ZOUTPANSBERGER
23 Augustus 2013 11
CALENDAR / WHAT’S ON? KALENDER / WAT GEBEUR? • 1993-REÜNIE Die 1993-matrieks van Hoërskool Louis Trichardt beplan groot makietie met die hou van hul 20-jarige reünie op 30 en 31 Augustus. Die reünie saal plaasvind by Shikwaru Lodge net buite Mokopane. Vir meer inligting, skakel Riana Somsen (Brummer) by tel. 082 875 1916 of epos haar by rianasomsen@hotmail.com Alternatiewelik, besoek TRIEGIE MATRIEKS 1993 se Facebook-blad. • WONDERKOK-KOMPETISIE
Laerskool Levubu bied op 31 Augustus vanaf 16:00 ‘n Wonderkok-kompetisie aan. Die kompetisie is gemik op die gewone huishoudelike kok en geen professionele kokke mag deelneem nie. Inskrywings beloop R1 000 vir ‘n span van agt mense. Daar kan slegs van gasstofies en -braaiers gebruik gemaak word, geen elektriese stowe nie. Vir verdere inligting en reëls, skakel die skoolkantoor by 087 820 5307.
• ROADHOGS DAY JOL Die Roadhogs Motorfietsklub van Makhado (Louis Trichardt) se jaarlikse Charity Day Jol vind weer plaas op 31 Augustus vanaf 09:00 by die munisipale woonwapark. Geld wat tydens die byeenkoms ingesamel word, sal vanjaar gaan aan die plaaslike DBV. Soos gewoonlik sal daar weer lekker kos, musiek, speletjies, ‘n kontantkroeg en ander stalletjies wees. Vir meer inligting, skakel Johan (084 557 0149) of Yolanda (082 972 2060).
SEPTEMBER • MANNEKAMP Op soek na bietjie
geestelik verryking? Dan moet die streek se mans en seuns beslis nie die mannekamp op die plaas Friendschapsdal vanaf 6 tot 8 September misloop nie. Die kamp word aangebied deur Manne van die Woord met ds. André van Zyl en Piet Jacobs (Boilermaker) as gassprekers. Die koste beloop R100 per persoon en eie akkommodasie (tent of karavaan) moet voorsien word. Slegs gasbraaiers sal toegelaat word, met net aandetes wat die Vrydag en Saterdag voorsien word. Formele verrigtinge begin Vrydag om 19:00. Vir meer inligting, skakel Pieter du Toit by tel. 083 770 6656. • THIS IS AFRICA SHOW The community is invited to attend a performance of the Agapé African Choir in a variety show called This is Africa on Friday, 6 September at 18:30 at the Agapé Christian Centre in Makhado (Louis Trichardt). The choir, under leadership of Grant and Bernice Clifton, will exhibit all the items that will be performed overseas later in September. The choir will perform from rap to a capella, from kwaito to traditional African songs, to African Christian songs, as well as some more modern songs in English and some Afrikaans numbers too. This is Africa will showcase the choir, as well as dance items and some solo songs. The tickets are R40 per person and can be obtained from the church office. For more information, Tanja can be contacted in the church office on 015 516 3725. • LENTEDANS Inwoners sal op 7 Sep tember kans kry om bietjie van daardie winterstyfheid ontslae te raak tydens Laerskool Louis Trichardt se Lentedans in die skoolsaal. Kaartjies kos R150 per persoon en is beskikbaar by Mari Enslin by tel. 082 854 2459. Sy kan ook geskakel word vir meer inligting.
• MNR. EN MEJ. LENTE LOUIS TRICHARDT Die streek se skoonhede
word uitgenooi om in te skryf vir die Mnr. en Mej. Lente Louis Trichardt 2013 modelkompetisie op 7 September. Almal tussen die ouderdom van ses en 20 jaar kan inskryf. Inskrywings kos R200 per persoon, met R30 van elke inskrywing wat gaan aan Uitreik Louis Trichardt. Vir inskrywingsvorms en meer inligting, skakel Wilhrisca Ehlers by tel. 082 380 8566.
