WEPENER REKORD

Page 1

WEPENER 11●02●19

www.rekordmediafs.co.za

Rouxville Rekord

072 757 0514

RDE03

@rekordmedianow

Nog ‘n jaar nog geen vordering… Die hartseer toneel in Wepener waaraan nog steeds geen aandag gegee is nie. Of die gebou ooit herstel sal word is ‘n vraag wat die Mangaung Metro nie nou wil beantwoord nie. Ons kan net hoop. Deel jou foto met ons! E.pos dit na editor@rekordmediafs.co.za


Advertise with us 072 757 0514

02


Subscribe for free rekordmedia1@gmail.com

03

My days and nights Are spent thinking of you My dreams have come true Now that you are in my life! Surprise your love one with a special message! It’s Free! Send your message to 072 757 0514 via SMS/WHATSAPP before 12:00 on 13 February 2019

SPEC IAL VALENTINES EDITION

14 FEBRUARY 2019


Advertise with us 072 757 0514

DA verwelkom Vrystaat Uitvoerende Raad se bevestiging van droogte ■

Dr. Roy Jankielsohn - DA LPP en Leier van die Opposisie in the Vrystaat Wetgewer Die Demokratiese Allianse (DA) verwelkom die resolusie van die Vrystaat Uitvoerende Raad op 30 Januarie 2019 om die provinsie 'n droogte-rampgebied te verklaar. Hierdie is die eerste stap om te verseker dat ons inwoners regeringshulp ontvang. Ek het op 17 Januarie 2019 aan beide Premier Sisi Ntombela en die LUR vir Landbou en Landelike Ontwikkeling in die Vrystaat, Dr Benny Malakoane geskryf en versoek dat areas in die provinsie rampgebiede verklaar word. Munisipaliteite is deur die Hoof van die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Mr Mokete Duma, versoek om spesiale raadsvergaderings tussen 1 en 8 Februarie te belê om rampbestuurplanne goed te keur. Sommige munisipaliteite worstel al vir maande met waterskaarsheid en vereis dringende intervensies en bystand. Ek het ook deur die Wetgewer formele vrae gerig aan die LUR vir Landbou en Landelike Ontwikkeling om vas te stel watter bystand aan ons landelike geemnskappe in die provinsie gebied sal word. Die landbousektor in die Vrystaat is die fondasie van ons landelike ekonomieë en die provinsie kan nie bekostig om meer boere te verloor as gevolg van die droogte nie. Ons boere sukkel reeds om te oorleef as gevolg van stygende kostes, swak paaie en misdaad. Die DA sal aanhou om hom te beywer vir meer droogteverligting in die Vrystaat - van die provinsiale en nasionale regering en om ons oorsigfunksie uit te voer om te verseker dat droogteverligting nie ondermyn word deur korrupte amptenare in ons munisipaliteite en provinsiale regerings nie.

04

Doen aansoek vir droogtehulp voor sperdatum ■ Vrystaat Landbou

Enige landbouer wat weens die droogte skade gely het kan in aanmerking kom vir droogtehulp vanaf die regering. Volgens dr Jack Armour, Bedryfsbestuurder van Vrystaat Landbou (VL), moet hy of sy ’n assesseringsvorm van die Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling in die Vrystaat invul om hiervoor in aanmerking te kom. Hy sê landbouers moet die vorm invul en aan hul plaaslike voorligtingsbeampte stuur. Armour versoek dat landbouers, vir kontrole, ook dié voltooide vorm aan VL stuur. Oorspronklike ingevulde vorms moet teen 15 Februarie 2019 aan ’n plaaslike voorligtingsbeampte gestuur word. Vir meer inligting kontak Armour by 051 444 4609 of stuur ’n e-pos na jack@vslandbou.co.za

Hawks probe Dihlabeng housing project ■ Courtesy: ENCA news BETHLEHEM - The Hawks are investigating corruption allegations linked to a housing project in Bethlehem. Several Dihlabeng municipal officials and community members recently gave statements to investigators. The Vogelfontein housing project started more than a decade ago. There are nine qualifying criteria each ward councillor had to consider when placing a person on the list. A whistle-blower says they were told 20 beneficiaries from each ward would be chosen. The whistle-blower claims this left 13 houses for each councillor to allocate as they wished. The houses are reserved for the poor, the elderly, and the unemployed. Tampering with housing lists isn't only criminal, it completely undermines the very reason that housing projects are started in the first place. The Hawks investigation continues.


