

WelkomindieMenlo-familie!
Die jaar wat voorlê is die begin van ʼn opwindende hoërskoolreis waar elke oomblik met aksie, vreugde en vooruitgang gevul word. Die tyd tussen graad 8 en graad 12 k vinnig verby en binne ʼn oogwink is die grootoog graadaggies jong volwassenes watdiewêrelddaarbuitemetselfvertroueaanpak.Dieskoolsiendaarnauitomelkeminuut–vandieeerstedagvangraad8 totdielaasteoomblikvangraad12–saammetukindtestap.
Alhoewel die Menlo-ritme vinnige voete vereis, staan die tyd soms s l – dit is dan wanneer vrae beantwoord word en onsekerhede uit die weg geruim word. Op Menlo-bodem vorm die leerders, personeel en ouers die Menlo-hartklop en vul onselkesekondemetgees,moed,toewydingenlewenslusomdieskynbaaronmoontlikeaantepak…enmoontliktemaak.
Die Menlo-pols klop al vir 60 jaar. Die pas is vinnig en die opwinding groot, tog is die hoërskool soms ʼn bietjie angswekkend. Elke ouer kan berus in die wete dat Menlo ʼn vangnet én ʼn wegspringblok vir hulle kind is – hier word grense verskuif en dromebewaarheid!
Ons skop 2023 met ʼn propvol dagboek af waar die tyd netjies gemeet en gepas moet word om te verseker dat almal by alles uitkom. Elke leerder ontvang ʼn skooldagboek – raadpleeg dit maar gereeld saam met u kind om seker te maak dat u kind se horlosie nie tyd verloor nie. Loer sommer gereeld na die huiswerk wat gedoen moet word en geniet die vreugdevolle nuwe fasesaammetukind.
Staangereedmetdiestophorlosieomdievinnigstevyfjaarvanukindseleweaftetel,maardruksomsdiemarkeer-die-pasknoppie om die geleenthede ten volle te geniet en asem te skep. Met die skool se leiding en u ondersteuning is ons gereed omnuwetydsonesoortesteek.DieskoolnooiuuitommetdieintrapslagdeelvandieMenlo-spanteword–skakelgerusby dieMenlo-netwerk,Menlo-ondersteunersensommerookdieMenlobondin.
Ons visie vir u kind? Die Hoërskool Menlopark wil verseker dat elke matrikulant wat in 2027 hier uitstap vir die grootmenslewegereedis.
Inlig ng rakende die eerste paar weke se program is duidelik in hierdie inlig ngstuk saamgevat. Dagboek asseblief solank dievolgendedatums: Ÿ
Graad8-ouerswordhartlikuitgenooiomdiejaarseeerstepawiljoenopeningbytewoon.Ouers Woensdag,11Januarie: neem hulle plekke op die sementpawiljoen tussen die wenpaal en die kafeteria in – bring gerus ʼn pawiljoenkussing en ʼn sambreel. Ÿ
Graad8-atle ek(slegsgraad8-leerders)(14:00–18:00).
Woensdag,11Januarie: Ÿ Graad8-ouerbraai(17:00). Woensdag,11Januarie: Ÿ Graad8-ouerinlig ngsaand(18:00;Menlo-skoolsaal). Donderdag,12Januarie:
Die Hoërskool Menlopark is gereed om u kind te ontvang. Kontak asseblief die skool by info@menlopark.co.za of bemarking@menlopark.co.zaindienuoorenigietsonsekeris.
U is welkom om navrae aan die graad 8-voogde van 2023, me. Priscilla Marais by priscilla.marais@menlopark.co.za of mnr. MJKoekemoerbymj.koekemoer@menlopark.co.za,terig.