• TRIEGIES SE 2003-MATRIEKS HOU REÜNIE Daar word gesoek na Hoërskool Louis Trichardt se 2003-matrieks met die oog op die hou van hul
SPCA LOUIS TRICHARDT DBV
Insp Lawrence Khodobo Cell 082 965 5151
tienjaar reünie op 14 September vanaf 13:00 by die Lalapanzi Hotel. Vir meer inligting, skakel Minet by 084 516 0744 of stuur ‘n e-pos na minet.vivier@gmail.com vir die bankbesonderhede en formele uitnodiging.
• SPITBRAAI BY LEVUBU BASAAR Levubu se NG Kerk basaar begin
spitbraai en teetuin wees. Die naweek word aangebied op die plaas Gramadoelas en kampeergeriewe is beskikbaar. Vir verdere navrae, skakel Suné by 079 506 3157 of Elize 081 768 1318.
• THANKSGIVING FÉTE The New
Apostolic Church in Makhado (Louis Trichardt) will be holding their “Thanksgiving Féte” on 28 September from 09:30 in the corner of the parking lot at Makhado Crossing. There will be pancakes, vetkoek and mince, curry and rice, cupcakes, cold drinks, homemade sweets and much more. Secondhand goods and clothing will also be on sale. • TAKE A BREAK, MOM “Ladies, give yourself a break from standing in the kitchen. Get dad to spoil you with a lunch here at St Mark’s,” is the invitation from St Mark’s Anglican Church, where lunches will be served on Sunday, 29 September, from 12:00. Lunch will be served at R35 per plate. A sitdown lunch can be enjoyed or food can be taken away. For more information, the church office can be contacted on 015 516 5165 or Rev Novella on 083 400 6152. • RED ONS RENOSTER-PRET- • JOIN US IN WORSHIP Rev DAG Klouter Kabouter Kleuterskool in Levu- Robbie Novella extends a warm invitation to all bu hou ‘n heerlike Red ons Renoster-pretdag op those who do not as yet belong to a church to 14 September by die kleuterskool. attend St Mark’s Church on Sunday, 29 Septem Verrigtinge begin om 09:00 en kleuters vanaf ber, at 10:30. 2 tot 6 jaar kan inskryf. Inskrywingsgelde “In today’s unsure environment, we need stabeloop R50 per kind en moet voor 6 September bility in life and if you do not belong to a church, reeds betaal wees. Heerlike “renoster” happies yet would like to experience God’s love, grace sal te koop aangebied word. “Kom maak jou and mercy, you are invited to come and join us gereed vir die ‘Red ons Renoster’ ervaring van ‘n for a time of worship, ministry and fellowship,” leeftyd!” nooi die skool. Vir inskrywingsvorms says Rev Novella. of verdere inligting, skakel Niki by 079 264 7150 St Mark’s Church is situated at 128 Munnik of stuur ‘n e-pos na nsvdwesthuizen@gmail.com. Street in Makhado (Louis Trichardt).
Saterdag 14 September om 08:30 en bied ‘n gesellige middagete met vark- en skaap-spitbraai, potbrode, slaaie, pap en sous en heerlike basaarpoeding. Die spitbraai-ete kos R25 per kind en R50 per volwassene en kaartjies is te koop (Makhado / Louis Trichardt) by Elize Venter (Hygrotech) by 079 88 44 977, Marette Louw (Ocean Basket) by 082 447 2316 en Adri Venter (Coca Cola Fortune) by 071 491 2850 of (Levubu) by Mykie Vosloo (084 483 0341). Daar is ook ‘n “mengelmoes-kardoes” tafel met kuns en handwerk, tweedehandse items en wit-olifanttafel,‘n teetuin, plante en groente, ‘n koektafel, vleistafel, pannekoek, stokwors, gevulde vetkoek en worsbroodjies, ‘n Hansie-en-Grietjie snoepie vir die kleingoed, ‘n modeparade met plaaslike kindertalent, hope pret en speletjies, gesigverf, hare kleur en koekversier, boogskiet en vele meer.
• TRIEGIE-MATRIEKAFSKEID
Leerlinge van Hoërskool Louis Trichardt skud al die vere reg vir die skool se jaarlikse matriekafskeid. Inwoners word weer oudergewoonte uitgenooi om die aankomstyd op Donderdag, 19 Septem ber, by die skool by te woon. Verrigtinge begin om 17:00 en ingang is R10 per persoon.