Subscribe for free rekordmedia1@gmail.com

05

■ Danie Cronjè A blonde goes to her doctor and says that every time she drinks a coffee her eye hurts. The doctor prepared her a hot, fresh cup of coffee to see what really happens. She took a sip of the coffee and screamed, "Ouch, that hurts!" The doctor said, "I know your problem." The blonde asked, "Is it bad, doctor?" The doctor replied, "No, you just need to take your spoon out of your cup before you drink your coffee."

Hi, dis Bakkies ons yorkie. Hy is Johan Groenewald se skaduwee. Die liefde vanself en baie slim. Hy is mal oor stap met sy hals band en as die wiele draai is hy in die bakkie.

Send us your pet pic on WhatsApp

072 757 0514

Experienced great service this week? SMS/WhatsApp the business name to 072 757 0514 start with the word BEST SERVICE

Rekord Media hereby invites interested parties to build a new website for Rekord Media. Our current website rekordmediafs.co.za domain must be used as the core basis. The new website must be able - to publish news on the website and the link shared on our Facebook pages - Link to all our ISSUU publications - Share info on our WhatsApp, Twitter and Instagram handle - Advertiser be able to book and pay for adverts - A section where news with photos can be uploaded by readers - A properties page - A buy and sell page - Motoring section - A section where school news can be uploaded and shared Submit quote and proposal to editor@rekordmediafs.co.za before 28 February 2019

“When one door of happiness closes, another opens; but often we look so long at the closed door that we do not see the one which has been opened for us.”-Helen Keller ■ Willem Botha

Friday 17:00

Advertising Youlandie

072 757 0514 rekordads@gmail.com

News Gerhard

072 757 0514 rekordnews@gmail.com

■ Om ons lesers... volledig, betroubaar, objektief en geloofwaardig in te lig oor die nuusgebeure in ons gemeenskap. ■ Ons verbind ons... tot geen politieke party of ideologie nie. ■ Ons streef na... die waarheid, objektiwiteit en die belange van die gemeenskap in ons beriggewing. ■ Ons beywer ons vir... persvryheid, menseregte en die ekonomiese en maatskaplike opheffing van die dorpe waarin ons koerant versprei word.

I would like to give vote of thanks for your wonderful and interesting newspaper – majara0018 Clocolan

Kerke word uitgenooi om hul dienstye asook lidmaat verjaarsdae deur te stuur vir gratis publikasie SMS/WhatsApp 072 757 0514 Of e.pos u besonderhede na rekordnews@gmail.com

Publisher

Deadline for Adverts/News

Credibility

Contact us

“U, Here, is ons vader, van ouds af is u Naam: Ons Verlosser.” (Jes. 63:16) Nog altyd, ja, selfs van vóór die skepping af, bestaan God en is sy Naam: Ons Verlosser. Hy bestaan van ewigheid tot ewigheid, Hy is die Eerste en die Laaste (Jes. 44:16), vóór Hom was daar niks en ná Hom is daar niks. “Voordat die berge gebore is, voordat U die wêreld voortgebring het, ja, van ewigheid tot ewigheid is U God!” (Ps. 90:2) Dit laat my ook dink aan die uitdrukking “Ancient of days” waarvan mens in Daniel lees en wat verwys na God se ewige bestaan. Dis wie Hy is! Party mense probeer dit wegredeneer, party ontken dit blatant, ander wil Hom in ’n tyd-hokkie plaas, nog ander wil Hom in die verlede indruk. Nee, die waarheid is: “Hy is die lewende God, Hy bestaan vir ewig; sy koninkryk sal nie vernietig word nie; sy heerskappy sal nooit eindig nie. Hy red en bevry.” (Dan 6:27-28) Vir ewig is sy Naam: Ons Verlosser. God is liefde en in sy genade spesialiseer Hy vir altyd en altyd in verlossing, redding en bevryding. Dit maak nie saak hoe vêr ons geval het, of hoe sleg en verdorwe en sondig ons geword het nie, verlossing is beskikbaar by die Here. Laat Hom toe om jou skoon te was en al daai sonde-kettings los te sny. Mag jy Ons Verlosser se vrede ervaar.

