Rekord - Nigel & Heidelberg

Page 4

PAGE 4

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

17 JULIE 2012

Vat ‘n skooldogter werk toe Blood donated at Ocean Basket Juhané van der Merwe, ‘n graad 11 leerder van Volkies, het op 25 Junie as deel van die projek Bring ‘n Skooldogter Werk Toe, die dag saam met me. Angela Kosterman deurgebring in haar spesiale Master Maths Wiskunde klas by die Hoër Volkskool. Juhané het haar slag getoon deur eers die onderwyseres en daarna die joernalis onder hande te neem met ‘n les of wat. Nou kan die joernalis ná meer as veertig jaar darem weer vaagweg onthou van Pythagoras se stelling! Angela is al sedert 2003 besig met die unieke multimedia Wiskundeklasse waartydens begrippe, stellings en oefeninge met grafiese voorstelling in kleur op ‘n eenvoudige wyse oorgedra word. Individuele aandag kan ‘n kind se begrip binne twee maande met 15% laat verbeter. Ná ‘n volle termyn kan ‘n kind ‘n aansienlike verbetering in sy punte toon. Juhané sê sy geniet die klasse baie en die atmosfeer en hele opset is aangenaam en kinder-vriendelik. Die koste vir Master Maths is R500 per maand met ‘n uur klas per week, vir laerskool. Bel Angela by 016-3412279.

Ocean Basket recently had a blood donation day on their premises at the Angelo Mall in Nigel when the SA Blood Services collected much needed blood to boost their blood supplies. People can donate blood at the Police Station every third Wednesday of the month while blood will be collected at the Angelo Mall every first and second Thursday of the month. Estelle Nel, Zane-Lee at the back, Michael Dyke who donated blood.

Heidelberg Hospitaal gewild

JJC Kruger & Vennote

H1308

Springs Parkland Kliniek Spesialiste Spreekkamer 011 812 4172 Drie Riviere - Vereeniging Umgenistraat 54, H/v Bashee Straat Drie Riviere, Vereeniging (By River Square kruising 016 423 3553

Sy sê die algemene idee om ‘n skooldogter werk toe te bring, is om die kind ‘n gevoel te gee van ‘n bepaalde beroep en om te bepaal of sy die nodige aanleg daarvoor het. Talle skole in Gauteng het daaraan deelgeneem.

GEHOORSENTRUM

Juhané van der Merwe, graad 11 leerder van Volkies en dogter van ‘n Heidelbergse argitek, wys haar wiskunde tutor, Angela Kosterman op ‘n foutjie of wat in haar berekenings!

Discover Nigel @ www.nigel.co.za

Die Heidelberg Hospitaal ondervind veral op Maandae en Dinsdae ‘n groot toeloop van pasiënte en die gange en toilette is veral op dié dae nie altyd netjies en skoon nie. Dit het ‘n bejaarde egpaar só onstel dat hulle met Rekord in verbinding getree het. Hulle sê die een toilet was so vuil dat die vrou dit nie kon gebruik het nie. Bowendien was daar om 06:00 die oggend toe hulle daar was, nie ‘n dokter aan diens nie.Rekord het die

hospitaal besoek om self ondersoek in te stel. Daar het ons met me. Adri Beyers van Springs gepraat. Sy sê dit is so dat alles nie altyd netjies is nie, maar daar is ‘n geweldige klomp mense wat veral op Maandae en Dinsdae die hospitaal besoek. Die ongevalle afdeling is altyd relatief skoon en die verpleegspersoneel vriendelik. Die dokters wat daar is werk lang ure. In vergelyking met ander soortgelyke hospitale is dit netjies.

C.J.J. STEEL cc. ~ STEEL MERCHANTS ~ Cnr: Grootvlei Rd, and Partridge St, Strubenvale Tel: 011 815 4700/1/2 * Fax: 011 8153088 Stockists

of Steel Sections, Rail, Piping Plante and Tubing

email: cjjsteel@cjjsteel.co.za - www.cjjsteelcc.co.za

PIPE 6M

SQ TUBE 6M 1.6MM

2.0MM

1.6MM

12x12 ... R48.00 16x16 ... R60.00 20X20 ... R60.00 25X25 ... R69.00 ....... R112.00 32X32 ... R105.00 ..... R145.00 38X38 ... R120.00 ..... R180.00 50X50 ... R162.00 ..... R240.00 76X76 ... R240.00 ..... R326.00 100X100 .................. R415.00

20MM 25MM 32MM 38MM 50MM 76MM

2.0MM

IBR/COR SHEETING 0.5

LIP/PURL

R48.00p/m Cut to size

9M

R176.00 .... R265.00 R231.00 .... R353.00

75x50x20x2 .............. R170.00 100x75x20x2 ............ R194.00 125x50x20x2 ............ R215.00 150x50x20x2 ............ R236.00

........ ........ ........ ........ ........ ........ ........ ........ ........

