVG

# 13-0279JVG (1)

(3)

09-0073VAG (1) 06-0183JVG (1) ^ILP: 321 dae

^OEL: 23 mde Speen Idx: SpnDir(%): 102 SpnMat(%): 99 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 7

17-0104JVG

# 13-0107PAR (1)

(1)

08-0304GHM (2) 10-0036PAR (2) ^ILP: 411 dae

^OEL: 25 mde Speen Idx: 62 SpnDir(%): 81 SpnMat(%): 112 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 8

17-0296JVG

# 15-0214JVG (1)

(1)

12-0197BEC (1) 10-0158JVG (2) ^ILP: 369 dae

^OEL: 37 mde Speen Idx: 104 SpnDir(%): 107 SpnMat(%): 108 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 9

17-0245JVG

# 13-0279JVG (1)

(1)

09-0073VAG (1) 06-0183JVG (1) ^ILP: 369 dae

^OEL: 18 mde Speen Idx: 108 SpnDir(%): 117 SpnMat(%): 105 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 10

16-0287JVG

# 13-0279JVG (1)

(2)

09-0073VAG (1) 06-0183JVG (1) ^ILP: 388 dae

^OEL: 19 mde Speen Idx: 101 SpnDir(%): 106 SpnMat(%): 102 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 11

17-0282JVG

# 13-0279JVG (1)

(1)

09-0073VAG (1) 06-0183JVG (1) ^ILP: 353 dae

^OEL: 24 mde Speen Idx: 128 SpnDir(%): 117 SpnMat(%): 91 Skeer Dat: 09/09/2018

Ram Gebdat: 21/09/2017 ^ 15-0252GHM (1) ^Geb/Lam: 2/4

^Spn: 2

Na Spn(%): 104

^ 08-0011JVG (1)

TGG (%) : 99

Ram Gebdat: 23/09/2017 ^ 11-0261JVG (2) ^Spn: 6

Na Spn(%): 108

^ 15-0070JVG (2) ^Spn: 3

Na Spn(%): 115

^ 08-0203JVG (2)

09-0268JVG (2) ^SpnIdx: 103

Prys: 05-0031LW (1)

TGG (%) : 106

Ram Gebdat: 21/09/2017 ^ 14-0251JVG (1)

Na Spn(%): 110

Prys: 13-0228GHM (1)

06-0050JVG (1) ^Spn: 11 ^SpnIdx: 103

Na Spn(%): 104

^Geb/Lam: 3/3

08-0106JVG (1) ^SpnIdx: 113

TGG (%) : 97

Ram Gebdat: 19/09/2016

^Geb/Lam: 7/11

Prys: 05-0768RDW (2)

TGG (%) : 112

Ram Gebdat: 13/09/2017

^Geb/Lam: 2/3

Prys: 01-0001GZ (2)

05-0186JVG (1) ^Spn: 11 ^SpnIdx: 98

Na Spn(%): 84

^Geb/Lam: 4/6

14-0019GHM (2) ^SpnIdx: 94 TGG (%) : 98

Ram Gebdat: 10/03/2017

^Geb/Lam: 8/12

Prys: 12-0403GHM (2)

^Spn: 3

Prys: 11-0007GJS (1) 11-0312JVG (1) ^SpnIdx: 94 TGG (%) : 98


Lot: 12

17-0101JVG

# 14-0267GZ (1)

12-0196GZ (1)

(2)

12-0067GZ (2) *** ^ILP: 366 dae

^OEL: 23 mde Speen Idx: 83 SpnDir(%): 115 SpnMat(%): 106 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 13

17-0242JVG

# 14-0097RVG (1)

(3)

12-0076RVG (1)

10-0049RVG (1) ^ILP: 358 dae

^OEL: 37 mde Speen Idx: 110 SpnDir(%): 94 SpnMat(%): 103 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 14

17-0303JVG

# 14-0074KIN (2)

11-0052PB (2)

