Rekord - Nigel & Heidelberg

Page 10

PAGE 10

BUILDERS/BUILDING BOUERS/BOUWERK

BOUWERK Alle bouwerk en aanbouings. Bou van Nuwe Huise en Woonstelle (Granny Flats). Seel & verf van dakke Skakel Gerald 083 384 9599

PJ Construction 12 Jaar ondervinding

Vir alle opgraderings, reparasies, bou, verf, elektries asook teëlwerk. Werk gewaarborg. Vir ‘n gratis kwotasie kontak Phill 071 289 9931/Nicky 084 316 0846 PETS / TROETELDIERE

NOAH’S ARK PET SHOP Voëls, voëlsaad, hokke, visse, viskos, akwariums. krieke, Hondekos, Avi-Plus. Bearded dragons, hamsters, spinnekoppe, meelwurms, hondehokke, honde jassies en bedjies. Honde, katte en hasies. Oop weeksdae 9:00 - 18:30, naweke en vakansiedae 09:00 - 16:00. Tel: 083 456 6601. 011 814 4514. SHOP 7, FERRYVALE SHOPPING CENTRE. NIGEL COMPUTERS / REKENAARS Matrix Warehouse Nigel. For all your computer requirements. 011 814 2156. nigel@matrixwarehouse.co.za/

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

GENERAL SERVICES ALGEMENE DIENSTE

LAUNDRY MATE Bring all your blankets, duvets, comforters, linen, curtains, clothing, etc. to us for a professional wash. We will take care of your laundry as if it is our own. Laundry can be fetched and delivered at a small fee within Nigel and Heidelberg Town areas. Contact us on 011 814 3597 / 072 511 4366

SMART KITCHENS & HOME IMPROVEMENTS For 3D Designer Kitchens or kitchen revamps, BIC, Bathr, Vanities, No compromise on Quality and Service. Free Quotations. Phone Andre at 082 738 1441

ANCIENT DAYS H/V HOSPITAAL & HF VERWOERDSTRAAT HEIDELBERG Skakel ons by 016 349 2175 of Wena 082 785 9108

R&I TYRES & MAGS Bekostigbare BANDE vir jou motor en bakkie. Ons praat Afrikaans en ons diens is ons trots. Kontak Ivan of Darren by 699 Voortrekkerstr, Brakpan, 011-740-0477 of 011-744-3544

31 JANUARY 2017

REFRIGERATION/AIR CONS

@ YOUR SERVICE

NIGEL - FRENCH Refrigeration & Airconditioning. Installation, repair and services. Contact 082 7011 946. or visit us at 143 Von Geusau Street, NIGEL. frenchrefrigeration@gmail.co.za

D.F. AIRCON

TO RENT / TE HUUR NIGEL FERRYVALE: 3 slaapkamer huis met n 2 slaapkamer woonstel. Ingeboude kaste, koopkrag en toesluit motorhuis. Beskikbaar vanaf 1 Februarie. R7 000pm asook n volle deposito. Petrus 084 894 1394/ Tanja 074 966 3667.

Mobile Automotive Aircon & Repairs.

Aircon Repairs to Cars, Trucks, Tractors, Mining equipment, Combines “Stroopers”.

Daniel 082 348 4499/ 079 876 9896. All work guaranteed

VACANCY

RUBY SCENTS. Sell quality oil base perfume. 100 – 150% PROFIT. Capital outlay R185.00 + postage. Contact Madi 083 655 0445 now. Safari Panelbeaters: Vacancy for a spray painter, MUST be able to mix and match any color, no chancers. Please call Yvonne at 011 814 3029 to set up an interview.

Delivery driver wanted for Nigel Debonairs Must have a valid code A license. Drop your CV off at our shop or you can mail your CV to christiaan@autocity.co.za GENERAL

CAR SERVICES

BRIDAL / BRUIDE Wedding World Springs 011 811 5776/ 083 280 4584. Skitter in die rok van jou drome! Bring idee of prentjie vir asemrowende skeppings deur Elize – ontvanger van internasionale ontwerper toekenning (Parys, Frankryk) vir kreatiewe styl. Koop, huur of kies uit ons groot verskeidenheid elegante trou & aandrokke. manspakke, hemde, dasse en onder-baadjies te huur. Bespreek jou plek vir jou matriekafskeid rok nou! Betaal af tot funksie datum. Redelike pryse. Professionele vriendelike diens. H/v 3de straat & 3de laan Geduld, Springs.

DCL Repairs. General turning and milling. Skimming of disc (brake and drums). Service on all cars. Diagnostics on all cars. Brakes. Reline of brake drum disc. General repairs. Contact: Derek 063 774 5640/ Chris 082 384 3124/ Louis 083 454 6450. WANTED / OPSOEK KUNSKLASSE

SKILDERKLASSE

Walk the Bible - Walk through the Bible kurses, vir n jaar, begin in Nigel vanaf Woensdag 1 Februarie 2017. Aangebied deur Ilse van Dijk van Heidelberg. Alle belangstellendes kan Rita Lubbe kontak 011 814 6628/063 698 1066.

Wou jy nog altyd leer teken & skilder maar dink jy het nie genoeg talent nie? Dan is hierdie net vir jou: Leer teken, kleurmeng & skilder in olie. Verskeie tegnieke & onderwerpe. Terapeuties en gesellig. Hester van Rensburg @ 072 260 9656.

Heidelberg AA Meetings

NEEM KENNIS

COURSE / KURSUS

Thursday 7pm Heidelberg Methodist Church, 59 Strydom Street &Friday 6pm Acts Family Church, Extension 23 6027, Nyathi Street If you think you have a DRINKING or DRUG problem. Please come listen to the tes,monies of sober recovered alcoholics and drug addicts. Contact Person: Marius 083 566 4569 (sax5ave@hotmail.com)

DRINGENG OPSOEK NA: Indien u ‘n konsertina het wat u wil verkoop kan u Ruan Barnard skakel: 076 181 1579.

TO RENT / TE HUUR OFFICE SPACE TO RENT Small business/office space available to rent in safe complex close to SAP and SARS , in Hendrik Verwoerd Street, Nigel. Contact 082 881 2481. DEADLINE FOR TEENY WEENY ADVERTS THURSDAY 16:00 CONTACT CECILE 011 814 8614

Indien jy nie die Rekord elke 2de Dinsdag ont vang nie gaan haal hom af by ons kantoor of Spar in jou area OTK, Rensburg 24 & MEATWORLD Should you know of some-one or anyone not receiving a Rekord Newspaper every second Tuesday please contact 011 814 8614

GEBRUIKTE BYBELS Ons wil tog vra dat indien daar gebruikte Bybels in julle huise of gemeentes is, wat nie meer gebruik word nie, om dit vir ons beskikbaar te stel vir Highway Ministry en Radio Kansel se projek om Bybels en ander geestelike leesstof onder die blanke plakkerskampe in Pretoria en ander omgewings, te gaan versprei. Alle Bybels, wat nog in goeie toestand is, sal versprei word, al is dit ook in ander tale. Highway Ministry kan gekontak word om die Bybels op te tel, of dit kan by ons kantore te 15 Derde Laan, Jordaanpark, Heidelberg, afgegee word. Ondersteun ons asseblief om die Woord na hierdie mense in nood te bring. Grieta Mitchley 016-349-1996 of 074996-6483 of 086-502-8441. Epos: highwaymin@lantic.net


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.