Zoutpansberger 14 Junie 2013

Page 9

ZOUTPANSBERGER

14 Junie 2013 9

CALENDAR / WHAT’S ON? KALENDER / WAT GEBEUR?

SPCA LOUIS TRICHARDT DBV

Insp Lawrence Khodobo Cell 082 965 5151

• ASTRONOMY OUTREACH

geleentheid optree, terwyl sop, ‘n verskeidenheid Limpopo Astronomy Outreach and the Soutpans- brode en ander lekkernye en ‘n goeie sherry berg Astronomy Club will visit Thohoyandou on aangebied sal word. Die toegang beloop R1 000 per tafel (10 perSaturday, 15 June, and Giyani on 16 June. sone per tafel). ‘n Beperkte aantal enkelkaartjies Astronomy-related posters and information is ook beskikbaar. on astronomy and where to study, as well as Vir meer inligting kan Johan Aucamp geskakel pamphlets, will be available. A visual display word by 083 629 3859. of cosmic and fossil history going back 2.1 billion years with a South African flavour, named • HAANTJIEKERK HOU BAFossils, Light & Time, will also be on display. SAAR Inwoners van Makhado (Louis TrichViews through the telescope of earth’s closest ardt) kan solank hulle tande begin slyp vir die star, the sun, can be enjoyed during the day and Haantjiekerk se jaarlikse basaar. after sunset the telescope will be pointed to the Hierdie jaar vind dit op Saterdag, 27 Julie, stars and planets. plaas en al die heerlikhede waaraan almal al This astronomy outreach for the public is gewoond geraak het, gaan weer daar wees. Vleis sponsored by the International Astronomical (wild, skaap, bees en vark) teen die beste prys Union (IAU) through its Office of Astronomy for in die omgewing sal volop wees, met heerlike Development (OAD), and will see the organisa- pasteie, pannekoek, en poeding vir die fynproe­ tion visit a number of venues in the province. wers om aan te smul. The venue for the visits to both Thohoyandou Kom koop heerlike kerrie-en-rys en koeke, and Giyani will be the local Spar. terte en kleinkoekies te kies en te keur. Die handFor more information, contact Kos Coronaios werkstalletjie beloof sy gewone verrassings en on 079 148 4934 or visit http://www.astro4dev. die kinders kan hulle rande kom rek by die witorg/category/tf3/limpopo-outreach/ olifant en die tombola tafels. Verder is daar ook kraakvars groente en die mooiste plante te koop. Die kerk se jeug bied speletjies aan en lekker pryse kan gewen word. Verkope begin amptelik om 09:00 met die opening. • POTJIEKOSKOMPETISIE ‘n Vir meer inligting, skakel die kerkkantoor by Potjiekoskompetisie word op Saterdag, 13 Julie, 015 516 3902. by Shammah Bedieninge in Rissikstraat 50 in Makhado (Louis Trichardt) aangebied. Die organiseerders is Yahweh Youth Ministries. Die inskrywingsgeld is R80 per stalletjie • AGS BROOD- EN BILTONG­ en daar is groot pryse om te wen. Die heerlike AAND Die AGS Charisma in Makhado (Louis potjiekos sal na afloop van die beoordeling Trichardt) se gewilde jaarlikse brood- en biltong­ (ongeveer 13:00) aan die gemeenskap te koop aangebied word. Die prys per bord is R20 vir aand vind weer plaas op 2 Augustus. volwassenes en R10 vir kinders onder 12. Die brood- en biltongaand is al ‘n instel­ling Almal word uitgenooi om die fees te kom in die dorp en die gemeenskap word hartlik geniet. Daar sal musiek wees en ‘n springkasteel uitge­nooi na ‘n geselligheid waar elkeen soveel vir die kinders. Daar is egter beperkte stalletjies biltong en brood kan eet as wat hy of sy kan. beskikbaar, dus word almal aangemoedig om Daar is verskillende soorte biltong en brode en spoedig in te skryf. Die volledige kompetisiereëls die tafels word gereeld volgemaak. en die verduideliking van die hantering van die Die enigste vangplek is dat hierdie gewilde opbrengste is by die kerkkantoor beskikbaar aand gewoonlik lank vooruit volbespreek is. Dit by 015 516 4018 op weeksoggende of by die is dus noodsaaklik om so gou moontlik kaartjies organiseerder, me. Catherina Strydom, by 072 te koop om teleurstelling te voorkom. Kaartjies 5103 806. kos R100 vir volwassenes en R50 vir kinders • ELIZMA THERON OPTREDE onder 12 jaar. Die brood- en biltongaand begin om 18:30 vir Inwoners sal 19:00 en besprekings kan gemaak word by Ronel op 18 Julie die (015 516 0486) of Darel (015 516 5115). kans kry om • VON SOLMS TREE BY DOPte kom luister PERS OP Die bekende Suid-Afrikaanse na Suid-Afrikaanse sangeres tenoor, Dewald von Solms, is die gaskunstenaar Elizma Theron tydens ‘n oggendtee op Saterdag, 10 Augustus, in die Fransie Vermaaksaal by die Gerefortydens ‘n vertoning in die meerde Kerk op Makhado (Louis Trichardt). Vir alle navrae, skakel Nanette Malan by 015 Ferdie Beyer516 4007. saal in Makhado (Louis Trichardt). Die aand se verrigtinge begin om 18:30 vir 19:00 en kaartjies • SEMINAR WITH DR MICHELLE Dr Michelle Strydom of Eagles’ kos R150 in Blok A (gere­serveerd), R100 in Wings Ministries will minister at the Agapé Blok B (enige plek) en R80 in Blok C (enige plek). Toegang vir voorskoolse kinders is gratis, Christian Centre on Sunday, 11 August, at tensy hulle op ‘n stoel wil sit. Dan is die volle 09:00. prys betaalbaar. The special Sunday service will be followed Kaartjies is beskikbaar by Laerskool Levubu by a two-day seminar by Dr Strydom. On Monen SpecSavers in Kroghstraat. Kos sal vanaf day, 12 August, as well as Tuesday, 13 August, 17:30 te koop wees. the seminar will commence at 08:30 and end at Vir meer inligting, skakel Carla Young by 082 16:30. Dr Strydom, a medical doctor, is known 937 0564. for her DVD series No disease is incurable and • CVO WESKUSETE Die CVO Skool her book Healing begins with sanctification of the heart. Zoutpansberg buite Makhado (Louis Trichardt) All are welcome to attend. The cost of the full nooi oud en jonk uit na hul jaarlikse Weskusete two-day seminar is R50 per person. For more op Vrydag, 19 Julie. information, phone the church office on 015 516 Tipiese Weskusdisse sal voorgesit word, met ‘n dans na die tyd. Vir meer inligting of kaartjies 3725 or Pastor Dalene van Niekerk on 082 810 9334. kan Alta Schwerdt­feger geskakel word by tel. • TOM NAUDÉ HOU REÜNIE 082 822 3440. Oud-skoliere van Hoërskool Tom Naudé en die • KERSLIG, VERS EN MELOHandelsafdeling Pietersburg, wat by die skool DIE Op Vrydag, 26 Julie, bied die Gereforbetrokke was vanaf 1955 tot 1962, word uitgenmeerde Kerk op Makhado (Louis Trichardt) ‘n ooi vir ‘n groot reünie en kuier. program van “Kerslig, Vers en Melodie” aan. Die geleentheid sal op 24 Augustus by die Die beste plaaslike kunstenaars sal tydens die Ridgeback Village in Centurion, Pretoria,