(1)

16-0268JVG

# 14-0274JVG (1)

11-0004IAN (1)

(1)

17-0259JVG

# 14-0074KIN (2)

11-0052PB (2)

(1)

17-0312JVG

# 14-0097RVG (1)

^Spn: 2

Na Spn(%): 123 Ram Gebdat: 13/09/2017 ^ 09-0245JVG (1) ^Geb/Lam: 7/12

Prys: 07-0015LT (1)

04-0112JVG (1) ^Spn: 11 ^SpnIdx: 99

Na Spn(%): 100

TGG (%) : 95

Ram Gebdat: 23/09/2017

^Geb/Lam: 5/8

12-0272JVG (1) ^SpnIdx: 99 TGG (%) : 109

^Spn: 6

Na Spn(%): 98

Prys: 09-0082JVG (1) 05-0006JVG (2) ^SpnIdx: 100 TGG (%) : 107

Ram Gebdat: 17/09/2016

Na Spn(%): 92

Prys: 11-0007GJS (1)

TGG (%) : 98

Ram Gebdat: 17/09/2017 ^ 13-0235JVG (2)

10-0004KIN (2) ^ILP: 361 dae

^OEL: 17 mde Speen Idx: 79 SpnDir(%): 87 SpnMat(%): 110 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 17

^Geb/Lam: 2/3

Prys: 11-0074LW (2)

^ 14-0251JVG (1) 12-0024JVG (2) *** 11-0312JVG (1) ^ILP: 353 dae ^Geb/Lam: 3/3 ^Spn: 3 ^SpnIdx: 94

^OEL: 24 mde Speen Idx: 88 SpnDir(%): 87 SpnMat(%): 100 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 16

^ 15-0191JVG (1)

^ 12-0150JVG (2)

10-0004KIN (2) ^ILP: 326 dae

^OEL: 22 mde Speen Idx: 97 SpnDir(%): 93 SpnMat(%): 101 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 15

Ram Gebdat: 10/03/2017

(1)

12-0076RVG (1)

10-0049RVG (1) ^ILP: 365 dae

^OEL: 30 mde Speen Idx: 84 SpnDir(%): 94 SpnMat(%): 85 Skeer Dat: 09/09/2018

^Geb/Lam: 5/8

^Spn: 7

Na Spn(%): 99

^ 12-0110JVG (1)

Na Spn(%): 91

08-0255JVG (2) ^SpnIdx: 88 TGG (%) : 115

Ram Gebdat: 25/09/2017

^Geb/Lam: 4/7

Prys: 10-0038NY (2)

^Spn: 7

Prys: 07-0056JVG (2) 06-0234JVG (2) ^SpnIdx: 90 TGG (%) : 94


Lot: 18

17-0202JVG

# 14-0074KIN (2)

11-0052PB (2)

(2)

10-0004KIN (2) ^OEL: 23 mde ^ILP: 324 dae Speen Idx: 113 SpnDir(%): 102 SpnMat(%): 107 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 19

17-0322JVG

# 14-0097RVG (1)

(1)

12-0076RVG (1)

10-0049RVG (1) ^ILP: 355 dae

^OEL: 23 mde Speen Idx: 92 SpnDir(%): 91 SpnMat(%): 101 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 20

16-0032JVG

# 14-0241JVG (1)

11-0004IAN (1)

(1)

11-0124JVG (3) ^ILP: 299 dae

^OEL: 24 mde Speen Idx: 109 SpnDir(%): 101 SpnMat(%): 109 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 21

17-0215JVG

# 14-0074KIN (2)

11-0052PB (2)

(1)

17-0124JVG

# 14-0097RVG (1)

(3)

12-0076RVG (1)

10-0049RVG (1) ^ILP: 455 dae

^OEL: 18 mde Speen Idx: 92 SpnDir(%): 90 SpnMat(%): 97 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 23