R 35.00 R 50.00 R 50.00 R 63.00 R 62.00 R 79.00 R 79.00 R106.00 R130.00

8MM ......... R50.00 10MM ...... R54.00 12MM ...... R72.00

WINDOW SECTION 6M RT6 ......... RT13 ....... RX7 ......... F7 ............ F4B .........

R 70.00 R 99.00 R 99.00 R 77.00 R195.00

ROUND BAR 6M 6MM .......... 8MM .......... 10MM ....... 12MM .......

R15.00 R26.00 R38.00 R54.00

H/R SHEETS & PLATES

LIP/CHANNEL 6M

PRICES ARE VAT INCLUDED

20x3 20x5 25x3 25x5 30x3 30x5 40x3 40x5 50x5

SQ BAR 6M

Fibre Glass Sheeting R67.00 p/m

WE WILL MATCH OR BEAT ANY VALID QUOTATION

75x50x20x2 100x75x20x2

R 98.00 R123.00 R144.00 R203.00 R290.00

25x25x3 .................... R 78.00 25x25x5 .................... R120.00 30x30x3 .................... R 90.00 30x30x5 .................... R156.00 40x40x3 .................... R120.00 40x40x5 .................... R186.00 25x25x2 .................... R 65.00 30x30x2 .................... R 75.00 40x40x2 .................... R 90.00

38x20 ... R100.00 ..... R125.00 38x25 ... R125.00 ..... R153.00 50x25 ... R120.00 ..... R160.00 50x38 ... R155.00 ..... R195.00 76x38 ... R186.00 ..... R249.00 76x50 ... R235.00 ..... R280.00 100X50 .................... R320.00

6M

2.0MM

EQ ANGLE 6M

REC TUBE 6M 1.6MM

... R50.00 ... R66.00 ....... ... R90.00 ....... ... R105.00 ..... ... R145.00 ..... ... R215.00 .....

9M

R259.00 R295.00 R327.00 R360.00

H1315

FLAT BAR 6M

2450x1225x1.6 2450x1225x2.0 2450x1225x2.5 2450x1225x3.0 2450x1225x4.0 2500x1200x5.0 2500x1200x6.0

........................... R399.00 ........................... R469.00 ........................... R580.00 ........................... R750.00 ........................... R940.00 ........................ R1 250.00 ........................ R1 460.00 H1317

Nie-openbaarmaking van wesenlike feite deur Wayne Moorcroft

Elke korttermynversekeringsproduk op die mark bevat die volgende voorwaarde: Besonderhede wat die risiko beïnvloed, wanvoorstel of verkeerd beskryf, moet geopenbaar word. Kortliks beteken dit dat as u enige inligting wat die risiko kan beïnvloed nie sou verklaar nie, of versuim om dit te noem, sal die versekeringsmaatskappy u dekking kan opskort. Tipe vrae wat gevra word, is soos volg: Wanneer laas was u in ‘n ongeluk betrokke? Hoe lank bly u al in u huis? Wie bestuur gereeld u voertuig? In hedendaagse tye is almal te besig om ‘n aansoekvorm in te vul en daarom het versekeringsonderskrywers begin gebruik maak van “voice logging”. Dit stel hulle in staat om sommer telefonies u kontrak met u te sluit. Dit spaar u moeite en dis papierloos. Sodoende word die omgewing ook daardeur bevoordeel. Direkte versekeraars maak meestal gebruik van hierdie metode. Die groot gevaar hieraan verbonde is wanneer u nie ten volle eerlik op die vrae geantwoord het nie of iets belangriks verswyg het. U polis sal uitgereik word en u premies gevorder word tot en met die dag dat u ‘n eis aanmeld. Dan word u stellings ondersoek. Voorbeeld: Indien u verklaar het dat u vir 5 jaar aaneenlopende versekering gehad het, gaan hulle u vorige versekeringsmaatskappy kontak om dit te bevestig. Indien hulle vind dat u slegs 2 jaar in plaas van 5 jaar dekking gehad het, kan en mag u eis geweier word! Die probleem waarmee u te kampe het, is dat u stem u kontrak is en dit bewys kan word dat u dit so bevestig het. Mag dit so gedoen word? Ja, u, as kliënt, is die party wat nie die waarheid gepraat het nie en daarom sal u eis geweier kan word. Die doel van hierdie skrywe is nie om u bang te maak nie, maar om u in te lig. Luister aandagtig as die operateur u skakel en antwoord so deeglik as moontlik. Die veiligste is natuurlik om ‘n goeie makelaar te gaan sien en advies te kry. Advies is verniet! Maak gebruik daarvan!


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.