F EVERY DROP U E COUNTS L Mnr. Jeff Radebe, minister van energie het verlede week bekend gemaak dat brandstof pryse onveranderd bly vir September maand. Daar sal wel 'n toename van 4,9 sent per liter in die kleinhandelsmark van petrol plaasvind om voorsiening te maak vir die jaarlikse salarisverhoging vir petroljoggies, kassiere en ander administratiewe personeel. Dit is in lyn met die ooreenkoms van die Motorbedryf-bedingingsraad van November 2016 en moet aangepas word vir die lone van die personeel. As die regering nie ingegryp het om die meeste van die onderverhaling wat veroorsaak is deur die dalende waarde van die rand en 'n minimale styging in internasionale oliepryse, te absorbeer nie, sou die petrolprys met 28 sent per liter en diesel met 31 sent verhoog het. Die Departement van Energie het in ‘n verklaring melding gemaak dat hul bewus is daarvan dat die volgehoue prysstygings van die afgelope paar maande verbruikers onder druk plaas en het besluit om tydelik vir hierdie maand in te gryp, dit is 'n eenmalige tydelike ingryping om verligting teen brandstof prysstygings te bring. Prys van 'n liter 95-oktaan petrol van R16.03 styg tot R16.08 in Gauteng. Die groothandelprys per liter diesel sal onveranderd bly teen R13.92 in kusgebiede en styg tot R14.41 in die binneland, met inagneming dat die kleinhandelprys van areas sal wissel.
Kerkgrond word deur EFF geteiken Die EFF het in ‘n verklaring gesê dat kerke groot dele van die land se grond besit en dat hierdie grond nou as staatsgrond verklaar moet word. Waarnemers wys daarop sodra daar gepraat word van grondonteiening, absoluut geen grond veilig sal wees sodra die proses begin nie. Die landbou organisasies en ander meelopers wat so agter die ANC se praatjies aanloop moet besef dat hul plase en hul huise ook gevat sal word, waarsku ontleders.
Skole geweld Soos onderwysers stryd voer met aanvalle deur leerlinge by skole, sê die Departement van Basiese Onderwys dat daar maatreëls ingestel is om te verseker dat leerlinge aanspreeklik gehou word vir hul optrede. Die stap-vir-stap-proses wat deur die departement gevolg word in dissiplinering van leerlinge wat onderwysers aanval op skole, is: • Die leerling word vyf dae lank van die skool af geskors. • Na vyf dae van skorsing word 'n dissiplinêre verhoor gehou. • Wanneer die verhoor afgesluit word, word die leerling gestraf Sanksies, volgens die Limpopo-onderwyswoordvoerder, Sam Makondo, wissel na gelang van die tipe oortreding wat die leerder verbind het. "Die sanksie kan enigiets wees tussen die skorsing van die leerder of dit na 'n ander skool verskuif." Volgens die Suid-Afrikaanse Skolewet is aanranding een van die misdrywe wat kan lei tot uitsetting aangesien dit as ernstige wangedrag beskou word. Volgens die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (Sadtu) is aanvalle op onderwysers 'n kommerwekkende neiging. Voorvalle blyk om op 'n vinnige tempo te styg. Ons veroordeel die voorval." Die wet moet sy verloop neem, "het mnr. Nomusa Cembi, Sadtu-woordvoerder gesê. In April het die Sunday Times berig dat honderde leerlinge die afgelope jaar dissiplinêre optrede ondervind het vir oortredings wat wissel van aanranding, intimidasie, dwelmhandel en seksuele geweld. Volgens die verslag, het Limpopoonderwysbeamptes alleen die afgelope 12 maande 942 gevalle van ernstige leerderwangedrag behandel. Die provinsie se statistieke het onthul dat 358 leerlinge betrokke was by f isieke mishandeling, waaronder aanranding van ander leerlinge. Sedert Januarie verlede jaar het Gautengse skole 151 kinders, 31 van hulle geskors vir die aanranding van onderwysers en ander skoolpersoneel.