17-0034JVG

# 13-0279JVG (1)

Prys: 07-0056JVG (2) ^ 12-0024JVG (2) *** 07-0055JVG (2) ^Geb/Lam: 6/12 ^Spn: 11 ^SpnIdx: 108 Na Spn(%): 110

TGG (%) : 116

Ram Gebdat: 01/10/2017 ^ 13-0299JVG (1) ^Geb/Lam: 4/4

^Spn: 3

Na Spn(%): 95 Ram Gebdat: 26/03/2016 ^ 09-0078JVG (2) ^Geb/Lam: 7/9

^Spn: 9

Na Spn(%): 98

(2)

09-0073VAG (1) 06-0183JVG (1) ^ILP: 451 dae

^OEL: 26 mde Speen Idx: 82 SpnDir(%): 104 SpnMat(%): 107 Skeer Dat: 09/09/2018

^Spn: 4

Na Spn(%): 112

^ 13-0213JVG (1) ^Spn: 6

Na Spn(%): 92

^ 14-0022JVG (1)

Na Spn(%): 108

06-0022JVG (2) ^SpnIdx: 104

Prys: 09-0073VAG (1) 09-0085JVG (2) ^SpnIdx: 103

Prys: 09-0073VAG (1) 08-0147JVG (1) ^SpnIdx: 95 TGG (%) : 95

Ram Gebdat: 05/03/2017

^Geb/Lam: 3/5

Prys: 04-0019IAN (1)

TGG (%) : 115

Ram Gebdat: 12/03/2017

^Geb/Lam: 3/6

10-0098JVG (2) ^SpnIdx: 100

TGG (%) : 99

Ram Gebdat: 07/09/2017

^Geb/Lam: 4/4

Prys: 11-0004IAN (1)

TGG (%) : 93

^ 12-0287JVG (2)

10-0004KIN (2) ^ILP: 415 dae

^OEL: 18 mde Speen Idx: 121 SpnDir(%): 106 SpnMat(%): 111 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 22

Ram Gebdat: 07/09/2017

^Spn: 5

Prys: 12-0172JVG (1) 12-0049JVG (1) ^SpnIdx: 111 TGG (%) : 116


Lot: 24

17-0315JVG

# 14-0097RVG (1)

(1)

12-0076RVG (1)

10-0049RVG (1) ^ILP: 318 dae

^OEL: 18 mde Speen Idx: 92 SpnDir(%): 94 SpnMat(%): 103 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 25

17-0051JVG

# 14-0267GZ (1)

12-0196GZ (1)

(1)

12-0067GZ (2) *** ^ILP: 356 dae

^OEL: 27 mde Speen Idx: 102 SpnDir(%): 107 SpnMat(%): 104 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 26

17-0119JVG

# 14-0267GZ (1)

12-0196GZ (1)

(1)

12-0067GZ (2) *** ^ILP: 361 dae

^OEL: 27 mde Speen Idx: 136 SpnDir(%): 103 SpnMat(%): 99 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 27

16-0286JVG

# 13-0279JVG (1)

(2)

09-0073VAG (1) 06-0183JVG (1) ^ILP: 365 dae

^OEL: 30 mde Speen Idx: 92 SpnDir(%): 112 SpnMat(%): 85 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 28

17-0222JVG

# 13-0279JVG (1)

(3)

09-0073VAG (1) 06-0183JVG (1) ^ILP: 315 dae

^OEL: 36 mde Speen Idx: 87 SpnDir(%): 108 SpnMat(%): 104 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 29

17-0055JVG

# 13-0279JVG (1)

(1)