Publisher Digitally published by the publisher Livero Media Pty. Ltd, Tinnie van Rooyen Street nr.3, Clocolan. No advertisement will be published if the full amount is not paid in full by deadline. No reproduction without written consent.

Code of Conduct

This publication is obligated to report news truthfully, accurately and fairly. Should you feel we do not adhere to the Press Code you can submit a complaint to the Press ombudsman at pressombudsman@ombudsman.org.za All rights and reproduction material published in this publication are hereby Reserved In terms of the copyright act.


Subscribe for free rekordmedia1@gmail.com

06

■ REITZ – 14 tot 17 Februarie 2019 VKB Bieliemieliefees 2019 – noreenh@vkb.co.za

■ CLARENS – 22 February 2019 Clarens Craft Beer Festival

■ RIEBEECKSTAD – 23 Februarie 2019 Kos & Sang Kaperjolle ten bate van Vroue in Nood Tyd: 10:00 Koste: R70 pp Verversings ingesluit Skakel Junita Olwage 083 736 7075

■ CLOCOLAN – 28 Feb tot 3 Maart 2019 Clocolan Plaaskultuurfees 2019 – Sien volblad advertensie in die uitgawe op laaste bladsy

■ DE AAR

– 28 Feb tot 2 Maart 2019 Karoo fees – Minè 053 631 3691

■ FICKSBURG

– 2 Maart 2019 Ficksburg Gumball Rally 2019 - Register before 27 Feb – Morgan 071 942 2318

■ DORDRECHT – 02 Maart

2019 NG kerk Basaar, Staproete. Volleyball, rolbal, hope vermaak en tafels wat kreun onder al die produkte. Kom geniet die dag saam met ons. Kerkkantooor 045 943 1099

■ CLOCOLAN – 21 tot 24 Maart 2019 Three Mountains Trail run/MTB . For more information visit www.3mountains.co.za

■ FRANKFORT – 06 April 2019 Wilge Potato Pride Marathon vind plaas vir meer inligting kontak kontak asb vir Anita 0713827219 of 0588131487

Ons verkies kort briewe. Briewe moet die skrywer se volle naam en e-posadres bevat, selfs al word skuilname gebruik. Lesers moet asseblief daarop let dat REKORD en sy personeel nie noodwendig saamstem met die menings of standpunte van briefskrywers nie. Hierdie is ons lesers se eie blad waar hulle kan kla, prys, voorstelle maak of menings lug. E.pos ons by rekordnews@gmail.com Briewe kan ook gepos word na Die Redakteur, Tinnie van Rooyen Straat 3, Clocolan, 9735

Baked Chicken with Cream Cheese dipping Sauce Prep Time: 20 minutes Cook Time: 30 minutes Crispy coated chicken served Cream Cheese Dipping Sauce with a creamy, cheesy dip. 175 g Traditional Cream Cheese Ingredients(4) ¼ cup (60 ml) Chutney & 30 ml chopped coriander 2kg IQF Chicken, Method defrosted Par cook the chicken pieces in boiling water and stock 2 Chicken Stock Cubes cubes for 10 minutes. Place the Cornflakes in a clean 2 L water plastic bag, and bash lightly with a rolling pin or something heavy, until crumbs form. Season the flour 1 cup (250 ml) Cake with salt and pepper and coat the chicken. Dust off any Flour excess flour. Dip the chicken into egg and then roll in 2 Eggs, beaten cornflake crumbs to coat. Bake chicken in oven at 2 cups (500 ml) 180C for 25 – 30 minutes or until crispy and cooked Cornflakes through. To make the dipping sauce, mix all Frozen Oven Chips. ingredients together and chill in fridge.

