Agri Feb-Maart

Page 46

Af

rik

a

se

sp

il

va

n

su

ks

es

As jy ’n moderne landbouer is, is dit ook jou besigheid om geld te bespaar en die natuur te bewaar… SO IS DIT OOK MET ONS! Ons spilpunte is gelaai met eienskappe wat juis dít doen! •

• •

• • •

Ons gebruik as standaardtoerusting, die duurder sprinkelpakket op al ons spilpunte. Hierdie sprinkelaars “sny” die water in presiese druppelgroottes, wat die minimum verlies aan verdamping tot gevolg het. Boonop is die waterverspreiding perfek eweredig onder elke spuit, wat beter inltrasie in die grond verseker, sonder onnodige aoop. Onafhanklike professionele waterskeduleringskundiges het bewys dat, deur hierdie sprinkelaars te gebruik, jy meer water in die grond kry as met die meeste ander spilpuntsprinkelpakkette tans beskikbaar. Dit bespaar jou direk geld deur die maksimum van die duur gepompte water, met die minimum verdampingsverliese of aoop, suksesvol in die grond te kry. Hierdie sprinkelaars funksioneer die beste tussen 0,42 bar en 1 bar druk, wat jou direk geld bespaar! Senter 360 is die ontwerpers van ’n wêreld-eerste patent wat die laaste spuite op jou Senter 360 spilpunt gedurende die besproeiingsiklus skoon hou. Die resultaat is dat jy nie meer die buitenste hektare wat ten duurste geplant, besproei en bemes is verloor (soos so algemeen deur produsente wêreldwyd as normaal aanvaar word) as gevolg van verstopping gedurende die besproeiingsiklus nie. Die uitsonderlike sterk en gebalanseerde pypstruktuur is taaier, uiters windbestand en hou langer, veral deur daardie onverwagte verrassings wat die natuur soms op ons pad stuur. Die standaard, intelligente, millimeter-verstelbare toedieningsbeheer, verseker dat die regte toediening elke keer akkuraat neergesit word, sonder om oor of onder te besproei. Ook beskikbaar by Senter 360 is die akkurate multivlak grondvogmetingsapparaat wat jou in staat stel om ingeligte skeduleringsbesluite te neem en keer op keer die regte toediening te verseker. Dit is ook onafhanklik bewys, dat met dié toerusting nie net water bespaar word nie, maar ook kunsmis in die grond minder geloog word, terwyl opbrengste verhoog!

AGRI Feb 2016.indd 46

Tegnies

Korporatief

Nie net nóg ‘n spilpunt nie... dis ‘n SENTER 360! Tel: +27 18 469 1331 E-pos: info@senter360.co.za www.senter360.co.za

Afrika se spil van sukses

2016/03/02 04:38:43 PM


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.