Hoender resepte

Page 84

Hoenderskottel 250 Ml Rou Rys, Gaargekook 2 Uie 250 G Spek 250 G Sampioene 5 Ml Pietersielie 1 Gaar Hoender 1 Teel Sout 375 Ml Kookwater 1 Hoenderblokkie 2 Eetl Botter 2 Eetl Koekmeel 500 Ml Melk Voorverhit Oond Tot 180 C Soteer Die Uie, Spek, Sampioene, Pietersielie En Gaar Rys Voeg Gesnipperde Hoender By, Geur Met Die Sout En Skep In ‘N Skottel Los Die Aftrekselblokkie Op In Die Kookwater En Gooi Bo-Op Maak Die Witsous, Geur En Skep Oor Die Hoender Bedek Met Foelie En Bak 30 Minute

Kruiehoender Met Noedels 800 G Hoender 250 Ml Suikermieliepitte 250 Ml Babawortels 1 Ui 250 G Elmboogmacaroni 410 G Tamatiepuree 25 Ml Suiker 15 Ml Worcestersous 5 Ml Basiliekruid 5 Ml Origanum 250 – 500 Ml Kookwater Sout En Swartpeper Braai Die Hoender Bruin, Hou Eenkant Meng Die Mielies, Wortels En Ui In Die Pan En Roerbraai 5 Minute Sit Die Hoender Terug, Gooi Die Res Van Die Bestanddele By (Die Water Moet Die Noedels Bedek) Laat Opkook, Bedek En Prut 15 Minute – Roer Gereeld

www.eposvriende.com


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.