Onshelpgraag. Menlo-groete
Mnr. Schalk Reynders Hoof Me. Hannaliza Fechter Bemarking en Skakeling Mnr. MJ Koekemoer Graad 8-graadvoog Me. Priscilla Marais Graad 8-graadvoogBaie geluk met die beste besluit van jou lewe. By Menlo hardloop horlosies vinniger as enige ander plek ter wêreld, maar Menlo-graad 8's staan in die wegspringblokke om die rekordboeke te herskryf. Jy het nou die kans om die wêreld soos wat jy dit ken totsiens te wuif en deel van iets en groter vinniger te word. Hier is tyd vir jou menswees én jou drome. Sinkroniseer jou horlosie, politoer jou skoene en wees gereed vir ʼn vinniger ritme. Op Menlo-bodem kry jy meer vreugde, meer pret, meer gees en baie meer geleenthede. Hier kan jy groei en gedy.
Hier kan jy !MENLO
MEER: Menlo-mal-momente en meer TIHO! Hier maak ons tyd vir TIHO en tyd vir jou!
EFFEKTIWITEIT: Hier is ons effek ef, ons doen ure se werk in minute! Hier tel ons die tyd in fraksies van sekondes af, want elke sekonde is propvol!
NUWER: Aan die begin lyk alles nuut en groot. Hoekom? Dit is! Alles by Menlo is in 2023 60 jaar jonk!
LEWE: Hier gryp ons die lewe en die toekoms met oorgawe aan.
ONS: Jy is nou deel van ʼn groot familie, jy is nou deel van ONS.
Hoe weet jy wie, wat, waar, wanneer en hoe?
Die Matriekraad staan gereed om al jou vrae te antwoord en die res van die skool help graag om te verseker dat jy op die regte tyd op die regte plek is.
Saam met die graad 8-voogde en jou klasvoogde gaan jy presies weet WIE, WAT, WAAR, WANNEER en HOEKOM!
Reicke Venter Karlien Lambrechts en is die voorsi ers van die Graad 8-raad en saam met hulle span, staan hulle gereed om al jou vrae oor die Menlo-bodem te antwoord.
Die graadvoogde vir 2023 is en me. Priscilla Marais mnr. MJ Koekemoer. Hulle gaan jou Menlo-tydreis navigeer en is reeds
10 Januarie 2023 (Die dag voor die skool begin) Wees gereed en meld in die kleure van jou span aan!
Wat moet jy weet? Bring saam! Trek aan!
Begin van groot dinge
Genoeg kos vir 390 minute se pret!
Genoeg water
Sonskerm
Hoed
Rugsak of tas vir jou handboeke
Sportdrag in die kleur van jou span!
Groot aksie
Wat gebeur? Hoe laat? Waar? 07:30 Rosemarysporthek 08:00 – 09:30 09:30- 14:00
Jy leer meer, weet meer, en beleef meer!
KLASMAATS: Voor jy weet is julle beste maats.
SKOOL: Waar is wat en hoe kom jy daar?
MENLO-SPAN: Wie vra ek vir wat?
HANDBOEKE: Hoërskool is erns g en die handboeke is swaar!
Jy is sommer dadelik gereed vir jou eerste dag in die hoërskool, want jy weet meer en dra meer (boeke)!
Indeling geskied volgens die hoofgedeelte van jou van. Voorbeeld: Van der Merwe word by M ingedeel.
Gr. 8-ouerinlig ngsaand (Saal)
Skooldag
Interhuisatle ekbyeenkoms (alle graad 8's bly tot aan die einde van die byeenkoms) Ÿ Graad 8-gala (Swembad) Ÿ Hierdie dag = HOPE pret + ALMAL is daar!
Hoe laat?
10:00 – 15:00 14:00 07:30 – 14:00 07:30 14:00 – 17:30 17:00 07:30 – 14:00 18:00 07:30 – 13:00 13:00 – 22:00 09:00 – 13:00
Wat trek jy aan?
Enige gemaklike klere
Sportdrag in die kleur van jou span
Sportdrag in die kleur van jou span
Menlo verskaf die vure en ouers kan lekker kom braai. Menlo-skooldrag
Sportdrag in die kleur van jou span Swemklere (verkieslik galaswembroek)
Wees sonslim en trek ʼn Themp bo-oor jou swemklere aan.