09-0073VAG (1) 06-0183JVG (1) ^ILP: 360 dae

^OEL: 23 mde Speen Idx: 131 SpnDir(%): 124 SpnMat(%): 101 Skeer Dat: 09/09/2018

Ram Gebdat: 27/09/2017 ^ 12-0295JVG (1) ^Geb/Lam: 6/9

^Spn: 5

Na Spn(%): 100

^ 13-0008JVG (2) ^Spn: 6

Na Spn(%): 117

^ 12-0003JVG (2) ^Spn: 6

Na Spn(%): 111

^ 12-0110JVG (1) ^Spn: 7

Na Spn(%): 108

^ 12-0170JVG (1) ^Spn: 8

Na Spn(%): 113

^ 10-0180JVG (2)

Na Spn(%): 119

08-0031JVG (1) ^SpnIdx: 116

Prys: 07-0056JVG (2) 06-0234JVG (2) ^SpnIdx: 90

Prys: 09-0128PB (1) 09-0238JVG (2) ^SpnIdx: 114 TGG (%) : 109

Ram Gebdat: 06/03/2017

^Geb/Lam: 6/9

Prys: 06-0096GZ (3)

TGG (%) : 99

Ram Gebdat: 11/09/2017

^Geb/Lam: 5/8

09-0078JVG (2) ^SpnIdx: 108

TGG (%) : 100

Ram Gebdat: 19/09/2016

^Geb/Lam: 4/7

Prys: 09-0126PB (1)

TGG (%) : 102

Ram Gebdat: 12/03/2017

^Geb/Lam: 5/6

10-0016JVG (1) ^SpnIdx: 95 TGG (%) : 92

Ram Gebdat: 06/03/2017

^Geb/Lam: 4/6

Prys: 09-0073VAG (1)

^Spn: 7

Prys: 06-0030SMC (1) 05-0123JVG (1) ^SpnIdx: 112 TGG (%) : 105


Lot: 30

17-0140JVG

# 13-0191VAG (2)

(1)

11-0119VAG (1)

10-0004VAG (1) ^ILP: 0 dae

^OEL: 24 mde Speen Idx: 63 SpnDir(%): 95 SpnMat(%): 97 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 31

17-0145JVG

# 14-0097RVG (1)

(1)

12-0076RVG (1)

10-0049RVG (1) ^ILP: 743 dae

^OEL: 25 mde Speen Idx: 97 SpnDir(%): 99 SpnMat(%): 98 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 32

17-0150JVG

# 13-0107PAR (1)

(2)

08-0304GHM (2) 10-0036PAR (2) ^ILP: 395 dae

^OEL: 54 mde Speen Idx: 94 SpnDir(%): 91 SpnMat(%): 109 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 33

17-0105JVG

# 13-0107PAR (1)

(1)

08-0304GHM (2) 10-0036PAR (2) ^ILP: 318 dae

^OEL: 18 mde Speen Idx: 115 SpnDir(%): 104 SpnMat(%): 114 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 34

17-0231JVG

# 13-0279JVG (1)

(3)

09-0073VAG (1) 06-0183JVG (1) ^ILP: 432 dae

^OEL: 38 mde Speen Idx: 98 SpnDir(%): 114 SpnMat(%): 100 Skeer Dat: 09/09/2018

Lot: 35

17-0144JVG

# 13-0279JVG (1)

(2)

09-0073VAG (1) 06-0183JVG (1) ^ILP: 348 dae

^OEL: 26 mde Speen Idx: 120 SpnDir(%): 112 SpnMat(%): 102 Skeer Dat: 09/09/2018

Ram Gebdat: 14/03/2017 ^ 15-0137JVG (1) ^Geb/Lam: 1/1

^Spn: 1

Na Spn(%): 96

^ 13-0053JVG (1) ^Spn: 2

Na Spn(%): 102

^ 08-0160JVG (2) ^Spn: 6

Na Spn(%): 85

^ 12-0295JVG (1) ^Spn: 5

Na Spn(%): 103

^ 13-0097JVG (2) ^Spn: 3

Na Spn(%): 119

^ 14-0016JVG (1)