‘n Plaaslike gastehuis het die skok van hulle lewe gekry die naweek. Daar is deur ‘n venster ingebreek om toegang te bekom na een van die kamers. Niks is gesteel nie maar dat daar liefde gemaak is hoef niemand oor te wonder nie. Gelukkig het die eienaar duisende spandeer om kameras te installeer en daar kon gou vasgestel word wie die boef of boewe is. Wat ‘n surprise! ‘n Jong krulkop en ‘n meisie het besluit dat die grassies te nat is en dat hulle dit in styl iewers wil doen sonder om daarvoor te betaal. Klitsie verstaan terwyl daar na die video evidence gekyk word een van die personeellede aangedui het dat hulle die krulkop gereeld op die perseel gewaar en het aangeneem hy bly in een van die kamers. Toe daar verder ondersoek ingestel word vind die eienaar uit dat dit al vir byna 8 maande so aangaan waar die krulkop en ‘n ander meisie elke week in die kamer kafoefel sonder om te betaal. En raai wat! Die eienaar ken die krulkop, hy is pelle met sy seun! Hy besluit toe om vir krulkop te konfronteer as om Polisie toe te gaan. Krulkop vat nie lank om te erken nie, hy gebruik die kamer al vir ‘n rukkie op Vrydae verniet want die eienaar se seun het vir hom ‘n sleutel gegee. Hy is baie lief vir sy meisie maar hy het aansienlik meer liefde nodig as wat sy hom kan gee. Terwyl sy girl vir hom by die woonstel wag gaan maak hy liefde met girls by die gastehuis. Nou hoekom deur die venster klim as jy ‘n sleutel het? Want krulkop werk met meel en het somewhere in die proses sy sleutel in ‘n meelsak verloor… Klitsie verstaan daar’s nou diefwering voor al die vensters en iewers in iemand se huis in ‘n sak meel is daar ‘n sleutel vir die gastekamer…

dis al" "Is dit liefde?" Dirk word rooi 'Dalk" Zani se nuuskierigheid wys duidelik op haar gesig. "Dalk..Dalk! dis goeie nuus ek is so bly! Begin dink jy is 'n hasie!" Dirk verstik aan sy koffie ' ...'n mof! ek! Is jy gerook?" Zani lag "Vertel my van jou dalk!' "Nee, wat jy moet wag tot die dalk iets meer permanents word.

Het jy die eerste week se Carpe Diem gemis? Gaan kyk op ons Facebook blad vind verlede week se uitgawe en vang op. WEEK 3 Na ete gaan sit Zani en Dirk buite op die stoep met 'n koppie koffie in koue wintersaand. Die stilte skep 'n ongemaklike atmosfeer tussen die twee. Zani hou Dirk dop. "En as jy so stil is?' Dirk kyk weg " Dink net

Genoeg van my wat van jou en Jacques?" Zani bloos " Dis nie nuus nie jy weet ons is 'n item" Dirk knik sy kop "Ja ek weet en 'n maand terug het Belinda nog aan sy lippe gehang" "Ja en so what?" :Dirk vererg hom "Niks so what nie jy't het agter Belinda se rug 'n move op hom gemaak. Wat dink jy dink die anders girls van jou. Weet jy wat noem hulle jou. Die seuns dink nou jy is losser as 'n stukkende wasgoedmasjien" Zani staan op en druk haar vinger teen sy

bors "Dink jy ek gee om Dirk ek en Jacques is lief vir mekaar" Dirk lag "Lief jy's mal man Jacques is net vir een ding lief en sodra hy dit kry beweeg hy aan" Zani draai om en loop weg" Whatever Dirk moenie jou personal issues met Jacques my problem maak nie!" Dirk loop agter haar aan "Watse issues nogal" Zani draai terug "Jy weet die rumour loop dat jy die eerste Hoofseun gaan wees wat nie die Eerste span kaptein gaan wees nie. Blykbaar is Jacques net te groot en te goed vir jou" Dirk vou sy arms " Rerig, is dit so kom ons kyk of dit wel die geval gaan wees. ‘n Week gemis? Goeie nuus! In die spesiale Valentynsuitgawe wat Donderdag verskyn kan jy opvang met ‘n Carpe Diem bonus van al drie weke wat herhaal word!