*Jy is welkom om die R250 vir jou Menlo-hoedENgoed elektronies te betaal. Verwys na: Algemene inlig ng: Skoolgelde
Donkerblou Menlo-rok.
Grys kortmou dashemp.
Grys kortbroek.
Kleurbaadjie (opsioneel)
Das
Kouse Hemp
Voorgeskrewe kort donkerblou kouse. Swart standaardskoolskoene met plat hak; veters of bandjies.
Voorgeskrewe moulose blou oortrektrui.
Donkerblou baadjie met Menlo-wapen.
Voorgeskrewe donkerblou romp.
Voorgeskrewe donkerblou sykouse, of voorgeskrewe donkerblou kuitkouse.
Wit langmou dashemp.
Voorgeskrewe skooldas. Swart standaardskoolskoene met plat hak; veters of bandjies.
Voorgeskrewe langmou of moulose trui. Word altyd saam met die kleurbaadjie gedra.
Lang grys kouse.
Swart standaardskoolskoene met veters en dun sole. Geen skoene met gespes of nate nie.
Voorgeskrewe moulose blou oortrektrui. Donkerblou baadjie met Menlo-wapen. Voorgeskrewe skooldas.
Grys kortbroek. Lang grys kouse.
Grys langmou dashemp. Voorgeskrewe skooldas.
Swart standaardskoolskoene met veters en dun sole. Geen skoene met gespes of nate nie.
Voorgeskrewe langmou of moulose trui. Word altyd saam met die kleurbaadjie gedra.
Kleurbaadjie (verpligtend)
Donkerblou baadjie met Menlo-wapen –soos vir somersdrag.
Voorgeskrewe serp. Net voor die winter by die Menlo-ontvangs beskikbaar.
Uitgaandrag
Voorgeskrewe donkerblou romp.
Voorgeskrewe kort donkerblou kouse in die somer.
Voorgeskrewe donkerblou sykouse, of voorgeskrewe donkerblou kuitkouse.
Wit kortmou dashemp vir die somer. Wit langmou dashemp vir die winter. Donkerblou baadjie met Menlo-wapen –soos vir somersdrag.
Das
Voorgeskrewe skooldas.
Sweetpak en wintersportdrag
Ÿ
Donkerblou baadjie met Menlo-wapen –soos vir somersdrag.
Voorgeskrewe serp. Net voor die winter by die Menlo-ontvangs beskikbaar.
Grys kortbroek. Lang grys kouse. Wit kortmou dashemp vir die somer. Wit langmou dashemp vir die winter.
Donkerblou baadjie met Menlo-wapen –soos vir somersdrag.
Voorgeskrewe skooldas.
Leweransiers
Ÿ
Wees versig g om sportdrag voortydig aan te koop. Die sportorganiseerders sal u in kennis stel indien sportdrag benodig word. Ÿ Kontak gerus vir mnr. Tinus Vermaak by sportsupplies@telkomsa.net of 082 322 6081.