• ROCKING FOR RHINO FESTIVAL South Africa’s second annual largest
conservation festival, Rocking for Rhinos, will be held on 21 and 22 September at Franklyn Park in Hoedspruit, a rolling recreational park near the heart of the Kruger National Park. With beer tents, vendors, activities and bigname South African and international bands, the innovative and unique two-day event promises to entertain and inspire everyone in the name of conservation. All profits raised from the festival go directly towards anti-poaching and certified rhino-conservation initiatives. The full lineup consists of bands and DJs from as far away as Zimbabwe and Namibia, who are donating their time to perform in the name of rhino conservation. Entry cost R80 for a day pass or R250 for a full weekend pass, which includes camping space. Your ticket is your contribution to the cause! Gates open at 15:00 on Friday for camping, and 08:00 on Saturday and Sunday. Tickets are on sale through plankton.mobi or on the Rocking for Rhinos Facebook Page. For more information, visit www.rockingforrhinos.org or write to jacquisive@rockingforrhinos.org (LiN News / Kruger2Canyon)
• KOM BRAAI SAAM! Inwoners word genooi om saam met mekaar nasionale Braaidag te kom geniet op 24 September by die Lalapanzi Hotel. “Kom geniet die dag saam met ons en William Blackrose. Daar is ook ponieritte,” nooi die organiseerders. Vir meer inligting of besprekings, skakel die hotel by tel. 015 516 5455. • KERKJEUG BIED BOERENAWEEK AAN Die jeug van die NG
Kerk Levubu bied ‘n boerenaweek aan vir die hele gesin op 27 en 28 September. Perdepret en -plesier met ‘n “skop” sluit in pretritte, boeresport, perd- en ruiterspeletjies, ponieritte, opeklas kompetisie, dresseer vertoning en nog vele meer. Daar sal ook ‘n bosvark
Sy sal op 26 Oktober vanaf 19:00 optree in die Ferdie Beyerssaal . Kaartjies kos R70 per persoon en is beskikbaar by Driekies Crafts & Gifts. Vir meer inligting, skakel Driekie (083 274 3233) of Ludi (083 403 2766).
SPORT AUGUST • RUITERKLUB HOU UITSTAPPIE Die Soutpansberg Ruiterklub nooi oud en
jonk om op Saterdag, 24 Augustus, deel te neem aan hul volgende plesierrit. Die klub gaan by André Naudé kuier. “Bring ‘n piekniekmandjie saam. Vanaf André ry ons na die Hanglip Piekniek area. Wees 08:00 daar, ons sal 09:30 begin ry,” nooi die klub. Vir meer inligting, skakel Elize by 081 768 1318.
• TRIEGIES HOU GHOLFDAG
Laerskool Louis Trichardt bied op Vrydag, 30 Augustus, hul jaarlikse gholfdag aan. Persone wat graag putjies en bowwe wil borg, word uitgenooi om vir Michelle van Tonder te skakel by tel 082 921 8954.
SEPTEMBER • GEDENKDRAF OM LENTE TE VIER Die Soutpansberg Atletiekklub nooi al-
mal uit om op Dinsdag, 3 September, om 17:15 die lente saam te kom vier en deel te neem aan die 5km Magriet Palmer Gedenk Pretdraf vanaf hul klubhuis in Makhado (Louis Trichardt). Deelname kos R10 per volwassene en R5 vir skoolkinders. Vir navrae, skakel Jolani Klopper by 083 995 4362 of e-pos haar by jolani.swart@gmail.com • SPRING GYMKHANA Don’t miss Rondebosch Riding School’s Spring Gymkhana be held Saturday, 7 September 2013, at their • CVO ZPB OPEDAG Die CVO Skool to premises at Rondebosch on the Elim Road. Zoutpansberg buite Makhado (Louis Trichardt) “We will have another fun-filled equine event se Opedag vir voornemende skoliere sal hierdie open to all. Traditional gymkhana activities will jaar op Donderdag, 10 Oktober, aangebied word be the order of the day and participants may by die skool. bring their own horses by prior arrangement. Vir meer inligting kan die skoolkantoor of There will also be a