Web agri april mei 2017

Page 87

agri Nuus/News

Baie boere by Monsanto se inligtingsdag 1

3

2

Monsanto se jaarlikse inligtingsdag by Nampo Park buite Botha­ville is weer deur vele boere vanuit die distrik en ook van regoor Suid-Afrika bygewoon (foto 1 en 2). Verskeie nuwe basters is bekendgestel. 3. Jaco van Zyl (Monsanto) bespreek die DKC71-44B-reeks wat uiters droogteverdraagsaam is. 4. Thomas Strydom (SGS) verduidelik grondvrugbaarheid. 5. Paul Groenewald (Monsanto) aan die woord oor die nuwe witpakket, DKC75-65BR. 7. Boere was beïndruk met hier­die bielie van ‘n spuiter van New Holland, die SP240. 7/8. Kruger van Wyk (Monsanto) verduidelik die Field Viewsagte­ware wat ideaal vir presisieplanting is. 9. Prof Bradley Flett, ‘n plantpatoloog van die LNR op Potchefstroom gesels mieliesiektes. 10. Des van Heerden van Syngenta verduidelik die siklus van die herfskommandowurm. 11. Johan Swiegers (New Farmer), Magda du Toit (Monsanto), Hanlie du Plessis (Agri Promo), Denene Erasmus, (Farmer’s Weekly) en Louise Kunz (Infoworks) proe aan ‘n soeterige geelmielie. 12. Alf Essendrup (Quantum Field Services) bespreek onkruidbeheer en nuwe toerusting daarvoor.

4

5

6

8

11

9

7

10

12

agri APRIL • MEI/MAY ‘17 bladsy/page

87


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.