Is lente uiteindelik in aantog? ELCO STEEL DEALERS TEL: 011 362-1551/2 FAKS: 011 815-3427 Cnr. Ermelo & Dagbreek Rds, Largo, SPRINGS
2018 SPECIALS INVERTER WELDER 200 Amp R2288.21 F/BAR 6MT
ANGLES 6MT
20X3 20X5 25X3 25X5 30X3 30X5 40X5 40X3 50X3 50X5
25X25X2 R 69.00 25X25X3 R 96.54 25X25X5 R 154.02 30X30X3 R 115.02 30X30X5 R 189.00 40X40X2 R 110.04 40X40X2.5 R138.00 40X40X3 R 159.00 40X40X5 R 253.50 50X50X3 R 210.00 50X50X5 R 290.10 60X60X6 R 499.02
R 44.04 R 71.28 R 54.90 R 89.10 R 67.92 R108.92 R139.50 R 89.10 R110.04 R156.42
SQBAR 6MT 8MM 10MM 12MM
R62.04 R63.36 R90.00
R/BAR 6MT 6MM 8MM 10MM 12MM 16MM 20MM
R 20.10 R 33.00 R 49.50 R 70.50 R152.16 R237.78
WIND/SECT RT6 RT13 RF7 RFX7 RF4B
R R R R R
83.10 118.02 89.16 95.40 280.02
EXP/METAL 6320C R186.90 6320D R230.00 WHEEL KIT SETS 60MM R145.48 80MM R196.59
SHEETS/PLATES EA 2450X1225X1.6 2450X1225X2 2450X1225X2.5 2450x1225x3 2450x1225x4 2500x1200x5 2500x1200x6
R550.00 R669.00 R840.00 R999.00 R1469.00 R1799.00 R2199.00
PALISADES PALISADE PANELS 600mm High R436.83 900mm High R543.09 1.0mt High R578.51 1.2mt High R649.35 1.5mt High R755.61 1.8mt High R861.87 2.0mt High R932.71 2.4mt High R1074.39 LOOSE PALES 600mm R17.60 900mm R24.24 1.0mt R26.45 1.2mt R31.74 1.5mt R39.68 1.8mt R47.61 2.0mt R52.90 2.4mt R59.80
CHANNEL 76X38(6.70kg/mt) R 580.02 100X50(10.73kg/m)R850.05 152X76 R1650.00 178X54 R1300.02
Valid while stocks last
RECT. TUBE 1.6MM 25X12 38X20 38X25 50X25 50X38 76X25 76X38 76X50 100X50
R88.02 R137.52 R144.60 R167.35 R199.50 R239.04 R259.02 R299.40 R584.04
SQ. TUBE
2.0MM R137.82 R169.50 R175.08 R209.46 R252.00 R299.10 R325.02 R359.10 R417.54
1.6MM R2.0MM
20X20 25X25 32X32 38X38 50X50 76X76 100X100
R 83.10 R 98.52 R141.54 R179.00 R224.39 R334.50
PIPE
1.6MM
19MM 25MM 32MM 38MM 42MM 50MM 76MM 100MM
R 67.92 R 86.94 R119.04 R135.90 R157.92 R185.94 R269.94
LIP CHANNEL 6MT 75X50X20X2 100X50X20X2 125X50X20X2 150X50X20X2 175X50X20X2 200X50X20X2
R302.04 R340.02 R380.04 R420.00 R499.02 R510.00
R95.00 R144.00 R186.00 R225.00 R293.04 R425.04 R564.00
2.0MM R 91.98 R111.00 R147.00 R175.08 R195.00 R230.04 R360.00 R470.04
9.1MT R460.36 R518.25 R579.25 R640.15 R760.59 R741.24
DURA SPRINT R4029.90 Welding Rods 2yr warranty, 2x remotes, 4mt rack 5kg 2.5mm & anti theft bracket battery R132.82
ROOF SHEETING I.B.R 0.4MM CQ R59.90 I.B.R/CORR. 0.5MM R76.50 I.B.R/CORR.0.6MM R96.50 CORR 0.3MM FH R39.00
GALV SHEETS 2450X1225X0.5 2450X1225X0.6 2450X1225X10 2450X1225X2.0 2450X1225X3.0
R239.00 R280.00 R469.00 R930.00 R1200.00
A grade prices include vat subject to availability E&OE