Advertise with us 072 757 0514

â– Ian Grobbelaar MEMEL: Wat n dag ,wat n atmosfeer vol energie ,wat n voorreg , wat n ongelooflike veiling vandag by Kromspruit van Freddy en Mark Schmidt. Duurste Dohne Ram verkoop vir R32 500 met gemid R13 330 op Ramme.Dohne ooie ,als kommersieel was bitter duur met duurste drieling dragtige ooie vir R5600 ,duurste tweeling dragtige ooie R5300 met gemid R4555 en duurste enkel dragtige ooie R3900 met gemid R3650 met 100% verkope op al die ooie.Duurste Bovelder 3 in 1 koeie gaan R24 500 met gemid op 170 koeie was R23 700,dragtige koeie se gemid was R18 320 en dragtige verse gemid R17 350.Bulle verkoop gemid R31 100.Ons as Vleissentraal wil graag baie dankie se aan Oom Freddy en Mark vir die voorreg om die spogveiling te kon aanbied,asook al ons kopers dit was n absolute voorreg,ook al ons borge en vriende wat kom saamkuier het.Dankie ook aan ons Hemelse Vader vir Sy liefde en guns oor ons bedryf.Baie seen aan almal,mag dit orals reen en lekker boer

07


Advertise with us 072 757 0514

08


Chat to us on WhatsApp 072 757 0514

09

Let your words take flight at the 2019 Harrismith Eisteddfod! ■ Bambie de Wet HARRISMITH: “You can make anything by writing” –C.S. LewisCreative writing is the wonderful ability to put art on paper by using words. It gives you the opportunity to use experiences, imagination, emotions and senses to create a new story or a new world for somebody else to experience. We would like to encourage everybody to look at the themes, pick up a pencil and start writing. You are never too young or too old to take part and you might be surprised by the joy that writing can bring. For the ESSAY, participants have three different themes to choose from in each age group/grade. Please view the 2019 Prospectus on the website www.harrismitheisteddfod.co.za for themes, the number of words and rules as published under the English and Afrikaans Speech and Drama Sections. All ESSAYS need to be handed in to the chairperson, no later than 31 May 2019. Contact details are available on the website.

Laat die digter in jou vry by 2019 Harrismith Eisteddfod! “Ma, ek skryf vir jou ‘n gedig sonder fênsie leesstekens sonder woorde wat rym sonder bywoorde net sommer ‘n kaalvoet gedig” (Uittreksel uit ‘Ma’ deur Antjie Krog) Die skryf van poësie is een van die wonderlikste maniere om ‘n jongmens se kreatiwiteit te ontwikkel. Dit verskaf aan jou, die digter, die geleentheid om uiting te gee aan jou diepste gevoelens, gevoelens en gedagtes wat jy nie altyd kan uiter nie, want papier is ‘n gewillige luisteraar. Om poësie te skryf is soveel meer as om ‘n paar reëls neer te skryf wat rym. Dit gee leerders die kans om met beeldspraak te eksperimenteer, stylfigure te implimenteer en met die taal te speel. Dit gaan ook daaroor om dit wat jy wil sê, op ‘n sterk manier te sê sonder die omhaal van baie woorde. Wanneer iemand eers self poësie skryf, het hulle meer waardering vir poësie en leer hulle makliker voorgeskrewe poësie op skool, omdat hulle dit dan beter verstaan. Juis om hierdie redes moedig ons leerders vanaf graad 8, asook volwassenes, aan om deel te neem aan die Kreatiewe Skryfwerk afdeling van Harrismith Eisteddfod deur ‘n EIE KEUSE GEDIG in te skryf. Komaan laat die Antjie Krog, Ingrid Jonker of NP van Wyk Louw in jou vry!! Kyk gerus na die 2019 Prospektus op die webtuiste www.harrismitheisteddfod.co.za vir die reëls insake die EIE KEUSE GEDIG soos gevind in die Afrikaans en Engelse Spraak en Drama Afdeling. Soos met die opstel moet die werke ook by die voorsitter ingehandig word nie later as 31 Mei 2019 nie. Kontakbesonderhede is beskikbaar op die webtuiste.

Beloved teacher to judge the Creative Writing at the 2019 Harrismith Eisteddfod The judge for the Creative Writing this year is the well-known local teacher, Erna Lombaard. Because of her love for languages, Erna did her BA degree and B.Honors in Language. She then did her HED to enable her to teach children and let them experience the wonderful world of words. She taught at different schools and institutions but spent most of her years at Harrismith High School where she was loved and respected as a Language teacher. She retired in 2018 and can now spend time on their farm (Waaidam) and enjoy her grandchild. We are excited to have her as part of the Harrismith Eisteddfod 2019 team!