Ÿ
School & Leisure (012 593 0904)
Overkruin Uitrusters (012 567 2026)
Sweetpak en sportdrag
Ÿ
Nuwejaarsdag
Openbare vakansiedag
Skool se 60ste verjaarsdag
Skool open: Personeel Gr. 8: Koshuis (Aankoms, 10:00)
Krieket: Gr. 8proewe (10:00 – 12:00)
Matriekraad: Gr. 8verwelkoming (08:00 – 14:00)
Krieket: Gr. 8-proewe (14:15 – 16:00)
Skool open: Leerders Graad 8-ouers (07:30, pawiljoen) Gr. 8: Atle ekbyeenkoms (14:00 – 18:00)
Gr. 8: Ouerbraai (17:00)
Swem: Interhuisuitdunne (15:00 – 18:00)
Perdesport: Ouerinlig ngsvergadering (Personeelkamer, 18:00) Hokkie: Voorseisoenoefening begin
Rugby: Voorseisoenoefening begin
Netbal: Voorseisoenoefening begin
Swem: Interhuis (15:00 – 18:00)
Atle ek: Ouerinlig ngsvergadering (Ouditorium, 18:00)
Swem: Ouerinlig ngsvergadering (Ouditorium, 18:00)
Orkes: Oefening begin (14:15 – 16:00 Revue: Oudisies vir gr. 8's en nuwe leerders 14:30 –17:00
Gr. 8: Ouerinlig ngsvergadering (Saal, 18:00)
Koor: Oefenkamp
Koor: Oefenkamp
Redenaars: Afrikaans Gr. 8- & 9-uitdunne (Ouditorium, 14:15 –18:00)
Hokkie: Ouerinlig ngsaand (Ouditorium, 18:00)
Netbal: Ouerinlig ngsvergadering (Ouditorium, 18:00)
Drama & Dans: Gr. 8oudisies (Blou Teater & Studio) 14:30 Swem: Ligagala
Atle ek: Interhuis (12:00 – 22:00)
Gr. 8: Swemgala (09:00 – 13:00)
Fietsry: Oefening begin
Redenaars: English Public Speaking audi ons Gr. 8 & 9 (Auditorium, 14:15 –18:00)
Fietsry: Ouerinlig ngsvergadering (Ouditorium, 18:00)
Debat: Gr. 8debatbekendstelling (Mediasentrum, 16:00) Tennis: Ouerinlig ngsvergadering (Ouditorium, 18:00) Muurbal: Ouerinlig ngsvergadering (Ouditorium, 19:00)
Swem: Ligagala Drama: Ouerinlig ngsaand (Blou Teater, 18:00)
Atle ek: Noordheuwel (weg)
Atle ek: Waterkloof (tuis)
Perdesport: Menloskou
Swem: A-liga interhoër (Hillcrest)
Skaak: Oefening (F1, 14:15 – 16:00)
Atle ek: Noordheuwel Top 15 (UJ)
Swem: Ligagala
Atle ek: 36ste Jaarlikse Uitnodigingsbyeenkoms (Tuis)
Parkiedag Swem: B-liga interhoër (Hillcrest)
Swem: Ligagala Swem: Spanete (Saal, 18:30 – 20:00)
Atle ek: Nelspruit (Weg)
JIVE: I202 (pouse)
Atle ek: Helpmekaar Goueliga Pres gebyeenkoms (UJ)
Swem: C-liga interhoër (Hillcrest)
Die kuberruim en skerms is deel van almal se lewens. Dit maak nie van almal saak of jy op die skerm of agter die skerm is nie, dit is belangrik om is jouselfindiekuberruimtebeskerm!
Die kuberruim en is deel van almal se maak nie die skerm agter dit is belangrik om jouselfin te
Hier by Die Hoërskool Menlopark besef ons dat tegnologie soos selfone en slimhorlosies deel van die leerders en ouers se en leerders kommunikasiewêreld is. Alhoewel die besit van selfone en die slimhorlosies nie teen die skoolreëls is nie, is die korrekte en toepaslikegebruikdaarvanononderhandelbaar.
Ÿ
Selfonemoetafgeskakelweestydens:
Hier by Die Hoërskool besef soos slimhorlosies deel van die en se is. Alhoewel besit en teen is is korrekte en gebruik Ÿ moet tydens: Saalopeninge
o Saalopeninge
o Vierkantopeninge
Menloparkers is elke dag en elke periode in die klas – dit is hoe ons leer! Vir die veiligheid van leerders geld die volgende reëls: 'n Menlo-leerder mag die skoolterrein slegs met toestemming van die graadvoog verlaat, selfs wanneer ouers 'n leerder by die skool vir 'n afspraak of noodgeval a aal. Leerders mag die skoolterrein slegs deur die , nadat daar by die kantoor hoo ek in A erburyweg uitgeteken is, verlaat.
Ÿ
o Indieklaskamers
o Toetseeneksamens
Selfone mag SLEGS tydens pouses aangeskakel word om seker temaakdatdaarniedringendeboodskappeisnie.