Na Spn(%): 112

05-0189JVG (1) ^SpnIdx: 102

Prys: 09-0073VAG (1) 10-0016JVG (1) ^SpnIdx: 95

Prys: 09-0010GJS (2) 10-0004JVG (1) ^SpnIdx: 96 TGG (%) : 95

Ram Gebdat: 16/03/2017

^Geb/Lam: 3/5

Prys: 05-0031LW (1)

TGG (%) : 97

Ram Gebdat: 12/09/2017

^Geb/Lam: 3/6

07-0149JVG (2) ^SpnIdx: 108

TGG (%) : 99

Ram Gebdat: 10/03/2017

^Geb/Lam: 6/9

Prys: 09-0010GJS (2)

TGG (%) : 92

Ram Gebdat: 16/03/2017

^Geb/Lam: 5/7

09-0200JVG (2) ^SpnIdx: 63 TGG (%) : 98

Ram Gebdat: 16/03/2017

^Geb/Lam: 2/2

Prys: 12-0036BV (2)

^Spn: 5

Prys: 11-0004GJS (1) 04-0131JVG (2) ^SpnIdx: 113 TGG (%) : 102


GEREGISTREERDE OOIE Gespuit: Bloutong Aug. 2017 en Bloednier Jan. 2018. Laporoskopie 25.10.2018, Opvolg ramme 07.11.2018, Gesonar 09.01.2019

Lot: 36

17-0043JVG

# 13-0107PAR (1)

(2)

08-0304GHM (2)

Ooi

Gebdat: 06/03/2017 ^ 12-0082JVG (2)

09-0187JVG (1) ^OEL: 25 mde ^Geb/Lam: 5/7 ^Spn: 7 ^SpnIdx: 96 Speen Idx: 90 SpnDir(%): 90 SpnMat(%): 119 Na Spn(%): 93 TGG (%) : 107 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met Tw van 15-0011HWB. Opvolgram 14-0094RVG

Lot: 37

10-0036PAR (2) ^ILP: 358 dae

Prys: 09-0073VAG (1)

17-0001JVG

# 13-0191VAG (2)

(2)

11-0119VAG (1)

Ooi

Gebdat: 01/03/2017 ^ 15-0136JVG (1)

11-0278JVG (2) ^OEL: 24 mde ^Geb/Lam: 2/4 ^Spn: 4 ^SpnIdx: 96 Speen Idx: 105 SpnDir(%): 112 SpnMat(%): 93 Na Spn(%): 109 TGG (%) : 106 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 15-0085ISA. Opvolgram 16-0069JVG

Lot: 38

10-0004VAG (1) ^ILP: 369 dae

Prys: 11-0074LW (2)

17-0044JVG

# 13-0107PAR (1)

(2)

08-0304GHM (2)

Ooi

Gebdat: 06/03/2017 ^ 12-0082JVG (2)

09-0187JVG (1) ^OEL: 25 mde ^Geb/Lam: 5/7 ^Spn: 7 ^SpnIdx: 96 Speen Idx: 110 SpnDir(%): 95 SpnMat(%): 118 Na Spn(%): 96 TGG (%) : 107 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met Tw van 15-0011HWB. Opvolgram 16-0094RVG

Lot: 39

10-0036PAR (2) ^ILP: 358 dae

Prys: 09-0073VAG (1)

17-0065JVG

# 14-0097RVG (1)

(2)

12-0076RVG (1)

Ooi

Gebdat: 08/03/2017 ^ 09-0222JVG (2)

02-0268JVG (2) ^OEL: 22 mde ^Geb/Lam: 7/10 ^Spn: 8 ^SpnIdx: 95 Speen Idx: 82 SpnDir(%): 84 SpnMat(%): 100 Na Spn(%): 94 TGG (%) : 84 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 14-0071NWB. Opvolgram 14-0267GZ

Lot: 40

10-0049RVG (1) ^ILP: 448 dae

Prys: 07-0015LT (1)

17-0075JVG

# 14-0267GZ (1)

12-0196GZ (1)

(1)