jumping event for novice die skoolhoof, mnr. Boet Groenewald, geskakel horses,” say the organisers. word by tel. 076 401 2757 of 076 240 8333. Die Spectators are welcome and there will be food skool kan ook skriftelike navrae ontvang op hul and refreshments available at the clubhouse as e-posadres by admincvozpb@xpress.co.za well as a jumping castle for the little ones. • TRIEGIES OPERETTE Inwoners For further information, please contact Sarah on 083 427 5674. kan reeds begin kaartjies koop vir Laerskool Louis Trichardt se operette vanaf 10 tot 17 • PRETDAG, UITHOURIT EN Oktober. HENGELKOMPETISIE ‘n Vyf-uurDie dorp se kleuters kan op 9 Oktober vanaf lange uithourit vir 4- en 2-wiel motorfietse, 08:00 gratis na die optrede gaan kyk. Die volgentesame met ‘n hengelkompetisie en ‘n verskeidde dag, 10 Oktober, kan die streek se bejaardes enheid ander vermaak, word tydens ‘n pretdag ook gratis gaan kyk, maar vanaf 14:00. op 7 September by die Hengelparadys by die Vir die optredes vanaf 14 tot 17 Oktober Albasinidam aangebied. moet kaartjies gekoop word en is beskikbaar by Toegang is gratis. Inskrywingsgeld vir die die skoolkantoor vanaf 5 Augustus. Die laaste verskillende kompetisies beloop R100 per kind optredes begin telkens om 18:00 en kaartjies kos vir die uithourit wat om 08:30 begin en R200 R40 (voor), R35 (middel), R30 (agter) en R20 per volwasse deelnemer aan die uithourit wat om (vleuels). Kaartjies is beskikbaar by die skool10:00 begin. Beide uithouritte maak voorsiening kantoor. vir verskillende klasse. In die oewerhengelkom• WEER TYD VIR ROTSFEES petisie vanaf 08:00 tot 15:00 is die inskrywingsDie Rotsfees, ‘n jaarlikse Christelike fees, word geld R100 per persoon, met pryse vir die grootste van 20 tot 23 September by Grootklip, sowat karp en baber. 25km buite Makhado (Louis Trichardt) op die Navrae kan gerig word aan Peet (083 469 Vivo-pad, aangebied. 0138), Dries (082 898 8766), Swannie (082 330 Belangstellendes word uitgenooi om solank 2074) en vir die hengelkompetisie aan Willie die naweek oop te hou vir die fees, wat geken(084 494 5209). merk word deur goeie sprekers en Gospel• CVO 4x4-NAWEEK Die CVO Skool sangers. “Ons het goeie terugvoer van laasjaar se Zoutpansberg bied vanaf 13 tot 15 September ‘n fees ontvang,” sê past. Andrew Baird Bezuiden4x4-naweek deur die Soutpansberg aan. hout van Baird Ministries. Die kostes beloop R500 per persoon en R500 Meer inligting sal nader aan die geleentheid per voertuig vir die hele naweek. Hierdie kostes bekend gemaak word. In hierdie stadium het Betsluit vier maaltye in vir Vrydagaand, ontbyt en sie Joubert van Comfort Prophetic Ministries en aandete op Saterdag en ‘n Sondag-ontbyt. Deelpast. Francois Strydom van Shamma Bedieninge nemers moet net hulle eie eetgerei, drinkgoed, bevestig as sprekers. tent en slaapgoed saambring en iets om SaterdagDie Gospelsangers en aanbiddingsorkeste sal middag te eet. Plek is beperk en slegs 20 voertuie nog bevestig word. Kampeerplekke kan reeds kan inskryf vir die naweek. bespreek word. Stalletjies kan ook reeds bepreek Vir meer inligting of besprekings kan Joubert word teen R100 per stalletjie. Robbertze geskakel word by 078 800 6595 of Vir meer inligting, skakel Ockie Fernandes by Christoffel Wolvaardt by 082 948 2897. 082 563 5937.
OKTOBER
• KARLIEN VAN JAARSVELD KOM KUIER Bekende Suid-Afrikaanse
sanger Karlien van Jaarsveld besoek eersdaags Makhado (Louis Trichardt).
Lesers word uitgenooi om die koerant te skakel met al hul nuusgebeure. Persone is ook welkom om self foto’s te neem en te stuur na news@ zoutnet.co.za of skakel tel. 015 516 4996/7