Indien 'n Parkie die skoolterrein tydens skoolure moet verlaat, moet die volgende prosedure gevolg word:
Ÿ
Ÿ
Selfone mag nie gebruik word om te reël om die skoolgronde te verlaat nie. Die regte prosedure moet ten alle tye gevolg word wanneer leerders siek is. Loer gerus na die volgende bladsywaardieui ekenprosesvolledigverduidelikword.
Ÿ Leerders is self vir hulle fone verantwoordelik. Selfone moet nooit op plekke gelaat word waar dit verwyder of gesteel kan word nie. 'n Selfoon moet liefs nie in sportsakke of tasse op die terreingelaatwordnie. Ÿ
In eksamens Ÿ seker maak daarnie boodskappe Ÿ om te nie. Die moet alle word wanneer is. Loer verduidelikword. Ÿ is self vir Selfone plekke gelaat word dit verwyder gesteel word 'n in tasse gelaat nie. Ÿ slimfone
In die Werkplan is 'n spesiale bladsy vir ui ekendoeleindes waar die en beves g dat hy/sy kennis graadvoog moet teken van die omstandighede waarvoor die leerder die terrein moet verlaat, neem.
Ÿ Op die bg. vorm moet aangedui word wie die leerder kom haal, asook wanneer die leerder gehaal sal word.
Ÿ Reëlings om die terrein te verlaat moet vooraf, per e-pos of brief, met die graadvoog getref word.
Ÿ
Leerders mag die toestemmingsbladsy slegs voor skool, direk na opening, of tydens voogperiode deur die graadvoog laat teken.
Ÿ
Die skool van tegnologie, tegnologie leerderssoms situasies afgelê
Die skool ondersteun die verantwoordelike gebruik van tegnologie, maar die teenwoordigheid van tegnologie kan leerderssomsinmoeilikesituasieslaatbelandwanneertoetse afgelêword.
Die ui ekenbladsy moet deur elke vakonderwyser, vir al die periodes wat deur die leerder misgeloop sal word, geteken word om te verseker dat die personeel van die situasie bewus is.
Ÿ
Leerders moet seker maak dat alle werk betyds ingehaal word.
Slimfone mag glad nie tydens die aflegging van toetse gebruik aflegging word nie. Vanweë die feit dat deurlopende assessering in al die leerareas plaasvind, beveel ons die gebruik van gewone horlosies(inplaasvanslimhorlosies)aan.
Ÿ
Slimfone nie die van word nie. die assessering in die leerareas beveel gebruik horlosies(inplaas slimhorlosies)aan. Ÿ is belangrik en sosiale gebruik. op elke se ondersteuning om te
Dit is belangrik dat leerders tegnologie en sosiale media verantwoordelikenoordeelkundiggebruik.Onsmaakstaatop elke ouerhuis se ondersteuning om ons leerders teen sosialemediaplasings wat ‘n verleentheid kan veroorsaak te beskerm.
Ÿ Wanneer 'n leerder tydens skoolure siek word, moet hulle by ontvangs aanmeld. Ouers word deur die kantoorpersoneel geskakel om ʼn reëling te tref en indien die leerder by die skool gehaal moet word, sal die ui ekenprosedure gevolg word.
Ÿ
Koshuisleerders moet toestemming van die koshuisvader en die graadvoog kry om die skoolterrein te verlaat.
Ÿ
Menlo-ouers hulle van sosiale gebruik te Saam ons toestelle.
Ons moedig ons Menlo-ouers aan om met hulle kinders ten opsigte van sosiale media en die gebruik van tegnologie te gesels. Saam neem ons standpunt in vir die posi ewe gebruik vanmodernetoestelle.
Tyd vir gesels – hier is altyd tyd vir meer!
want kennis is MAG! By Menlo MAG ons MAAR!
Elke Parkie ontvang 'n Menlo-dagboek (WERKPLAN) aan die begin van die jaar. Die Werkplan bevat die Menlo-jaarplan wat die hele jaar se toetse en ak witeite uiteensit.
Menlo vul elke oomblik met leer en meer.