12-0067GZ (2) *** ^ILP: 355 dae

Ooi

Gebdat: 08/03/2017 ^ 07-0176JVG (3)

Prys: 04-0050GHM (2)

04-0275JVG (1) ^OEL: 29 mde ^Geb/Lam: 9/10 ^Spn: 10 ^SpnIdx: 108 Speen Idx: 121 SpnDir(%): 108 SpnMat(%): 100 Na Spn(%): 119 TGG (%) : 108 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 14-0071NWB. Opvolgram 16-0069JVG


Lot: 41

17-0084JVG

# 13-0107PAR (1)

(2)

08-0304GHM (2)

Ooi

Gebdat: 08/03/2017 ^ 09-0140JVG (1)

07-0181JVG (2) ^OEL: 21 mde ^Geb/Lam: 7/12 ^Spn: 12 ^SpnIdx: 100 Speen Idx: 99 SpnDir(%): 100 SpnMat(%): 110 Na Spn(%): 99 TGG (%) : 107 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 14-0071NWB. Opvolgram 16-0084JVG

Lot: 42

10-0036PAR (2) ^ILP: 367 dae

Prys: 06-0158JVG (1)

17-0099JVG

# 13-0279JVG (1)

(2)

09-0073VAG (1)

Ooi

Gebdat: 10/03/2017 ^ 14-0220JVG (2)

09-0096JVG (1) ^OEL: 29 mde ^Geb/Lam: 4/6 ^Spn: 4 ^SpnIdx: 95 Speen Idx: 104 SpnDir(%): 106 SpnMat(%): 101 Na Spn(%): 111 TGG (%) : 97 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 15-0011HWB. Opvolgram 14-0071KIN

Lot: 43

06-0183JVG (1) ^ILP: 227 dae

Prys: 11-0004GJS (1)

17-0108JVG

# 14-0267GZ (1)

12-0196GZ (1)

(1)

Ooi

Gebdat: 12/03/2017 ^ 13-0260JVG (1)

10-0268JVG (1) ^OEL: 31 mde ^Geb/Lam: 2/2 ^Spn: 2 ^SpnIdx: 99 Speen Idx: 88 SpnDir(%): 107 SpnMat(%): 104 Na Spn(%): 119 TGG (%) : 108 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 15-0011HWB. Opvolgram 14-0267GZ

Lot: 44

12-0067GZ (2) *** ^ILP: 333 dae

Prys: 11-0004IAN (1)

17-0126JVG

# 14-0097RVG (1)

(3)

12-0076RVG (1)

Ooi

Gebdat: 12/03/2017 ^ 13-0213JVG (1)

08-0147JVG (1) ^OEL: 18 mde ^Geb/Lam: 3/6 ^Spn: 6 ^SpnIdx: 95 Speen Idx: 108 SpnDir(%): 95 SpnMat(%): 96 Na Spn(%): 94 TGG (%) : 95 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 15-0011HWB. Opvolgram 16-0042JVG

Lot: 45

10-0049RVG (1) ^ILP: 455 dae

Prys: 09-0073VAG (1)

17-0143JVG

# 13-0279JVG (1)

(2)

09-0073VAG (1)

Ooi

Gebdat: 16/03/2017 ^ 14-0016JVG (1)

04-0131JVG (2) ^OEL: 26 mde ^Geb/Lam: 3/5 ^Spn: 5 ^SpnIdx: 113 Speen Idx: 113 SpnDir(%): 110 SpnMat(%): 103 Na Spn(%): 110 TGG (%) : 102 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 14-0071NWB. Opvolgram 16-0042JVG

Lot: 46

06-0183JVG (1) ^ILP: 348 dae

Prys: 11-0004GJS (1)

17-0146JVG

# 13-0279JVG (1)

(2)

09-0073VAG (1) 06-0183JVG (1) ^ILP: 358 dae

Ooi

Gebdat: 16/03/2017 ^ 12-0260JVG (1)