Free SMS/WhatsApp ads 072 757 0514

BRITS: 555Ace Cat R170 000. ONCO. Kontak 064 296 5193 WARDEN: Wit Qwakker eende te koop. R60 elk. Kontak 082 771 3861 SENEKAL: Hand gemaakte jewellery te koop. Vir fotos en pryse WhatsApp Janine by 084 977 3609 BETHLEHEM: Mobi jack, goeie werkende toestand, nuwe tyres. R8500. Kontak 076 515 3061 BETHLEHEM: Alluminium visvang boot met motor, op trailor. R20 000. Kontak 076 515 3061 BETHLEHEM: Groot trailor met vaste tralies. 3.5m by 1.9m. Enkel as. R19 500. Onderhandelbaar. Of te ruil. Kontak 076 515 3061 BETHLEHEM: 4 Paar swart kapokkies. 2 paar Persian Silkies. Vir R1200. Kontak 076 515 3061 BETHLEHEM: Industrieële Sement Mixer te koop. R8000. Onderhandelbaar. Kontak 0765153061 REITZ: Ford Fairmont XR6 handrat , te koop of te ruil. Baie goeie toestand. R48 000. Onderhandelbaar. Kontak 079 448 6730 CLOCOLAN: Fiat Uno 1100. 1996 Model te koop. Kontak eienaar vir prys en verdere navrae. 082 333 2628 HARRISMITH: VW City Golf automatic, not recon. 16000. Contact 083 566 7253

10

BETHLEHEM: Ford 5000 Tractor with front end loader for sale. R70 000. Contact 083 657 9536 ZASTRON: City Golf engine te koop, 1.9 geboor. R4500 en ‘n body vir R3000. Kontak Reynette by 083 9292030 LADYBRAND: Opsoek na n “pug” hondjie. Kontak nr 083 305 2043 WARDEN: Staalskuur 12 x 20 m. Was nog nooit opgeslaan nie. Volledig met ingeneurs tekeninge. R78 000. Kontak 072 240 0911 WARDEN: Windpomp toring, geen roes nie. 9m hoog, om self af te slaan. R14 000. Kontak 072 240 0911 REITZ: Skaaktafel pragstuk in mooi hout inlegblokkies vir skaakspel. 50 x50 x 60cm. R500. Kontak 072 465 2510 REITZ: Voelgoed kruie, vir gesondheid. Speel gou klaar met skete. Kontak 072 465 2510 REITZ: Groot spiëel in raam. Baie mooi teen ‘n muur. 112cm. R500. Kontak 072 465 2510 CORNELIA: Cornelia Supermark plus aangrensende 4 slaapkamerhuis te koop. Kontak Nico de Witt 082 406 3293 FICKSBURG: 3 Bedroom, 1 Bathroom, Apartment to Rent. (Secure complex, Borehole water) Contact 083 284 5037 / 051 933 2809 for more information NEWCASTLE: Bou blokke te koop. R5,50 elk. Kontak 082 965 8523 CLOCOLAN: Dubbelbed te koop. Kontak 083 926 6055

VILLIERS: Speroni waterpomp, 40mm uitlaat skakelaar, 100m kabel suigpyp. 13– 40m besproeings pyp en sproeiers. Kontak D Botha by 0827666184 SENEKAL: Soek dringend iemand om bye uit my skoorsteen te haal. Kontak Vicki by 0833792024 LADYBRAND: Annique Weight loss products for ladies. Call 0833730279 HARRISMITH: Trampolien, standard pypraam, 2,5 x 3,5m Dubbel laag mat. R3500 Kontak 083 288 7751 HARRISMITH: Trojan Power Gym 150, muscle gain. R2300. -082 077 0579 SMITHFIELD: Bashan scrambler, swart. Slegs 1162 km. Lisensie en sertifikate in plek. Kontak Willie by 082 266 4354 SMITHFIELD: 2007 John Way Laguna 250 twin. Rooi met baie chroom, slegs 3257km. R249 000 Kontak Willie by 082 266 4354 BETHLEHEM: Nuwe seisoen oulandsgras bale, 1,2m te koop. R380. Kotak Pieter by 082 953 8392/ 083 604 0215 BETHLEHEM: Ford 5000 Tractor with front end loader for sale. R70 000 Kontak 0836579536 VILLIERS: 1.4 Feul injector Ford Fiesta, 2002 model te ruil vir n bakkie. Kontak Gert by 081 895305 VREDEFORT: Brahman bulle te koop, begin op R25 000, Whatsap 073 609 2534 BETHLEHEM: Wit Camery 95 handrat, goeie toestand, R59 000. Kontak 082 776 4091 HARRISMITH: Massey Ferguson 35x. Puik toestand. R68 000. Kontak 082 775 6499