Maandae tot Donderdae 07:30 – 14:00
Vrydae 07:30 – 13:20
Kyk
uit vir die volgende opsies:
ʼn Lekker donkerblou, stewige tas sonder wiele
Rugtasse met vakkies werk die beste.
By Menlo is daar is geen amptelike skry ehoe elys nie. Maak seker jou sakkie bevat al die standaarditems soos ʼn blou pen, potlood, uitveër, liniaal, gom en skêr.
Met die uitsondering van ʼn paar vakke, ontvang jy skri e en handboeke van die skool.
Graad 8-leerders koop die volgende werkboeke/ items by die skool aan. Alhoewel die skool 'n gedeelte van die koste subsidieer, sal 'n bedrag van R260 hiervoor gehef word.
TT-stel
Werkboek vir EBW
Werkboek vir Natuurwetenskappe
Party onderwysers versoek soms dat jy ʼn voorleggingslêer aankoop. Hou in gedagte dat onderwysers dalk vir ʼn spesifieke kleur lêer vir ʼn spesifieke klas kan vra.
Jy benodig somersdrag en uitgaandrag sodra die skool in Januarie begin. Vir LO-periodes kan die Menlo-sportbroek saam met die ABSOLUT MENLOhemp aangetrek word.
Menlo-skooldrag
LO-hemp (jy ontvang dit vroeg-vroeg in Januarie)
Menlosportbroek:beskikbaar by Constan a Uitrusters
GRAAD 8-GELDE WAT GEHEF SAL WORD
Menlo-hoedENgoed R250
Menlo-werkboeke R260
MENLO-KLEREWINKEL
Menlo-hoed
Menlo-hemp
Menlo-rugsak
TT-stel
EBW-werkboek
NW-werkboek R510
Klerewinkeltye (hou die webblad vir aangepaste tye tydens hoogseisoen dop)
Maandae, Dinsdae en Donderdae 13:30 – 14:30 Woensdae en Vrydae 07:00 – 08:00
Navrae: Mnr. Tinus Vermaak (082 322 6081)/ sportsupplies@telkomsa.net
NASKOOLFASILITEIT
KAFETERIA
SKOOLFOOIE
MENLO-KLEREBANK
ALGEMENE NAVRAE
info@menlopark.co.za/ bemarking@menlopark.co.za
BEMARKING EN SKAKELING
Me. Hannaliza Fechter bemarking@menlopark.co.za
MENLO-ATLETIEK EN LANDLOOP
Mnr. JJ Smith jj.smith@menlopark.co.za
Me. Lelanie van Wyk lelanie.vanwyk@menlopark.co.za
MENLO-FIETSRY
Me. Gerda Richards gerda.richards@menlopark.co.za
MENLO-HOKKIE
Mnr. Warren Sangster warren.sangster@menlopark.co.za
Me. Suzanne Strydom suzanne.strydom@menlopark.co.za
MENLO-KRIEKET
Mnr. Arno van Wyk arno.vanwyk@menlopark.co.za
Selfoon: 083 469 9992
MENLO-MUURBAL
Mnr. Willem Botha willem.botha@menlopark.co.za
MENLO-NETBAL
Me. Jenni-lee Delport jennilee.delport@menlopark.co.za netbal@menlopark.co.za
MENLO-PERDESPORT
Me. Doné Moolman done.moolman@menlopark.co.za
MENLO-RUGBY
Mnr. Nico Luus nico.luus@menlopark.co.za
Mnr. Dirk Odendaal dirk.odendaal@menlopark.co.za
MENLO-GHOLF
Me. Lyne e Crouse lyne e.crouse@menlopark.co.za
Mnr. Nico van Eeden nico.vaneeden@menlopark.co.za
MENLO-SKAAK
Me. Marcelle de Waal marcelle.dewaal@menlopark.co.za
MENLO-SWEM
Mnr. Phillip Erasmus phillip.erasmus@menlopark.co.za
MENLO-TENNIS
Me. Elné Coertzen elne.coertzen@menlopark.co.za
MENLO-DRAMA
Me. Roché van Blerk roche.vanblerk@menlopark.co.za
MENLO-DANS
Me. Elana Heyns elana.heyns@menlopark.co.za
MENLO-REVUE Mnr. Andrew Mc Geer andrew.mcgeer@menlopark.co.za
MENLO-KOOR
Me. Jeanmari van Papendorp jeanmari.vanpapendorp@menlopark.co.za