JULIE

The Barbie Girl Group performed a dance at the Ridgeway´s Got Talent event in Makhado (Louis Trichardt) on 6 June. “It was our first talent evening where children had the opportunity to showcase their song, dance and drama talent. It was a great success and a huge crowd supported the event,” said organiser Marina Venter.

AUGUSTUS

Kindervermaak

in die saal!

@ net R20 per kind per dag!

Matthew Venter recites a poem at the Ridge­ Gordon McGaffin brought his drum along for way´s Got Talent event on 6 June, an evening his vocal item at the Ridgeway´s Got Talent evening on 6 June. filled with drama, dance and song. aangebied. Enige iemand wat belangstel kan met Yvonne Pienaar skakel vir meer inligting by 082 626 0320. Dié wat weet waar ander oud-skoliere hulle bevind, kan ook met Yvonne skakel.

SEPTEMBER • WEER TYD VIR ROTSFEES

Die Rotsfees, ‘n jaarlikse Christelike fees, word van 20 tot 23 September by Grootklip, sowat 25km buite Makhado (Louis Trichardt) op die Vivo-pad, aangebied. Belangstellendes word uitgenooi om solank die naweek oop te hou vir die fees, wat gekenmerk word deur goeie sprekers en Gospelsangers. “Ons het goeie terugvoer van laasjaar se fees ontvang,” sê past. Andrew Baird Bezuidenhout van Baird Ministries. Meer inligting sal nader aan die geleentheid bekend gemaak word. In hierdie stadium het Betsie Joubert van Comfort Prophetic Ministries en past. Francois Strydom van Shamma Bedieninge bevestig as sprekers. Die Gospelsangers en aanbiddingsorkeste sal nog bevestig word. Kampeerplekke kan reeds bespreek word. Stalletjies kan ook reeds bepreek word teen R100 per stalletjie. Vir meer inligting, skakel Ockie Fer­nandes by 082 563 5937.

DEURLOPEND • WEEKLY RUN/WALK The Sout-

pansberg Athletics Club invites everyone to their

weekly walk and run. Their time trials take place every Tuesday from 17:15 at their club house, followed by a casual run on Thursdays from 17:15. On Saturdays, club runs will be hosted. For more information, phone Jolani Klopper at 083 995 4362. • WEEKLIKSE KLUBRITTE Die P&L Hardeware Fietsryklub in Makhado (Louis Trichardt) nooi alle fietsryers uit na hul weeklikse klubritte. Die klubritte vind elke Saterdag vanaf 14:00 plaas. Vir meer inligting, skakel Renda (klubse­ kretaresse) by tel. 082 932 3590.

• GIMNASTIEK Die Louis Trichardt

Gimnastiekklub oefen elke Maandag en Woensdag. Die beginners van ses jaar en ouer oefen van 14:00 tot 15:00, Vlakke 2 en 3 van 15:00 tot 16:30 en Vlakke 4 en hoër van 16:30 tot 18:00. Elzabé Stewart en Riekie Steyn is verantwoordelik vir die meisies en Su-Ankia Joubert vir die seuns. Navrae kan per e-pos gerig word aan lttgim@ gmail.com of elzabe@mailzone.co.za of alternatiewelik skakel Elzabé by 082 566 3493, Riekie by 082 484 1392, Su-Ankia by 082 573 9000, Renette Nel by 015 516 3756 of Giel Nel by 083 297 7272. Vir navrae oor kleutergimna­stiek (vir kleuters van drie tot vyf jaar), kan Gail Greaves gekontak word by 083 469 2526.

 Poppekas  Ballon

vou  Gesigverf  Kulkuns  Inkleur & Dans kompetisies  TV Speletjies  DVD stasie en vele meer! Trots geborg deur:

Inni-Berg Fees 1-3 Agustus 2013 by CVO Skool Zoutpansberg!

E-pos: innibergfees@xpress.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.