Prys: 07-0289GHM (1)

03-0101JVG (1) ^OEL: 19 mde ^Geb/Lam: 5/8 ^Spn: 6 ^SpnIdx: 103 Speen Idx: SpnDir(%): 110 SpnMat(%): 98 Na Spn(%): 114 TGG (%) : 94 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 15-0085ISH. Opvolgram 16-0084JVG


Lot: 47

17-0170JVG

# 13-0279JVG (1)

(1)

09-0073VAG (1)

Ooi

Gebdat: 20/03/2017 ^ 09-0116JVG (1)

04-0048JVG (1) ^OEL: 22 mde ^Geb/Lam: 8/10 ^Spn: 10 ^SpnIdx: 93 Speen Idx: 99 SpnDir(%): 106 SpnMat(%): 91 Na Spn(%): 101 TGG (%) : 96 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 15-0011HWB. Opvolgram 14-0267GZ

Lot: 48

06-0183JVG (1) ^ILP: 366 dae

Prys: 04-0019IAN (1)

17-0175JVG

# 14-0074KIN (2)

11-0052PB (2)

(2)

Ooi

Gebdat: 27/03/2017 ^ 10-0026JVG (2)

05-0049JVG (2) ^OEL: 25 mde ^Geb/Lam: 6/8 ^Spn: 8 ^SpnIdx: 92 Speen Idx: 85 SpnDir(%): 106 SpnMat(%): 97 Na Spn(%): 109 TGG (%) : 107 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 14-0071NWB. Opvolgram 14-0094RVG

Lot: 49

10-0004KIN (2) ^ILP: 360 dae

Prys: 06-0030SMC (1)

17-0180JVG

# 13-0279JVG (1)

(2)

09-0073VAG (1)

Ooi

Gebdat: 30/03/2017 ^ 14-0120JVG (1)

12-0082JVG (2) ^OEL: 24 mde ^Geb/Lam: 3/4 ^Spn: 3 ^SpnIdx: 107 Speen Idx: 112 SpnDir(%): 105 SpnMat(%): 105 Na Spn(%): 109 TGG (%) : 99 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 14-0071NWB. Opvolgram 14-0094RVG

Lot: 50

06-0183JVG (1) ^ILP: 349 dae

Prys: 11-0004GJS (1)

17-0181JVG

# 13-0279JVG (1)

(2)

09-0073VAG (1)

Ooi

Gebdat: 30/03/2017 ^ 14-0120JVG (1)

12-0082JVG (2) ^OEL: 24 mde ^Geb/Lam: 3/4 ^Spn: 3 ^SpnIdx: 107 Speen Idx: 96 SpnDir(%): 102 SpnMat(%): 106 Na Spn(%): 107 TGG (%) : 99 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 14-0071NWB. Opvolgram 16-0042JVG

Lot: 51

06-0183JVG (1) ^ILP: 349 dae

Prys: 11-0004GJS (1)

17-0217JVG

# 13-0279JVG (1)

(2)

09-0073VAG (1)

Ooi

Gebdat: 07/09/2017

Prys: 13-0107PAR (1) ^ 16-0002GHM (1) ** 12-0299GHM (1) ^Geb/Lam: 2/4 ^Spn: 4 ^SpnIdx: 115

06-0183JVG (1) ^OEL: 20 mde ^ILP: 335 dae Speen Idx: 135 SpnDir(%): 125 SpnMat(%): 113 Na Spn(%): 119 TGG (%) : 106 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 15-0085ISH. Opvolgram 16-0084JVG

Lot: 52

17-0226JVG

# 14-0074KIN (2)

11-0052PB (2) 10-0004KIN (2) ^ILP: 352 dae

(2)

Ooi

Gebdat: 11/09/2017 ^ 12-0251JVG (1)

Prys: 09-0009GZ (2)