MENLO-JUNIOR-KOOR & MENLO-MUSIEKAKADEMIE
Mnr. Lourens de Jager musiek@menlopark.co.za
MENLO-ORKES
Me. Colleen Maré colleen.mare@menlopark.co.za
BUITEKURRIKULÊRE MUSIEK-AKADEMIE Mnr. Lourens de Jager musiek@menlopark.co.za
MENLO-ROBOTIKA
Me. Eldien Bisschoff eldien.bisschoff@menlopark.co.za
MENLO-REDENAARS
Mnr. Corné van Wyk corne.vanwyk@menlopark.co.za
MENLO-DEBAT
Tanya Ma hysen
Jy het die woorde, Excelsa Petamus, waarskynlik nog nie baie gehoor nie. Dit is moeilik om op een bladsy te verduidelik wat dit beteken, maar gelukkig het ons ʼn jaar om dit vir jou te leer. Ons weet jy is seker gespanne oor alles wat die grootskool behels en jy weet dalk nie presies waar jy in die prentjie gaan inpas nie, maar wees nie bevrees nie. Of jy op die pawiljoen geesvang, of op die atle ekbaan bedrywig is: Hier by Menlo is daar ʼn plek vir JOU! ʼn Betrokke Parkie is ʼn gelukkige Parkie. Gryp elke oomblik aan en verander jou verwag nge in herinneringe.
Koop elke sekonde, minuut, uur, dag, week, maand, jaar en dekade uit, want voor jy weet, betree jy die grootmenswêreld.
Jy sal die waarde van ʼn sekonde besef wanneer ons atlete op die perfekte oomblik ʼn aflosstokkie oorgee.
Jy sal die waarde van ʼn minuut leer wanneer almal in s lte vir 1 600 Parkies wag om saam “Tiho!” te skree.
Die waarde van elke uur sal jy leer ken wanneer jy periode na periode deur wêreldklasonderwysers onderrig word.
Jy besef die waarde van elke dag as jy sien hoeveel sport, akademie en kultuur Menloparkers in een dag kan inpas.
Jy leer ken die waarde van ʼn jaar as jy jou pen na jou laaste eksamenvraestel neersit.
Jy sal die waarde van ʼn dekade besef wanneer jy jou eerste matriekreünie bywoon.
In jou tyd by Menlo word ons skool se waardes – lojaliteit, integriteit, respek en ywer – deel van jou en so word jy deel van die Menlo-familie. Dit vorm deel van die Menlo-nalatenskap.
Die eerste sewe jaar van jou skoolloopbaan is verby, maar die beste vyf jaar vol onvergeetlike herinneringe wag vir jou. Ons kan nie wag om saam met jou aan hierdie herinneringe te begin bou en jou die Menlo-manier te leer nie. Sien jou binnekort.
Streef die hoogste na
& K e a k r ic lie e n
Jy is op die regte tyd op die regte plek! Hier by Menlo gaan jy die een opwindende gebeurtenis na die ander beleef en die TYD van jou lewe hê!
Ja! Die TYD is nou! 2023 kruip al hoe nader en jy betree die volgende TYDs p in jou lewe.
60 jaar gelede het dr. Mar n Luther King sy toespraak met die bekende aanhaling, "I have a dream", begin en vandag is dit jou TYD om oor al die wonderlike gebeurtenisse wat gaan volg, te begin droom. Raak betrokke by elke TYDs p van Parkie-wees, want om betrokke te wees, is die Parkie-gees.
Ons wens vir jou is die volgende: Ÿ Mag jou probleme en bekommernisse net TYDelik wees.
1) Die Menloparkse Hoërskool open amptelik in November 1963 met 372 leerlinge, 12 klaskamers en 12 onderwysers.