HOBHOUSE: Opsoek na n huis vir n oplgeleide Alsation teef, vyf jaar oud, uitstekende gedrag. Kontak 073 538 8808 FRANKFORT: Kia Sorento 4x4 handrat, 2.5 CRD 2006, 23500KM. R65000. Kontak Jhonny by 071 286 9448 TROMPSBURG: Ek soek na huurgrond vir 3000 skape. Suid Vrystaat of Noordelike Karoo. Kontak 079 5177359 PETRUSBURG: Lusern te koop. R2200 per ton. Lewer af regoor die land. Kontak nr 083 871 1022 PETRUS STEYN: Playstation 2 te koop met 3 games en 1 remote en memory card, met kabels. R1200 Kontak nr. 082 366 0868 SMITHFIELD: Honda Ballade 1991 model, R20 000, Kontak Linda Potgieter by 078 139 3813 CLOCOLAN: Groot reptiel hok op stand,, heater en ligte. R1400 kontak 083 926 6055 WARDEN; Tarpaulin for 3 ton truck, tie up back 2xH 2Xw 3xLR R2000, 065 836 3368 HARRISMITH; Empisal K680 Dubbelbed, Breimasjien met tafel en boeke vir R1000. Kontak nr. 0716894371 CORNELIA; Hardi spuit, 1600ltr tenk, maak self vol, loop op wiele, Boom wydte 11,5m. R60 000. Onderhandelbaar. Kontak Corry by 072 235 7365 CORNELIA: JD 7200 twee ry planter met Zimrah gifspuit te koop R45 000 Ondelhandelbaar Kontak Corry by 072 235 7365 VILLIERS: Empiso naaldwerk masjien, baie goeie toestand. Kontak J Botha by 082 740 6541

LADYBRAND: Volledige Lyman herlaai toerusting, min gebruik. Perfekte toestand. R4800. Kontak 072 112 9377 CLOCOLAN: Ons bou nuwe swembaddensen Lapas en ons doen herstelwerk. Vir kwotasies kontak Elias by 082 400 7484 of 082 664 3423 VILLIERS: Chinese Swannek ganse – grys. Kontak J Botha by 082 740 6541 LINDLEY: Defy Super Twenty wit enamel 4 plaat gasstoof met oond. Gediens deur ‘n agent. R1000 Onderhandelbaar. Kontak 076 568 4810 FICKSBURG: 2007 BMW 650 Xchallenge bike. R30 000 Kontak Saun by 082 259 8568 BETHLEHEM: Wanted, Empisal and Passap knitting machine. Call 083 525 9080 SENEKAL: BMW RT 1000 Motorfiets 1997 model, 40 000km, Baie goeie toestand. R42 000 Kontak 082 591 4945 CLOCOLAN: Ford Saphire 2L te koop. Kontak Attie by 061 100 7737 CLOCOLAN: 7m Mas vir solar paneel te koop. Kontak 083 926 6055 CLOCOLAN: Wendy huis te koop. 6m by 3m, goeie toestand. Kontak 083 926 6055 BETHLEHEM: Honda Strom 125 motorfiets te koop. R12 000 Mooi opgepas. Kontak Frikkie Brits by 066 047 4486 PETRUS STEYN: Antieke Elizabeth Queen sitkamer stel te koop. 3 sitplek bank, 2 stoele plus aparte bypassende stoel en koffie tafel. R10 000. Onderhandelbaar. Kontak 061 381 4874


E-mail your advert to rekordads@gmail.com

11


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.