11-0089JVG (2) ^OEL: 24 mde ^Geb/Lam: 5/6 ^Spn: 6 ^SpnIdx: 98 Speen Idx: 101 SpnDir(%): 109 SpnMat(%): 93 Na Spn(%): 108 TGG (%) : 105 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 15-0085ISH. Opvolgram 16-0084JVG


Lot: 53

17-0235JVG

# 15-0214JVG (1)

(1)

12-0197BEC (1)

Ooi

Gebdat: 12/09/2017 ^ 16-0061JVG (1)

09-0268JVG (2) ^OEL: 17 mde ^Geb/Lam: 1/1 ^Spn: 1 ^SpnIdx: 84 Speen Idx: 84 SpnDir(%): 110 SpnMat(%): 97 Na Spn(%): 104 TGG (%) : 110 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 14-0071NWB. Opvolgram 16-0094RVG

Lot: 54

10-0158JVG (2) ^ILP: 0 dae

Prys: 13-0273JVG (1)

17-0243JVG

# 14-0097RVG (1)

(2)

12-0076RVG (1)

Ooi

Gebdat: 13/09/2017 ^ 14-0100JVG (1)

07-0005JVG (2) ^OEL: 17 mde ^Geb/Lam: 4/7 ^Spn: 5 ^SpnIdx: 105 Speen Idx: 116 SpnDir(%): 106 SpnMat(%): 100 Na Spn(%): 105 TGG (%) : 95 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met Tw van 15-0011HWB. Opvolgram 16-0084JVG

Lot: 55

10-0049RVG (1) ^ILP: 350 dae

Prys: 10-0194GHM (2)

17-0252JVG

# 14-0097RVG (1)

(2)

12-0076RVG (1)

Ooi

Gebdat: 17/09/2017 ^ 12-0155JVG (1)

09-0047JVG (1) ^OEL: 36 mde ^Geb/Lam: 5/10 ^Spn: 9 ^SpnIdx: 97 Speen Idx: 91 SpnDir(%): 96 SpnMat(%): 95 Na Spn(%): 95 TGG (%) : 97 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 15-0085ISH. Opvolgram 16-0094RVG

Lot: 56

10-0049RVG (1) ^ILP: 304 dae

Prys: 09-0128PB (1)

17-0273JVG

# 15-0214JVG (1)

(1)

12-0197BEC (1)

Ooi

Gebdat: 19/09/2017 ^ 16-0050JVG (1)

14-0010JVG (1) ^OEL: 17 mde ^Geb/Lam: 2/2 ^Spn: 1 ^SpnIdx: 112 Speen Idx: 112 SpnDir(%): 123 SpnMat(%): 105 Na Spn(%): 119 TGG (%) : 103 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 15-0085ISH. Opvolgram 16-0094RVG

Lot: 57

10-0158JVG (2) ^ILP: 343 dae

Prys: 13-0191VAG (2)

17-0284JVG

# 13-0279JVG (1)

(3)

09-0073VAG (1) 06-0183JVG (1) ^ILP: 321 dae

Ooi

Gebdat: 21/09/2017 ^ 15-0252GHM (1)

Prys: 12-0403GHM (2)

14-0019GHM (2) ^OEL: 23 mde ^Geb/Lam: 2/4 ^Spn: 2 ^SpnIdx: 94 Speen Idx: SpnDir(%): 102 SpnMat(%): 99 Na Spn(%): 104 TGG (%) : 98 Skeer Dat: 09/09/2018 Dragtig met E van 15-0011HWB. Opvolgram 16-0069JVG


KOMMERSIËLE DRAGTIGE 2 TAND / 4 TAND OOIE Gespuit: Bloutong – Augustus 2017 & Bloednier – Januarie 2019 Laporoskopie 25 Oktober 2018. Opvolg ramme 07 November 2018 Ooie gesonar op 09 Januarie 2019

LOT 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67

GETAL

BESKRYWING

OPMERKING

PRYS


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.