2) Daar is nou meer as 80 klaskamers en 110 onderwysers, 1 630 leerders en BAIE GROOT GEES!
3) DAAR IS NET EEN TIHO!
4) Die landspoedrekord word gereeld (onder gekontroleerde omstandighede) tussen die I-blok en die A-blok opgestel.
5) Die afstand tussen die A-blok en die I-blok word gemeet in mense wat van voor af kom, GLIMLAGTE en nie in meter of tree nie.
6) Die I-blok is die beste uitkykpunt vir die asemrowende uitsig oor die noordwestelike deel Pretoria.
7) Die skool se tydskrif en die skool se jaarblad staan as die EGGO bekend. Dit vorm al van 1965 die eggo van die leerders op die stoepe en van die skool. Van 2023 af is jou stem deel van die eggo en gaan jy diep spore hier trap!
8) Menlo is so cool dat die 50 meter swembad in 1972 gebou moes word. Duik gerus in vir die COOOOLLLSTE 50 meter in PREToria.
9) Daar is ʼn geheime stoorspasie op die kampus wat geen kind nog ooit betree het nie… Kyk uit vir die deur wat nie kan oopgaan nie. Of kan dit…?
10) Welkom by die vinnigste, stadigste, kortste, langste, maar defini ef die beste tyd van jou lewe!
Ÿ
Mag jy min TYD in jou lewe mors, maar tog geduld hê om te besef dat TYD die beste leermeester is. Ÿ
Mag jou suksesse en geluk TYDsaam wees. Ÿ
Mag jy 'n besonderse mens binne die konteks en TYDgees van Die Hoërskool Menlopark word. Ÿ
Mag jy na hierdie vy aarTYDperk in die hoërskool, TYDloos daarbuite gaan leef. Ÿ
Mag julle as graadgroep TYDgenote vir die volgende 60 jaar wees.
Groete
Jy kan maar weet: Menlopark maak elke oomblik propvol. Jy sal vinnig die volgende agterkom:
#M: Menlo-mal-momente: Dit is deel van elke dag… nie noodwendig heeltemal mal nie, maar defini ef heeltemal Menlo!
#E: Energie: Hier word energie in groot emmers afgelaai en jy kan maar oplaai en inlaai, want DIT gaan jy nodig kry!
#N: Nederigheid: Jy kan maar trots wees op dit waarvan jy deel is, want hier werk ons hard, bly dankbaar en vier sukses met nederigheid.
#L: Leer: Hier leer ons meer, lag ons meer en leef ons voluit! Al is die krag af, vind Menlo die lig van die lewe!
#O: Onvergelykbaar: Nuff said!
#P: Posi ef: Alles is nie altyd maklik nie, maar hier staan ons nie terug nie – uitdagings is wat ons hier aanpak, tussen vierkantsopeninge en pousesbroodjies.
#A: Avontuur: Hier is ʼn avontuur in elke uur… van voorskool tot laataand op die velde… Jy vind Menloparkers oral… dit is hoe ons rol!
#R: Respek: Ons tree op met respek vir onsself en vir ander, vir ander se besi ngs en vir die skool en sy omgewing.
#K: Krea ef: Nou is die kans, wees krea ef, wees deel, hardloop saam. Jy gaan sien jy gaan jou oë nie glo nie!
Ons skool sal saamstaan gekleed in wit en blou. Ons bou saam en werk saam in trots en in trou, In wen of verloor laat die Parkies hul spoor, en streef hul die hoogste na. M-E-N-L-O
sy
Hou hoog die vaandel wit en blou Ons simbool van trots en trou Ja, ons hart En ons hand –Aan ons skool is dit verpand. Hier sal ons streef en werk en bou; Waai ons vlag hoog, wit en blou! En al wat ons skool sal vra, Is om trots sy naam te dra, Excelsa Petamus! Excelsa Petamus! Excelsa Petamus! Streef die hoogste na.
Ons sal jou altyd onthou! Die tyd gaan verby, in ons harte sal jy bly, ʼn Anker vir jou en vir my.